Super14

Dáái drie toe nie Ricky s'n

SA Rugby het bevestig dat Craig Joubert die Stormers se tweede drie in die Super14-eindstryd nie aan Ricky Januarie toegeken het nie, maar...

Lees verder...

Ross Skeate nou 'n Shark

2010-06-15 11:42

Die voormalige WP- en Stormer-slot Ross Skeate, wat sy rugby tans in Frankryk speel, het 'n twee jaar kontrak met die Sharks gesluit.

Super14 breek rekord vir TV-kykergetalle

2010-06-04 09:29

Die Bulls se oorwinning in die Super-14-eindstryd op die Orlando-stadion in Soweto, het alle rekords vir televisie-kykergetalle gebreek.

Schalk en Allister nie gestraf oor kritiek

2010-06-02 07:28

Allister Coetzee en Schalk Burger, gaan nie gestraf word vir hul kritiek teen die skeidsregter ná die Super14-eindstryd nie.

Francois oor maand weer reg

2010-06-01 08:03

Die Bulls-vleuel Francois Hougaard het ’n operasie aan sy hand ondergaan nadat hy in die Super14-eindstryd met ’n gebreekte hand gespeel het.

 

Craig in kol, sê Watson

2010-06-01 08:59

Craig Joubert het die Stormers nie “gekul” nie en was konsekwent met die manier waarop hy die Bulls én die Stormers by die afbreekpunte in Saterdag se Super14-eindstryd beoordeel het.

Stormer-breier erg omgekrap oor blaser

2010-05-31 09:01

Die Stormers-breier Allister Coetzee, het vergeefs probeer om rustyd met Craig Joubert oor sy beweerde oneweredige toepassing van die reëls te praat.

binne nuus24

stormers

Stormers hou kop omhoog

2010-05-31 07:19

“Die begin van goeie dinge.” Só het die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, sy oordeel gevel oor sy span se veldtog in vanjaar se Super14-reeks.

stormers

‘Gebruik Soweto se enorme nasiebou-effek’

2010-05-27 08:00

Die feit dat ’n Super14-eindstryd in Soweto gespeel word, wys hoe ver SA gevorder het en die Stormers is bly om deel hiervan te wees.

Stormers onveranderd vir Soweto-eindstryd

2010-05-26 14:54

Die Stormers het hul span onveranderd gelaat vir die Super14-eindstryd teen die Bulls op die Orlando-stadion in Soweto.

stormers

Stormers staal hulle dalk só

2010-05-26 09:00

Die Stormers sal dalk twee stutte op hul plaasvervangersbank kies vir die Super14-eindstryd teen die Bulls op die Orlando-stadion in Soweto.

bulls spies

Drieëkrag vs. plettervatters

2010-05-26 07:45

Vergeet maar van sierlike hardlooprugby en maak reg vir ’n Super14-eindstryd wat in die Orlando-stadion se loopgrawe beslis gaan word.

Bulls flag

Bulls-span vir Soweto-eindstryd bekend

2010-05-25 15:43

Die Bulls het net een verandering gemaak aan die span wat die Crusaders in die Super14-halfeind op die Orlando-stadion in Soweto geklop het.

frans ludeke

Ludeke: Statistieke beteken niks

2010-05-25 12:06

Bulls-breier Frans Ludeke meen statistieke sal niks beteken wanneer die Bulls en Stormers mekaar in die Super14-eindstryd in Soweto pak nie.

‘Vuvuzelas kan nie seermaak’

2010-05-25 10:15

Vuvuzelas word nie op Nuweland toegelaat nie, maar die Bulls sal ’n fout begaan om te dink dat dit die Stormers van stryk gaan bring.

Bryan Habana stormer

Terug uit ‘koue’ en rég vir Habana

2010-05-23 21:31

Niemand is blyer as Gerhard van den Heever dat die Bulls in die eindstryd van die Super14-reeks teen die Stormers speel nie.

stormers

Stormers mik na goud

2010-05-24 12:15

Die Stormers is reg om nog geskiedenis te maak en Suid-Afrikaanse rugby se magsbalans in die Orlando-stadion in Soweto te versteur.

 
Super 14 teams in limbo

Kampioen-Bulls!

2010-05-30 06:55

Skitterend Bulls. Heita Bulls. iNgangalala Bulls. Watter taal jy ook al wil gebruik om dié span mee te besing, doen dit gerus.

Metrorail train

Metrorail-wiele loop na Soweto-eindstryd

2010-05-26 12:37

Metrorail het aangekondig dat treine beskikbaar gestel is, om rugbygeesdriftiges na die Orlando-stadion vir die Super14-eindstryd in Soweto te neem.

Bulls tevrede met blaser

2010-05-26 10:49

Die Suid-Afrikaner Craig Joubert is skeidsregter vir die Super14-eindstryd in Soweto, en die Bulls van alle spanne, is in hul skik daarmee.

frans ludeke

Bulls dra swaar aan medaljes

2010-05-26 08:00

25 Superrugby-wennersmedaljes en 1165 wedstryde in die reeks is die ervaring waarop die Bulls-afrigter hom kon beroep vir die Super14-eindstryd

super14

Nie plek vir ’n muis in Soweto-stadion

2010-05-26 06:50

Kaartjies vir die Super14-eindstryd Saterdag tussen die Bulls en die Stormers in die Orlando-stadion in Soweto het binne ’n paar uur uitverkoop.

saru

Saru maak kapsie oor Crusaders-akademie

2010-05-25 13:32

Berigte dat die Crusaders met ’n program na die land se “mees opwindende talent” begin het, is hewig deur SA Rugby gekritiseer.

computicket

Stormloop na Soweto kaartjies

2010-05-25 10:21

'n Stormloop na kaartjies vir die Super14-eindstryd tussen die Bulls en Stormers in Soweto het gelei tot 'n totale uitverkoping in 15 minute.

Soweto nie al wat nou tel

2010-05-25 06:46

Die Bulls weet nou die Orlando-stadion is ’n bondgenoot, maar glo steeds dat interne motivering die wedstryd teen die Stormers vir hulle sal wen.

Vuvuzela

Vuvuzelas nou Bulls se Speler23

2010-05-24 13:07

Gaan die Stormers ook in die Super14-eindstryd in die Orlando-sta­dion in Soweto voor die vuvuzela-aanslag swig?

Nou vir die gróte in Soweto.

2010-05-24 06:47

Rugbykoors sal hierdie week ongekende hoogtes bereik in die aanloop tot die Super14-eindstryd tussen die Stormers en die Bulls.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Account Manager

Western Cape - Cape Town
Media24

Designer

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

Sub-editor: Visi

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ELANDSKRAAL

House R 5 500 000

PARK WEST

House R 10 500 000

PARADISE BEACH

House R 13 666 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...