‘n Dokter van Bakersfield in die VSA wat haar minnaar wou verras se ontbindende liggaam is in die skoorsteen van sy huis gevind.
Ehud Barak, Israeliese minister van verdediging, het voorgestel dat dele van Israel aan die Palestyne oorhandig moet word.
Islamabad - Beamptes sê ondersoekbeamptes is nog steeds op soek na die vlugdata-opnemer van die vliegtuig wat Woensdag buite Islamabad neergestort het.Al 152 mense wat aan boord die vliegtuig was, is dood.Baie vlugte op die roete vanaf Karachi na Islamabad is die afgelope paar dae weens gure weer gekanselleer.Lees meer hier Volg Nuus24 op Twitter
Die man wat drie mense by die Discovery Channel se hoofkwartiere gyselaar gehou het, se lyk is uit die gebou verwyder.
n Olieboor het in die Golf van Mexiko ontplof, sowat 80 km van die kus van Louisiana en wes van waar die olieboor in April ontplof het.
Die 33 mynwerkers wat sowat 600m ondergronds vassit, sal meer as 3 000 ton rots moet skuif om die reddingspoging se sukses te verseker.
Talle mense verlaat hul kerk. Sal jy lojaal aan jou kerk / geloof bly? Of is jy oop vir oortuiging?
Juanita du Plessis is Afrikaans se liedjieprinses. Hier is eksklusiewe foto’s van haar.
Tickey van Boer soek 'n vrou en ander vorige deelnemers gee raad aan nuwe boere.
Wimpie Koekemoer is terug in Bakgat 2. Daar's weer rugby, ’n oorsese aanbod en liefde.
‘n Modeontwerper het onlangs haar kreatiewe ruimte 'n splinternuwe baadjie gegee.
Hier op die grasvlaktes kry jy ’n wydoop hemelruim, broeiende storms en groot troppe wildebeeste.
Raapie Knaapie van DJ Ossewa is in ‘n tragiese ongeluk dood. Hier is een van sy laaste onderhoude.
As jy net vir een kamp in die Krugerwildtuin tyd het, kies gerus Olifants of Balule.
Nottingham Road - 21:34:31 PM Road closed due to a multiple truck accident - passenger vehicles are diverted at the Mooi River toll plaza, trucks are being stacked at the closure point Nog verkeersverslae...
Hier is die Lotto-wennommers vir die trekking op Woensdag 1 September:
13, 37, 39, 41, 43, 46 Bonus 28
Lotto Plus: 3, 8, 22, 24, 41, 45 Bonus 42SMS die woord Lotto na 31222 om die Lotto-nommers direk op jou selfoon te ontvang. Dié diens kos slegs R10 per maand.
Om die diens te stop, antwoord net op een van die boodskappe met die woord 'Stop'.
Gauteng - JHB North/SandtonMaster Career Consulting
Western Cape - Cape TownMedia24
Western Cape - Cape TownNew Media Publishing (PTY) Ltd
Yaris T1 1.0 3-dr AC2008R 87,990.00
Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU2006R 99,900.00
CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr2009R 79,995.00
House R 5 500 000
House R 10 500 000
House R 13 666 000
Play Now »
Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.
Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.
Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.
Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.
Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!
Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.
iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!