2010-08-22 11:53
President Jacob Zuma sal die VN se algemene vergadering misloop sodat hy die vergadering van die ANC se nasionale algmene raad kan bywoon.
2009-11-30 09:12
“Staan asseblief saam. Die wêreld het ’n verenigde stem teen weghol-klimaatsverandering nodig,” het Ban Ki-moon gepleit.
2009-09-23 04:09
Die VN sê daar is optimisme en hoop onder wêreldleiers om die uitlating van gifgasse wat aardverhitting bespoedig, te verminder.
2009-09-09 13:13
‘n Verslag deur die Verenigde Nasies beskuldig rebellegroepe en die Kongolese weermag van verskeie misdade teen die mensdom.
2009-09-03 14:59
Kofi Annan, voormalige sekretaris-generaal van die VN, sal 2010 as 'n onderwyser by die Universiteit van Singapoer begin.
2009-07-21 10:45
Sy kritici beskryf hom as oneffektief, oninspirerend en ‘n swak kommunikeerder, maar die Verenigde Nasies (VN) se sekretaris-generaal, Ban Ki-moon, se volgers meen hy word net misverstaan.