Sluk wurms en word maer?

2010-02-09 12:52

Hong Kong – Dieëtkundiges in Hong Kong is Dinsdag deur regeringsdokters gewaarsku teen die nuwe gier om parasiet wurms in te sluk, as ‘n manier om gewig te verloor.

Die stad se gesondheidsdepartement was geskok om webwerwe te sien wat dié produkte adverteer.

Daar word beweer dat die produkte gebruik maak van groterige rondewurms wat tot sowat 40cm in lengte kan groei, en 200 000 eiers ‘n dag kan lê.

‘n Woordvoerder van die departement het gewaarsku dat indien mense die parasiete insluk, dit pyn en ongemak in die buik kan veroorsaak, asook 'n hele paar ander newe-effekte.

“Dit kan ook tot ‘n persoon se dood lei, omdat die wurms organe soos die longe kan binnegaan, maar kan egter met medikasie behandel word, en die wurms kan verwyder word.”

Hy het mense aangemoedig om eers hul dokters te konsulteer voordat hulle op ‘n dieët gaan.

In Hong Kong, ‘n stad met sewe miljoen mense, is dieëte groot besigheid vanweë die land se oorgewig-vlakke, kitskosse en lang kantoorure.

- Sapa-dpa
 

Kommentaar is afgeskakel vir hierdie artikel

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

CA (SA)

Gauteng
Hire Resolve
R600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Liquer Store Manager/ Controller

Mpumalanga
Hutech International Group

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...