Jackson-dokter pleit onskuldig

2010-02-09 02:52

Los Angeles - Michael Jackson se dokter, Conrad Murray, het onskuldig gepleit op 'n aanklagte vir onvrywillige manslag in verband met die popster se dood.

Staatsaanklaers in Los Angeles beweer Murray het Jackson doodgemaak.

Die dokter is Dinsdag vrygelaat nadat hy $75 000 (R582 000) borgtog betaal het. Hy het homself vroeër die dag aan die owerhede oorgegee.

Hy kan tot vier jaar tronkstraf opgelê word as hy skuldig bevind word.

Jackson het Murray in 2009 gehuur om sy persoonlike dokter te wees terwyl hy voorberei het vir optredes in Londen se O2-arena.

Beamptes sê die sanger is dood ná Murray die verdowingsmiddel propofol en ander kalmeermiddels vir hom ingegee het vir sy chroniese slapeloosheid.

Jackson is op 25 Junie dood.

Murray se prokureur het aangedui die dokter beplan om terug te keer na sy mediese praktyk in Houston, Texas terwyl hy op sy verhoor wag.

Die staatsaanklaers wil egter hê Murray se lisensie om te praktiseer moet opgeskort word terwyl hy op borgtog uit is.

– Sapa-AP

Lees meer oor: bekendes  |  michael jackson

Kommentaar is afgeskakel vir hierdie artikel

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R750,000-800,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

CA (SA)

Gauteng
Hire Resolve
R600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...