Johannesburg

Donderdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

13°C
28°C

7 day forecasts
ARTIKELS OOR moorde

Broer offer glo suster aan gode

2010-03-10 14:25

'n Man van Verulam wat glo sy suster voor haar vyfjarige seuntjie met ‘n panga doodgekap het, was glo ‘n Hare Krishna-aanbidder.

Mans doodgesteek in kuierplek

2010-03-07 05:06

Twee mans is in twee onverwante voorvalle in sjebeens met ‘n mes doodgesteek nadat hulle by onderonsies oor hul meisies betrokke was.

Richter se vrou skuldig aan sy moord

2010-03-05 16:56

Die vrou van Franz Richter wat in November 2007 op sy wildreservaat Heia Safari Ranch vermoor is, is skuldig bevind op aanklag van moord.

Meisie moor pa ná rusie oor brood

2010-03-03 15:19

'n Tienermeisie is in Diepsloot in hegtenis geneem na sy glo haar pa ná 'n rusie oor brood met 'n mes doodgesteek het.

Man moor kamermaat oor snorkery

2010-03-02 09:19

’n Chinese student wat glo nie meer sy kamermaat se snorkery kon hanteer nie, het hom in die middel van die nag doodgesteek.

Man gesoek ná hy glo vrou, baba vermoor

2010-03-01 05:11

Polisie in Amerika is opsoek na ‘n 21-jarige man wat vermis is sedert die lyke van sy meisie en hul baba in ‘n huis gevind is.

Man vas na sewe verkragtings

2010-02-25 22:59

‘n Man wat deur die polisie gesoek word vir sewe verkragtingsake en vyf moorde is vas nadat hy glo nóg ‘n slagoffer verkrag het

2 vas vir moord op bejaarde egpaar

2010-02-25 02:02

Twee mans is in hegtenis geneem vir die moord op 'n bejaarde egpaar in Tembisa, het die polisie Woensdag gesê.

Gewapende mans moor 13

2010-02-24 21:07

Gewapende mans het ‘n plattelandse dorp in Mexiko binnegegaan en 13 mense, insluitende ‘n veeboer en sy drie seuns, doodgeskiet.

Man sterf glo weens padwoede-aanval

2010-02-22 22:10

‘n Vredeliewende man is glo agtervolg, met ‘n hamer geslaan en verskeie kere gesteek in sy motor voor sy huis in Sydney.

Nóg 3 bejaardes vermoor

2010-02-22 06:41

Die vlaag van moorde op bejaardes het voortgeduur toe nog drie mense by hul huise in Mokopane, Limpopo en Eldoraigne vermoor is.

Seun moor medeleerling

2010-02-20 18:20

‘n Tienerseun is in hegtenis geneem nadat hy sy vriend en medeleerling op pad huis toe ná skool doodgeskiet het, sê polisie.

Vrou pleeg selfmoord net voor man se roudiens

2010-02-19 06:43

’n Vrou het selfmoord gepleeg sowat twee uur voordat haar vermoorde man, met wie sy twee jaar getroud was, se roudiens sou begin.

Vrou lewenslank tronk toe ná moord op man

2010-02-18 22:35

Die vrou van 'n Stilbaaise sakeman Basie Marais is deur 'n hof hier lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op haar man.

13-jarige vermoor op haar verjaardag

2010-02-18 07:41

’n Krugersdorpse meisie is op haar 13de verjaardag saam met haar ma vermoor. Daarna het die ma se vriend homself ook doodgeskiet.

Man moor vriendin, skiet self

2010-02-17 22:36

'n Man het sy vriendin ná 'n rusie doodgeskiet voor hy homself om die lewe gebring het, het die polisie Woensdag gesê.

Moord by Sun City net voor Fifa-konferensie

2010-02-17 06:44

Sun City se bestuurder van openbare betrekkinge is vermoor gevind in haar woonstel by dié oord net voor die begin van ’n konferensie.

Kêrel verdagte na meisie se moord

2010-02-16 18:05

'n Man gaan deur die polisie ondervra word nadat sy meisie se lyk na 'n argument op die R102 naby Grootbrakrivier gevind is.

Vrou, baba glo met byl doodgeslaan

2010-02-15 23:29

Die lyke van 'n vrou en haar vyf maande oue baba is op 'n oop stuk veld naby Benoni gevind ná hulle glo met 'n byl doodgeslaan is.

Bejaarde vrou op kleinhoewe vermoor

2010-02-13 05:51

'n Bejaarde vrou van Soshanguve is in haar bed in haar huis op 'n kleinhoewe vermoor, het die polisie gesê.

Kardioloog se moordsaak uitgestel

2010-02-12 23:04

Die saak teen twee sekuriteitswagte wat aangekla is van die moord op die afgetrede kardioloog Francois Steenkamp, is uitgestel.

6 weke, 6 moorde

2010-02-12 06:32

Die ontdekking van twee lyke in Pretoria het die dodetal weens moorde op bejaardes in dié gebied die afgelope ses weke tot ses gelig.

Bejaarde paartjie grusaam vermoor

2010-02-11 13:18

Paramedici het 'n reuseskok gekry toe hulle by 'n bejaarde paartjie se huis aankom en vind dat hulle vermoor is.

Man sterf ná aanranding

2010-02-11 00:31

'n 25-jarige man is dood ná hy in Mthatha in die Oos-Kaap in sy bure se huis aangerand is, het die polisie gesê.

Minnares vergiftig man met kerrie

2010-02-10 20:39

'n Vrou is skuldig bevind op aanklag van moord ná sy gif in haar voormalige minnaar en sy verloofde se kerrie gegooi het.

Polisieman slaan glo buurman dood

2010-02-09 20:32

Drie polisiemanne kan aangekla word van moord nadat hulle glo hul kollega se buurman aangerand het en die man later dood is.

Weermaghoof vas vir moord

2010-02-09 04:18

Die bevelvoerder van 'n militêre basis in Kanada is aangekla vir moord op twee vroue, asook vir seksuele aanranding op twee ander vroue.

Nepalse mediamagnaat doodgeskiet

2010-02-08 22:32

Die Nepalse polisie is op soek na twee mans wat vermoedelik vir Jamim Shah, ‘n prominente mediamagnaat in Katmandoe vermoor het.

‘4 mans verwoes my gesin in ’n sekonde'

2010-02-08 06:15

“’n Wonderlike gesin is in een sekonde verwoes toe vier mans in ons kamer ingebars en sonder om ’n woord te sê, my vrou geskiet het."

Sokkergeesdriftige (14) doodgeskiet

2010-02-07 02:35

‘n 14-jarige Argentynse sokkergeesdriftige is glo dood nadat hy drie keer in die kop geskiet is, het dokters gesê.

Predikant se vrou doodgesteek

2010-02-06 14:29

Die vrou van ’n predikant het laat Vrydagaand in haar huis in Bothasig gesterf nadat sy sewe keer gesteek is.

Vrou in haar huis doodgeskiet

2010-02-06 11:24

’n Middeljarige vrou is in haar huis in Hillcrest gedurende ’n rooftog doodgeskiet, het die KwaZulu-Natalse paramedici gesê.

Broer se lyk in erf begrawe

2010-02-05 23:09

Twee mans is in hegtenis geneem nadat die polisie in Johannesburg hulle broer se lyk in ‘n graf in Olivien, Ennerdale gevind het.

Drie vroue in kroeg gesteek

2010-02-05 11:05

‘n Vrou is dood en twee van haar vriendinne in 'n ernstige toestand, nadat 'n man hulle in ‘n kroeg gesteek het, het die polisie gesê.

Trio in hof ná 'heksejag'

2010-02-04 23:00

Drie mans was in die hof nadat hulle ‘n bejaarde vrou en haar kleinkinders glo vermoor het omdat hulle by toordery betrokke was.

Tasmoord: Cilliers was al voorheen in pekel

2010-02-04 11:25

’n Pianis van die Strand se vermeende moordenaar, Angelique Cilliers, het glo in 2005 ’n vrou met ’n mes gedreig.

Vrou steek haar kinders dood

2010-02-04 05:46

‘n 22-jarige vrou het haar twee jong seuns met ‘n mes doodgesteek en haarself toe kalm aan die polisie oorgegee.

Vrou kry kaal lyk onder Polisieman se bed

2010-02-02 17:28

‘n Vrou het glo die kaal lyk van ‘n ander vrou onder haar man, wat ‘n polisiesersant van die Vrystaat is, se bed ontdek.

Verdagte pleit onskuldig na familie-moord

2010-02-02 03:49

‘n Man wat daarvan verdink word dat hy vier van sy familielede tydens ‘n samekoms doodgeskiet het, het onskuldig gepleit.

Man sterf in toordery-aanval

2010-02-02 02:57

‘n Man is vermoor en nog ‘n persoon ernstig beseer nadat beide deur lede van die gemeenskap van toordery beskuldig is.

Pa van 2 koelbloedig geskiet

2010-02-01 08:49

Minute nadat 'n vyfjarige meisie 'n gebedjie opgesê het, is haar pa, Bossie (45), deur inbrekers in hul nuwe huis doodgeskiet.

Polisieman betrek by ‘ongeluk’ en R13 milj.

2010-01-31 08:15

Skokgolwe trek deur die Laeveld nadat ’n polisieman die afgelope week betrek is by die voorval waarin ’n sakevrou van Hazyview se minibus oor ’n afgrond gestort het.

Man by winkelsentrum doodgeslaan

2010-01-30 11:53

Drie mans het ’n 24-jarige man by die Bushbuckridge-winkelsentrum in Mpumalanga doodgeslaan, het die plaaslike polisie gesê.

Moordverdagte in yskas na Kaapstad gebring

2010-01-27 09:12

'n Man wat glo die kaptein en kok van ’n Taiwanse vistreiler vermoor het, is in 'n ongebruikte vrieskas aangehou en na Kaapstad gebring.

Dogtertjie se lyk in klerekas gevind

2010-01-26 22:35

‘n Man is in hegtenis geneem nadat die ontbinde lyk van sy vierjarige stiefdogter in ‘n mieliemeelsak in sy klerekas gevind is.

Jong vrou in hof ná moord op pianis

2010-01-26 07:08

'n Vrou wat glo 'n bekende pianis (65) van die Strand verwurg en haar lyk toe in ’n tas versteek het, het in die hof verskyn.

Onderwyser vry na moord-komplot

2010-01-26 00:09

‘n Onderwyser is op borgtog vrygelaat nadat sy in hegtenis geneem is op ‘n klag van sameswering om die skoolhoof te vermoor.

Vrou pleeg selfmoord in tronksel

2010-01-25 21:05

‘n 23-jarige vrou wat in hegtenis geneem is vir die moord op haar baba het selfmoord gepleeg in ‘n tronksel in Bethulie.

Dokter van Kempton Park geskiet

2010-01-23 15:30

’n 55-jarige dokter van Kempton Park is in sy huis aangeval en doodgeskiet, het Johannesburgse paramedici gesê.

Kersfees-slagting: Verdagtes geskiet

2010-01-22 11:30

Drie verdagtes wat glo by die Ntuzuma Kersfees-slagting, waartydens ses mense doodgeskiet is, betrokke was, is deur polisie doodgeskiet.

 

500 Vroue en kinders vermoor

2010-03-08 10:02

Sekuriteitsmagte in Jos is op ‘n gereedheidsbasis geplaas nadat 500 vroue en kinders naby die sentrale stad van Jos deur bendes vermoor is.

Bejaarde vermoor in rooftog

2010-03-05 19:02

‘n 68-jarige man is op sy kleinhoewe in Mullerstuine naby Barrage gedurende ‘n gewapende rooftog vermoor.

SA man vas ná hy glo kleuter in VK vermoor

2010-03-04 08:28

'n Suid-Afrikaanse man is in hegtenis geneem in verband met die moord op 'n sesjarige meisie in die Verenigde Koninkryk.

Twee vas ná moord op Belg

2010-03-02 13:41

Die polisie het twee mense in hegtenis geneem in verband met die moord op 'n Belg op sy plaas in Limpopo.

Vermoorde sanger se vrou bedrieg glo versekeraar

2010-03-01 14:50

Die veroordeelde moordenaar Najwa Petersen word ondersoek vir bedrog ná sy haar versekeraars glo uit R35 000 bedrieg het.

Vrou, kind se lyke in huis gevind

2010-02-28 01:17

Die polisie is besig om ‘n saak van moord te ondersoek nadat die lyke van ‘n vrou en kind in ‘n huis in Southampton gevind is.

Pastoor se seun vas na grusame moord

2010-02-25 20:11

‘n Pastoor se seun is borgtog geweier nadat dit vorendag gekom het dat hy sy ma glo 52 keer met ‘n kombuismes doodgesteek het.

Bejaarde man doodgesteek in huis

2010-02-24 23:04

‘n 76-jarige man se lyk is in 'n poel bloed in sy huis in Edenvale gevind waar hy doodgesteek is, het paramedici gesê.

Moordenaar sit lank vir joernalis se dood

2010-02-23 09:09

Betraand het die moordenaar en verkragter van ’n joernalis gister sy slagoffer “se mense” om verskoning gevra.

Man met swaard onthoof

2010-02-22 19:09

‘n Saoedi-man wat skuldig bevind is vir moord is glo met ‘n swaard onthoof in die oostelike provinsie van Dammam.

Twee lyke, een sonder ledemate in Mexiko gevind

2010-02-21 02:41

Die polisie het Saterdag die liggame van twee mans, asook ’n derde een sonder ledemate of ’n kop in Mexiko gevind.

Tiener-moordenaar toe ‘n Suid-Afrikaner

2010-02-20 11:50

‘n Tienerseun wat in Nieu-Seeland skuldig bevind is van die moord op 'n 15-jarige meisie is uitgeken as ‘n Suid-Afrikaner.

Karnavalganger se lewe geëis

2010-02-19 04:34

’n Duitse vrou wat saam met haar familie in Brasilië gedurende die Rio-karnaval vakansie gehou het, is vier keer in die bors geskiet.

Eienaar van mark sterf in ‘helse skietery’

2010-02-18 09:17

’n Mede-eienaar van die Pretoria Blommemark is in sy motor op ’n parkeerterrein by Menlyn Motor City doodgeskiet.

Babameisie verkrag, 'erg mishandel'

2010-02-18 05:44

Die polisie ondersoek die moord van 'n vyf maande oue baba ná sy volgens 'n nadoodse ondersoek verkrag en "erg mishandel" was.

Man vrygespreek van vrou se moord

2010-02-17 10:05

Die staat het klagtes laat vaar teen ‘n man van Johannesburg wat in 2007 in hegtenis geneem is vir die moord op sy vrou.

1 dood, 1 gewond in skietvoorvalle

2010-02-17 01:12

'n Man is dood en een gewond ná twee skietvoorvalle by sakepersele in Kaapstad, het paramedici Dinsdag gesê.

Moord by skolesport

2010-02-16 07:07

Leerlinge het in alle rigtings gehardloop toe ’n 19-jarige student op ’n paviljoen tydens ’n skole-sportbyeenkoms doodgeskiet is.

Man by atletiekbyeenkoms geskiet

2010-02-15 17:01

'n Man is Maandag tydens 'n skole-atletiekbyeenkoms doodgeskiet by 'n stadion in Eersterust, het die polisie in Pretoria gesê.

Verdagte se lyk gevind

2010-02-13 00:24

'n 34-jarige man wat deur die polisie gesoek word nadat hy probeer het om sy vrou te vermoor, se lyk is in Sharpeville gevind.

Beloning vir inligting oor moordenaars

2010-02-12 10:46

Polisie sal R50 000 gee aan enigiemand met inligting wat kan lei tot die inhegtenisname van die moordenaars van ‘n bejaarde vrou.

Ma dood glo seun met bleikmiddel

2010-02-12 05:11

'n Vrou van Barking, Londen, is aangekla daarvan dat sy haar outistiese seun vermoor het deur bleikmiddel in sy keel af te gooi.

Onderwyser se lyk in mangat gevind

2010-02-11 12:31

'n Bloedspoor het polisie gelei na die lyk van ‘n onderwyser van Johannesburg wat in ‘n mangat in sy kompleks in Norwood gevind is.

Huurder vermoor glo Jhb onnie

2010-02-11 00:06

Die lyk van 'n Johannesburgse onderwyser is Woensdag in 'n mangat gevind en sy huurder is vir die moord in hegtenis geneem.

Seun voor skool doodgesteek

2010-02-09 21:38

'n Tienerseun is ná 'n vuisgeveg deur 'n medeleerder buite sy skool in Newlands, KwaZulu-Natal doodgesteek.

Taxibestuurder wreed vermoor

2010-02-09 18:02

‘n Taxibestuurder wat in Vrygrond in die Wes-Kaap doodgeskiet is, is die tweede persoon wat in die omgewing in taxi-geweld dood is,

Familielid se kop by man se huis gevind

2010-02-09 04:10

'n 30-jarige man is na bewering in hegtenis geneem ná die gekookte kop van 'n familielid in sy huis in die Noordwes gevind is.

Twee vroue en baba vermoor

2010-02-08 20:30

Twee vroue en ‘n baba is oor die naweek in die Mthatha-omgewing vermoor, het polisie in die Oos-Kaap gesê.

Man sterf ná rusie oor selfoon

2010-02-08 00:17

'n 16-jarige seun het glo 'n 20-jarige man doodgesteek tydens 'n rusie oor 'n selfoon in KaBokweni naby Witrivier, Mpumalanga.

Pa se wrede moordtog

2010-02-06 22:05

‘n Man wat na bewering sy vrou en dogter vermoor het en homself toe gehang het, was glo ‘n “liefdevolle en rustige” mens.

Jesse James Hollywood sit lewenslank

2010-02-06 14:28

Jesse James Hollywood is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is vir die ontvoering en moord van ’n 15-jarie seun.

Lyk met sementblokke aan voete gevind

2010-02-06 08:28

’n Man is glo uit wraak vermoor en daarna met sementblokke aan sy bene vasgebind van ’n brug af gegooi is.

Bejaarde man in Hoedspruit vermoor

2010-02-05 12:00

‘n 70-Jarige man van Hoedspruit is in sy bed vermoor, het die Limpopo polisie Vrydag gesê. Die moordenaars is steeds op vrye voet.

Moord op hartdokter: 2 vas

2010-02-05 08:44

Twee veiligheidswagte is in hegtenis geneem vir die moord op die afgetrede kardioloog dr. Francois Steenkamp (71).

Turkse meisie lewendig begrawe

2010-02-04 19:02

‘n Sestienjarige Turkse meisie is lewendig begrawe in ‘n eremoord omdat sy blykbaar te veel manlike vriende gehad het.

Hartdokter wreed vermoor

2010-02-04 07:40

’n Afgetrede kardioloog wat in Arcadia gewerk het, is wreed in sy huis in die Newlands Park-aftreeoord in Pretoria vermoor.

Lyk gevind ná bloed deur plafon drup

2010-02-02 23:57

Die polisie in Seaford, Oos-Sussex het die lyk van ‘n jong man gevind nadat bloed vanaf ‘n plafon bo ‘n kantoor begin drup het.

Weermaginstrukteur skiet vrou, homself

2010-02-02 04:53

‘n Weermaginstrukteur van Spring het eers sy vrou en toe homself tydens ‘n bakleiery by hul huis doodgeskiet, sê polisie.

Musikant vas vir moord

2010-02-02 02:58

‘n Sweedse hip-hop kunstenaar wat ‘n man by ‘n voetoorgang raakgery en aangerand het, is skuldig bevind aan tweedegraadse moord.

8-jarige sien hoe mans neef doodskop

2010-02-01 09:44

’n Agtjarige meisie het toegekyk hoe haar neef tydens ’n visvanguitstappie buite Boksburg doodgeskop en -geslaan word.

Vrou in kombuis verwurg

2010-01-31 16:38

‘n Werker by die departement van onderwys in KwaZulu-Natal is in haar kombuis deur aanvallers vasgebind en toe verwurg, sê Polisie.

Student vir selfoon doodgeskiet

2010-01-30 13:49

’n Student is Vrydag gedurende ’n gewapende rooftog in Woodstock doodgeskiet, het die plaaslike polisie gesê.

Duitser op eiland vermoor

2010-01-28 18:00

Die polisie in Thailand is op soek na drie tieners wat vermoedelik ‘n Duitse man op ‘n gewilde vakansie-eiland doodgesteek het.

Tienjarige meisie verkrag en gehang

2010-01-27 05:28

‘n Tienjarige meisie is eers twee keer verkrag en toe gehang, tydens ‘n rooftog by haar huis, het die hooggeregshof gehoor.

Boewe vas ná hul duimgooi by polisielid

2010-01-26 08:18

Die vermeende moordenaars van 'n afgetrede doktor is vasgetrek toe hulle ’n saamrygeleentheid by die ondersoekbeampte gesoek het.

Skok ná dokter se dood

2010-01-26 05:51

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMV) is geskok na die nuus dat ‘n dokter wreed deur misdadigers vermoor is.

Tiener verkrag, gemartel

2010-01-25 22:04

‘n Vrystaatse tiener is glo deur haar vriende verkrag en gemartel en daarna vir die dood gelaat in ‘n stroom in Botshabelo.

Man met byl doodgekap

2010-01-23 23:14

’n Man se liggaam is vroeg saterdagoggend gevind nadat hy met ’n byl doodgekap is, het die plaaslike polisie gesê.

Moordenaar kry boete, nie tronkstraf

2010-01-22 17:49

‘n Man wat skuldig bevind is van die moord op sy vrou se voormalige skelmpie moet liefs sy slagoffer se gesin onderhou as om tronk toe te gaan.

Kapers skiet pa voor seun

2010-01-22 10:06

‘n Vragmotorbestuurder is voor sy seun doodgeskiet toe sy voertuig naby Vosloorus deur twee mans gekaap is, sê polisie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild. Jhb: 16-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 20-27°C Thunderstorms. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Category Manager: Toys

Western Cape - Cape Town
Media24

Management Accountant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn

Senior Accountant

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Recruitment CA- Centurion
R450,000-480,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8T FSi Attraction MY09
2009
R 282,100.00

AUDI

TT Coupe 2.0 TFSi S-Tronic
2007
R 315,000.00

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2004
R 118,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

WESTCLIFF

Single Residential - House R 24 000 000

LLANDUDNO

Single Residential - House R 58 000 000

ATHOLL

Single Residential - House R 14 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.