Bang Bang Club tref Toronto Filmfees

2010-07-29 15:00

Kaapstad - The Bang Bang Club, waarin onse Eisj-man, Neels van Jaarsveld, een van die hoofrolle vertolk, gaan 'n spesiale gala-vertoning kry by die 35ste jaarlikse Toronto Internasionale Filmfees.

Die fees het Woensdag die spesiale vertonings aangekondig. The Bang Bang Club het een van 15 gesogte vertonings gekry.

Die fliek is verlede jaar in Suid-Afrika verfilm en spog met plaaslike talente soos Frank Rautenbach (as die fotograaf Ken Oosterbroek) en Neels van Jaarsveld (as Joao Silva). Hul medesterre sluit in Ryan Phillippe, Malin Akerman & Taylor Kitsch.

The Bang Bang Club is gegrond op die gelyknamige boek wat handel oor vier jong fotograwe, Greg Marinovich, Kevin Carter, Ken Oosterbroek en Joao Silva, wie se foto's die finale bloedige dae van Apartheid in Suid-Afrika vasgevang het.

Die Toronto Internasionale Filmfees vind plaas vanaf 9 tot 19 September en sluit rolprente in soos Ben Affleck se The Town.

Na verwagting sal The Bang Bang Club eers volgende jaar in Suid-Afrikaanse teaters draai.

Lees meer oor: vermaak  |  rolprente

Kommentaar is afgeskakel vir hierdie artikel

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Liquer Store Manager/ Controller

Mpumalanga
Hutech International Group

Accountant - EE

Gauteng
Hire Resolve
R400,000-450,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ELANDSKRAAL

House R 5 500 000

PARK WEST

House R 10 500 000

PARADISE BEACH

House R 13 666 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...