wêreld

Voortvlugtige eks-premier van Thailand in SA

21 minute gelede

Thaksin Shinawatra, Thailand se voortvlugtige eks-premier, is blykbaar in Afrika, waar hy vir Mandela gekuier het en met diamante wil smous.

lee

Discovery-man 'hou nie van die kanaal se programme'

2010-09-02 20:35

Die man wat drie mense by die Discovery Channel se hoofkwartiere gyselaar gehou het, se lyk is uit die gebou verwyder.

Nóg ‘n olieboor ontplof

2010-09-02 19:12

n Olieboor het in die Golf van Mexiko ontplof, sowat 80 km van die kus van Louisiana en wes van waar die olieboor in April ontplof het.

cigarettes

Russies minister moedig rokers, drinkers aan

2010-09-02 15:08

Die Russiese minister van finansies, Alexei Kudrin, moedig Russiese burgers aan om meer sigarette te rook en alkohol te drink.

US President Barack Obama

Omstrede wêreldleiers breek saam brood

2010-09-02 12:01

Die eerste direkte vredesgesprekke tussen Israel en Palestinië in byna twee jaar is met 'n uitsondelike ete in Washington afgeskop.

 
genoeg:

genoeg:  Pakistani betogers haal hul frustrasies op ‘n polisietrok uit. Die betogings kom ná drie selfmoordbommers ‘n stoet van Sjiïet-Moslems in Lahore geteiken het. Agtien roubeklaers het hul lewens tydens die aanval verloor. (AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Chili: Myners moet 3 000 ton rots skuif

2010-09-02 16:47

Die 33 mynwerkers wat sowat 600m ondergronds vassit, sal meer as 3 000 ton rots moet skuif om die reddingspoging se sukses te verseker.

Baby feet

Twee baba-lyke in vrou se tuin gevind

2010-09-02 14:12

Nederlandse owerhede het die lyke van twee babatjies in die tuin van ‘n vrou gevind wat reeds van moord beskuldig word.

Shacks

Myner bou huis ondergronds

2010-09-02 10:38

‘n Afgetrede Chinese steenkoolmyner het ‘n ondergrondse oplossing gevind vir die onbekostigbare huispryse in Beijing.

binne nuus24


 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

CA (SA)

Gauteng
Hire Resolve
R600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Liquer Store Manager/ Controller

Mpumalanga
Hutech International Group

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...