ARTIKELS OOR sokker

Pitso wil sokker na wit skole bring

2010-09-02 10:01

Mosimane, afrigter van Bafana Bafana, is op sy gelukkigste wanneer sy telefoon lui met oproepe van skoolhoofde wat sokker wil aanbied.

Laaste sokkerspeler van eerste WB sterf

2010-08-31 16:25

Die laaste lewende sokkerspeler, wat aan die heel eerste Wêreldbeker in 1930 deelgeneem het, het op 100-jarige ouderdom gesterf.

‘Groener’ Bafana teen Niger

2010-08-27 08:34

Die Suid-Afrikaanse sokkerspan gaan sy aanslag op ’n plek tussen Afrika se grotes met ’n hele paar “nuwe” gesigte begin.

Duitse kultusklub wat almal aflag, bly dalk nou bo

2010-08-26 08:19

Dis deesdae lekker om ’n Duitse sokker-ondersteuner te wees. Die Bundesliga is opwindend, die kaartjies goedkoop en die paviljoene stampvol.

'Korrupsie, omkopery algemeen in SA sokker'

2010-08-20 10:58

'n Skeidsregter het volgens 'n berig in die Sowetan, onthul dat omkopery en korrupsie 'n algemene verskynsel in SA sokker se derdeliga is.

Rusland sal visums laat vaar vir WB

2010-08-17 19:55

Vladimir Putin, Rusland se eerste minister, sê dié land sal visa-vereistes vir deelnemers en gaste laat vaar as hulle WB 2018 of 2022 kan aanbied.

Nomvete hou oog op terugkeer

2010-08-17 05:10

Siyabonga Nomvete, Moroka Swallows se doelskopper, erken dat dit ‘n groot terugslag was toe hy nie vir die nasionale span gekies is nie.

Sundowns verwerp aanbod vir Mphela

2010-08-17 01:27

Mamelodi Sundowns het die Russiese klub Terek Grozny se bod op Katlego Mphela, ter waarde van R7,3 miljoen, verwerp.

Benni beboet as hy nie vetjies afskud

2010-08-13 14:31

Benni McCarthy sukkel om betyds gewig te verloor vir die nuwe Premierliga-seisoen en kan dalk beboet word as hy nie wikkel nie.

Beckham se tyd verby?

2010-08-13 07:44

Die voormalige kaptein van Engeland, David Beckham, het gesê dat hy altyd beskikbaar sal wees om vir sy land te speel.

Fifa soek antwoorde oor N-Koreaanse spelers

2010-08-12 03:48

Sepp Blatter het gesê hy eis antwoorde by Noord-Korea ná berigte dat lede van die land se Wêreldbekerspan in die openbaar verneder is.

Doellyn-tegnologie in Oktober bespreek

2010-08-11 19:43

Die kontroversiële kwessie rondom doellyn-tegnologie sal in Oktober by ‘n vergadering bespreek word, het Sepp Blatter gesê.

Ghana groter uitdaging as Frankryk, sê kaptein Mokoena

2010-08-11 06:38

Volgens Aaron Mokoena móét Bafana Bafana vanaand op hul allerbeste wees wanneer hulle Ghana in die Soccer City-stadion die stryd aansê.

Bafana-ster se plaasvervanger ook mank

2010-08-10 09:30

Die beseringspook het gister wéér in die Bafana Bafana-kamp gedraai, aan die vooraand van dié span se wedstryd teen Ghana.

Capello waarsku Rooney oor eskapades

2010-08-08 06:03

Die breier van die Engelse sokkerspan, Fabio Capello, sê die Manchester United-doelskieter Wayne Rooney gaan gewaarsku word oor sy gedrag.

Sokkerafrigter wreed vermoor

2010-08-05 23:16

'n Afrigter en sportdirekteur van verskeie sokkerklubs in Rusland het in ‘n hospitaal in Moskou gesterf nadat hy wreed aangeval is.

Oud-breier: SA wil hê Pitso moet misluk

2010-08-04 09:51

Die voormalige Bafana-breier Ted Dumitru meen Suid-Afrikaners kan nie wag dat Pitso Mosimane in sy nuwe pos as afrigter van die nasionale sokkerspan misluk nie.

Fifa beboet Spanje, Nederland

2010-08-03 19:37

Nederland en Spanje is deur Fifa beboet vir spelers se swak dissipline tydens die Wêreldbeker-eindstryd in Soccer City, Johannesburg.

Maradona moet groet

2010-07-28 03:00

Die Argentynse Sokkervereniging (AFA) het besluit om nie Diego Maradona se kontrak as die nasionale sokker-afrigter te hernu nie.

Mosimane lig sluier oor Operasie 2014

2010-07-23 07:28

Bafana Bafana se afrigter, Pitso Mosimane, het dit duidelik gemaak dat “nuwe generasie”-spelers ingespan sal word om Suid-Afrika te verteenwoordig.

Safa soek meer wittes in sokker

2010-07-21 10:00

Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) wil hê meer wit Suid-Afrikaners moet sokker speel, wat dié sport “interessanter en lewendig” sal maak.

Eng-klub sê nee vir vuvuzelas

2010-07-20 13:29

Die Engelse sokkerklub, Tottenham Hotspurs, het die eerste klub in die Engelse Premierliga geword om vuvuzelas by hul tuisveld te verbied.

SAFA moet rekenskap gee oor R1 miljard

2010-07-19 12:38

SAFA sal aan die parlement moet verduidelik hoe hulle beplan om die R1 miljard meevaller wat hulle van Fifa ontvang het gaan spandeer.

Pitso bevestig as Bafana-breier

2010-07-15 16:06

Bafana Bafana se hulpafrigter, Pitso Mosimane, sal die leisels oorvat by Carlos Alberto Parreira as Suid-Afrika se nasionale sokkerafrigter.

Obama vol lof vir SA

2010-07-15 07:43

Hy het nie getwyfel dat Suid-Afrika die Wêreldbeker-sokkertoernooi suksesvol sou aanbied nie, het pres. Barack Obama van die VSA gesê.

WB-onttrekkingsimptome tref SA

2010-07-13 11:05

Geïrriteerd? Hartseer? Voel jy leeg en alleen? Wil jy uitbars in trane? Jy mag dalk Wêreldbeker-onttrekkingsimptome hê.

Spanje vier fees met span

2010-07-12 15:30

‘n Ontmoeting met die koning en ‘n busrit deur die stad wag op Spanje se Wêreldbeker-kampioene as hulle in hul tuisland aankom.

WB-bywoningsyfers van die beste ooit

2010-07-12 14:09

Die bywoningsyfers gedurende die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi staan ná 64 wedstryde op 3,18 miljoen, die derdemeeste ooit.

Duitsland vat 3de WB-plek

2010-07-10 22:25

Duitsland het Uruguay op die Nelson Mandelabaai-stadion in Port Elizabeth geklop om derde te eindig in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi.

Verkeersknoop ontaard in 'n sokkerwedstryd

2010-07-10 00:29

Motoriste wat moeg was vir sit en wag in die druk verkeer op die M60 in Londen, het die tyd verbygekry deur ‘n vinnige sokkerwedstryd af te skop.

Oranje mik eerste hou

2010-07-09 08:35

Die eerste skote in die WB-oorlog tussen Nederland en Spanje het geklap, skaars ’n dag nadat ’n ontmoeting in die eindstryd vir dié spanne 'n werklikheid geword het.

Handgranaat dood twee sokkerkykers

2010-07-08 14:00

Twee mans wat besig was om die semi-finaal tussen Duitsland en Spanje te kyk, is dood toe ‘n handgranaat in hul huis in ontplof.

Die lelikste sokkerspeler is...

2010-07-07 18:13

Die kontroversiële webtuiste BeautifulPeople.com het pas 'n lys bekend gemaak van die lelikste sokkerspelers op aarde.

Tonge klap oor Ronaldo se seun

2010-07-05 18:00

Dit gons behoorlik oor wie die ma van Cristiano Ronaldo se babaseun is ná hy Sondag dié onthulling op Facebook en Twitter gemaak het.

Brasilië-breier kry trekpas ná WB-nederlaag

2010-07-04 22:20

Dunga en die res van die Brasiliaanse sokkerspan se tegniese span is in die pad gesteek ná die span se Wêreldbeker-nederlaag.

Ronaldo word pa

2010-07-04 19:15

Cristiano Ronaldo het op die sosiale netwerke Facebook en Twitter aangekondig dat hy die pa van 'n babaseun geword het.

Sokkerster in hospitaal

2010-07-04 03:16

Die sokkerster Robin van Persie is na 'n hospitaal geneem vir 'n skandering ná hy 'n armbesering in die wedstryd teen Brasilië opgedoen het.

Messi in trane ná nederlaag

2010-07-03 21:05

Lionel Messi het die Wêreldbeker in trane verlaat ná Argentinië se 4-0 nederlaag teen Duitsland by die Kaapstad-stadion.

Brasiliaanse ondersteuner pleeg selfmoord

2010-07-02 21:02

‘n Jong sokkergeesdriftige in Haïti het selfmoord gepleeg nadat die Brasiliaanse sokkerspan uit die Wêreldbeker-sokkertoernooi geskop is.

Fifa gee Nigerië 48 uur ultimatum

2010-07-02 13:09

Die Nigeriese regering moet sy skorsing van die land se sokkerspan lig, of die land sal binne 48 uur sy Fifa-lidmaatskap verloor.

Messi het verkoue, mis oefening

2010-07-02 00:23

Die afrigter van die Argentynse sokkerspan het gesê dat sy span se sterspeler weens ‘n verkoue nie hulle oefensessie kon bywoon nie.

Spanje kook op regte tyd – Xavi

2010-07-01 10:05

Spanje bereik sy beste spelpeil op presies die regte tyd van die Wêreldbeker-sokkertoernooi, glo sy middelveldspeler Xavi.

Nigeriese sokkerspan gehok

2010-06-30 19:42

Die Nigeriese president het sy land se sokkerspan vir twee jaar van internasionale kompetisies verban weens hul swak vertoning.

Koerant verdedig gearresteerde joernalis

2010-06-29 14:00

Die Britse koerantgroep Trinity Mirror het hul joernalis wat in Suid-Afrika gearresteer is, verdedig, en sê hy het niks verkeerd gedoen nie.

Premier vra tegnologie om blasers te help

2010-06-29 00:00

David Cameron, het 'n blaaskans uit die politiek geneem en aangesluit by 'n onderwerp waaroor sy publiek praat – sokker het tegnologie nodig.

Internet gons oor Lampard se 'doel'

2010-06-28 14:25

Die omstrede besluit om nie Frank Lampard se Wêreldbeker-doel teen Duitsland toe te laat nie, het die internet aan die gons.

Grootste sokker-aanhanger stel wêreldrekord op

2010-06-26 16:39

Die getroue Kaizer Chiefs-ondersteuner en sokker-entoesias Thulani Ngcobo het ‘n nuwe Guinness Wêreldrekord opgestel.

Duitsland sal moet regkom sonder Cacau

2010-06-26 12:35

Duitsland se doelskopper Cacau sal nie in Sondag se 16-span kragmeting teen hul ou vyande Engeland speel nie.

Nuwe sokkerafrigter ‘is nog nie aangewys’

2010-06-26 06:22

Topvlak-ervaring sal “een van die ­bepalende faktore” wees wanneer sokkerbase oor Carlos Alberto Parreira se opvolger besluit.

Kragfout pooitjie toeriste se WB-planne

2010-06-25 09:05

’n Probleem met ’n kragkabel het veroorsaak dat die Bloemfonteinse toerisme-inligtingsentrum etlike ure sonder elektrisiteit was.

 

Senuwees lol, sê Bafana-groentjie

2010-09-01 08:48

'n Skrale maand gelede het die Bafana-groentjie Keagan Richie, nog die handtekeninge van Steven Pienaar, MacBeth Sibaya en Aaron Mokoena gejag.

Bafana voel druk

2010-08-31 07:51

Bafana dra swaar aan die gunsteling-etiket aan die vooraand van sy eerste kwalifiserende wedstryd vir die Afrikabeker in 2012, sê Pitso Mosimane.

Rekord skeel Hunt min op vooraand van PSL-seisoen

2010-08-27 08:24

’n Plek in die rekordboeke sal die laaste ding wees waaraan Gavin Hunt dink wanneer SuperSport United in sy 1ste wedstryd van vanjaar se PSL uitdraf.

Engeland huur Paul die seekat

2010-08-20 14:18

Die siener-seekat wat die resultate van vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi korrek voorspel het, se hart lê nou by Engeland.

Bafana-sterre bly by Kaizer Chiefs

2010-08-19 08:52

Bobby Motaung, bestuurder van Amakhosi, het maande se bespiegeling oor vier top-spelers wat by buitelandse klubs sou aansluit, beëindig.

Pitso het plan met konings van Afrika

2010-08-17 14:20

Die nuwe breier van Bafana Bafana weet hy kan ‘n punt bewys wanneer sy span Egipte in die 2012 Afrika-beker se kwalifiserende ronde aanvat.

Fifa in Rusland om stede te ondersoek

2010-08-17 03:27

Fifa ondersoek hierdie week vier potensiële stede in Rusland om die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2018 of 2022 aan te bied.

‘Bafana kan nóg beter’

2010-08-15 10:45

Wanneer Bafana Bafana op 5 September teen Niger uitdraf, sal hul vir die eerste keer die onbekende etiket as gunsteling dra.

Nuwe stadions word dalk 'wit olifante'

2010-08-13 12:08

Suid-Afrika se WB-stadions word as “te groot” beskou vir die MTN8-sokkerwedstryde, wat nuwe kommer skep dat die stadions “wit olifante” kan word.

Nuwe besem vee skoon – Pitso se Bafana skok Ghana

2010-08-12 07:51

Suid-Afrika se Wêreldbeker-sege oor Frankryk was g’n gelukskoot nie en Bafana kan eersdaags weer met die grotes in Afrika saamgesels.

Soccer City sal FNB-stadion bly

2010-08-11 19:43

Soccer City sal voortaan steeds as die FNB-stadion bekendstaan, het die hooggeregshof in Johannesburg beslis.

Lekkerlooproete bied gou weer pret en plesier

2010-08-11 09:51

Die Lekkerlooproete in die middestad van Kaapstad gaan nog voor die einde van die maand tydens sokkerwedstryde weer gebruik word.

Tshabalala tevrede met enige posisie

2010-08-10 14:16

Siphiwe Tshabalala hou vol dat hy enige plek sal speel waar Kaizer Chiefs hom nodig het en waar die afrigter voel hy kan bydra.

Metrorail bied dienste vir Bafana-wedstryd

2010-08-09 16:12

Metrorail het spesiale dienste na Soccer City geskeduleer vir mense wat na die wedstryd tussen Bafana Bafana en Ghana gaan kyk.

Pitso pos WB-hardebaarde

2010-08-06 08:42

Matthew Booth en Benni McCarthy was die eerste slagoffers van Pitso Mosimane se Bafana-bewind, toe hy sy span aangekondig het vir die Ghana-wedstryd.

Soccer City kos jaarliks ’n fortuin

2010-08-05 09:27

Dit sal tussen R24 miljoen en R30 miljoen per jaar kos om Soccer City, wat spesiaal vir 2010 se Wêreldbeker-toernooi gebou is, te onderhou.

Bafana begin 2014-veldtog

2010-08-04 07:41

Bafana Bafana moet géén gunste verwag van Ghana nie wanneer dié spanne aanstaande week in ’n vriendskaplike sokkerwedstryd slaags is.

N-Korea se sokkerspan en afrigter verneder

2010-08-01 12:59

Noord-Korea se sokkerspan en die afrigter is tydens 'n openbare ondersoek na hul vertoning tydens die 2010-wêreldbeker verneder.

Britse klubs soek Bafana-spelers

2010-07-27 11:50

Die afrigter van Glasgow Rangers, Walter Smith, het bevestig dat sy klub belangstel in Bafana Bafana se Bongani Khumalo en Katlego Mphela.

Kaapstad-stadion hou makietie

2010-07-21 16:00

Daar gaan groot makietie gehou word by die Kaapstad-stadion in Groenpunt, het die stadion-operateur se voorsitter, Morné du Plessis, aangekondig.

Sokkerster se stewels word "monument"

2010-07-20 15:29

Die stewels waarmee Bafana se Siphiwe Tshabalala die eerste doel in vanjaar se Wêreldbeker aangeteken het, gaan deel word van 'n 'historiese monument'.

Fifa sal in Oktober videotegnologie bespreek

2010-07-20 11:50

Die gebruik van doellyn-videotegnologie bly op Fifa se agenda vir Oktober en sal nie by ‘n vergadering hierdie week bespreek word nie.

Bafana-breier waarsku

2010-07-16 07:01

Pitso Mosimane wil geen gunste van sy “nuwe” werkgewer hê nie, maar dan moet sy spelers ook nie verwag om langer gepamperlang te word nie.

Maradona kry nuwe kontrak

2010-07-15 15:21

Argentinië se sokkervereniging het bekend gemaak dat ‘n nuwe kontrak van vier jaar aan die afrigter, Diego Maradona, aangebied sal word.

Amerikaners in SA hospitaal ná ontploffings

2010-07-14 16:04

Twee Amerikaners, wat beseer is tydens die bomontploffings in Uganda is in ‘n kritieke toestand in ‘n privaat-hospitaal in Johannesburg.

Oranjes suur oor Spanje se ‘onwettige’ oorwinning

2010-07-13 10:37

Die Nederlanders het ietwat suur gereageer op die doelpunt waarmee Spanje die Wêreldbeker-kampioene geword het.

Fifa gee WB 9 uit 10

2010-07-12 15:28

Sepp Blatter, Fifa-president, het Suid-Afrika geprys vir die wyse waarop die Wêreldbeker-sokkertoernooi georganiseer is.

Koue ontvangs vir Duitse spelers

2010-07-12 13:00

Duitsland se Wêreldbeker-sokkerspan het ongesiens hulle terugkeer na hul tuisland gemaak nadat hulle met ‘n derde plek tevrede moes wees.

Sokkerster voer honde met eks se opgekapte lyk

2010-07-10 10:36

Polisie beweer dat Bruno, die Brasiliaanse sokkerster, sy eksmeisie verwurg en haar liggaam in stukke opgekap en aan honde gevoer het.

Fifa aangevat oor “Tshwane”-advertensies

2010-07-09 16:49

Die Vryheidsfront Plus het in ‘n brief aan FIFA beswaar aangeteken oor die gebruik van die naam “City of Tshwane” op advertensieborde.

WB-naeler het in rolstoel gearriveer

2010-07-08 21:11

Die man wat by die Moses Mabhida-stadion tydens die halfeindronde van die Wêreldbeker-toernooi oor die veld gehardloop het, was in ‘n rolstoel.

Vlugte na Durban moet omdraai

2010-07-07 21:29

Vyf vliegtuie propvol sokkergeesdriftiges kon nie by Durban se King Shaka-lughawe land nie weens druk lugverkeer.

Gunsteling wys krake

2010-07-07 09:36

Die hegte Duitse sokkerkamp het die eerste keer begin krake toon en dit op die vooraand van dié span se Wêreldbeker-halfeindstryd teen Spanje.

Dokter: Kaká was nie fiks genoeg

2010-07-05 01:55

Braslië se spandokter, Jose Luis Runco, het Sondag erken dat die ster-middelveldspeler Kaká nie fiks genoeg was om te speel nie.

Torres begin dalk nie teen Duitsland

2010-07-04 19:17

Spanje se afrigter sê die doelskieter Fernando Torres mag dalk nie in die beginspan wees vir die Wêreldbeker-halfeindstryd teen Duitsland nie.

Uruguay-doelskieter geskors oor handbal

2010-07-04 05:37

Die Uruguay-doelskieter Luis Suarez is vir een wedstryd geskors vir sy handbal op die lyn wat Ghana se oorwinning voor hul oë weggeraap het.

Villa weer Spanje se held

2010-07-03 22:32

Nog 'n Suid-Amerikaanse land moet hul tasse pak nadat Spanje vir Paraguay in die WB-kwarteindronde op Ellis Park in Johannesburg geklop het.

Beserings knou Uruguay

2010-07-03 19:42

Uruguay se middelveldspeler Nicolas Lodeiro wie se regtervoet beseer is, sal Dinsdag se wedstryd teen Nederland van die kantlyn moet kyk.

SA nou agter BaGhana BaGhana

2010-07-02 19:03

Nelson Mandela het Suid-Afrikaners aangemoedig om die sokkerspan van Ghana te ondersteun tydens die kwarteindstryd in Johannesburg.

Bywoningsyfers vir WB dalk nuwe rekord

2010-07-02 05:19

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika kan dalk ‘n nuwe rekord opstel in bywoningsyfers, meen Danny Jordaan.

Wêreld se grootste sokkertrui uitgestal

2010-07-01 11:25

Die wêreld se grootste sokkertrui, gemaak van 'n versameling getekende sokkertruie, sal by die Brightwater Commons-winkelsentrum in Randburg uitgestal word.

Fifa ondersoek Aus se 2022-bod

2010-06-30 23:36

Fifa is besig met ‘n ondersoek om te bepaal of Australië enige etiese reëls oortree het met hulle 2022 Wêreldbeker-bod.

Skeidsregters pak tasse

2010-06-30 13:05

Die twee blasers wie se wedstryd-flaters Fifa genoodsaak het om video tegnologie te heroorweeg, sal nie verder deelneem aan die Wêreldbeker nie.

Joernalis glo agter kleedkamer-herrie

2010-06-29 12:41

'n Joernalis is vas ná hy glo die kleedkamer voorval by die Groenpunt-stadion, waar 'n ondersteuner vir David Beckham gekonfronteer het, beplan het.

Britse media eis Capello se kop

2010-06-28 14:36

Britse koerante het Engeland se Wêreldbeker-span oor die kole gehaal en eis dat Fabio Capello bedank ná dié span se skoknederlaag.

Die ou vyande kén mekaar

2010-06-28 13:15

Die verrassingsfaktor sal nie ter sprake wees wanneer Brasilië en Chili op Ellispark aantree vir ’n Suid-Amerikaanse derby nie.

Streng sekuriteit vir Engeland teen Duitsland

2010-06-26 13:36

Sekuriteit sal streng wees by die Wêreldbeker-wedstryd tussen Duitsland en Engeland in Bloemfontein, het plaaslike polisie gesê.

Bloemfontein bars behoorlik uit sy nate

2010-06-26 06:50

Die oë van die wêreld is dié naweek op die Rosestad gerig wanneer twee van die grootste sokkerkragte mekaar die stryd aansê.

Portugal, Brasilië deur na uitklopronde

2010-06-25 18:07

Die Groep G-wedstryd tussen Portugal en Brasilië op die Moses Mahbida-stadion in Durban het 'n teleurstellende doellose uitslag opgelewer.

Sarkozy, Henry praat sokker

2010-06-24 15:33

Die Franse president, Nicolas Sarkozy, het sy land se rampspoedige vertoning by die Wêreldbeker met die span se doelskieter, Thierry Henry, bespreek.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ELANDSKRAAL

House R 5 500 000

PARK WEST

House R 10 500 000

PARADISE BEACH

House R 13 666 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!