ARTIKELS OOR miv/vigs

Vigs-advertensie uit SA met gesogte prys vereer

2010-08-01 16:05

TV-kykers wêreldwyd kon in hul sitkamers beleef hoe Phungwayo se gesondheid en lewensgehalte dramaties verbeter danksy antiretrovirale middels.

Oos-Europa kort hulp met MIV-gevalle

2010-07-21 23:44

Oos-Europeërs met MIV het hulle regerings en die internasionale gemeenskap gesmeek om teen Vigs in hulle omgewing op te tree.

Kabinet verwelkom deurbraak in MIV-jel

2010-07-21 02:47

Die aankondiging van ‘n deurbraak-jel wat vroue help om hulself teen MIV en ander infeksies te beskerm, is deur die kabinet verwelkom.

Taxidrywers: Ons soek geld, nie seks

2010-07-19 10:25

Taxi-bestuurders in Malawi het by die internasionale vigskonferensie gesê hulle wil hê passasiers moet met geld betaal, nie seks nie.

Waar toeriste is, móét ook kondome wees

2010-06-07 08:26

Alle gastehuise en hotelle in Bloemfontein móét vir die duur van die Wêreldbeker-sokkertoernooi gratis kondome aanhou en aan toeriste versprei.

'Zim-akrobaat het doelbewus MIV versprei'

2010-05-25 14:02

'n Sirkusakrobaat in Australië wat in Zimbabwe gebore is, het doelbewus MIV versprei deur onbeskermde seks met verskeie vroue te hê.

Numsa prys Zuma oor MIV-toets

2010-04-26 15:28

Die National Union of Metalworkers (Numsa) het president Jacob Zuma geprys nadat hy die afgelope naweek sy MIV-status bekend gemaak het.

Fone ingespan in stryd teen MIV/vigs

2010-03-08 14:28

Selfone kan dalk ‘n belangrike wapen word in die bevegting van MIV/Vigs virus deurdat beraders nog meer mense sal kan bereik.

Kinders speel met gebruikte naalde

2009-12-21 18:40

Gesondheidsinspekteurs is besig om uit te vind waar twee kinders van Musina gebruikte naalde in die hande gekry het.

‘Hulle het nog nooit kondome gesien’

2009-12-08 21:14

‘n Kliniek wat sowat 40 000 mense behandel het bekendgemaak dat ongeveer 70% van hulle pasiënte MIV-positief is.

Aktiviste ontwrig vigsprojek

2009-12-01 15:55

Aktiviste wat kwaad is omdat mense Vigs kry via bloedoortappings het verrigtinge tydens ‘n Wêreldvigsdag-projek ontwrig.

VN: Zuma argitek vir Afrika Vigs-strategie

2009-12-01 12:38

Die Verenigde Nasies (VN) sê pres. Jacob Zuma is die argitek wat die toekoms van MIV/Vigs in Afrika kan bepaal.

ANC misluk in stryd teen Vigs in KZN

2009-11-30 19:13

Die ANC in KwaZulu-Natal erken dat die party besig is om te misluk in hul stryd teen MIV/Vigs en sê hulle moet oorgaan tot aksie.

Sowat 32% kinders teen 2015 wees

2009-11-21 06:29

Sowat 5,7 miljoen van alle Suid-Afrikaanse kinders sal teen 2015 een of beide ouers weens MIV/vigs aan die dood afgestaan het.

'Bring jou eie kondome na WB'

2009-11-18 14:25

Nederlandse sokkerondersteuners is gevra om hul eie kondome saam te bring wanneer hulle Suid-Afrika toe kom vir die Wêreldbeker.

'SABC het nie Mbeki-dokkie geweier'

2009-11-17 16:25

Die SABC het nie geweier om 'n omstrede dokumentêre program oor die Thabo Mbeki-era en MIV-sterftes uit te saai nie.

Gays binnekort in Kenia-studie

2009-10-30 05:54

Kenia gaan ‘n studie onder gays doen waarvan die bevindinge gebruik sal word om die verspreiding van MIV/vigs te help beheer.

Malawi kry R221 milj vir MIV

2009-09-22 18:53

Malawi het sowat R221 miljoen van die Wêreldbank gekry om nuwe MIV-infeksies te voorkom en gratis behandeling te versprei.

Wetenskaplikes ontsyfer MIV-genoom

2009-08-06 21:53

Wetenskaplikes in die VSA het daarin geslaag om die algehele struktuur van die MIV-virus se genoom te dekodeer.

'SA kort meer Vigs-navorsing'

2009-08-05 10:20

Die minister van gesondheid het navorsers gevra om meer te fokus op die langtermyn newe-effekte van antiretrovirale behandeling.

SA toets nou entstof op mense

2009-07-23 10:43

Suid-Afrika het pas begin om die nuwe MIV-entstof op mense te toets.

 

Tronke 'broeiplekke vir vigs'

2010-07-23 12:18

Die Verenigde Nasies se hoof- ondersoekbeampte oor marteling en straf het gewaarsku dat oorvol tronke broeiplekke vir vigs is.

Vigsdeurbraak vir SA navorsers

2010-07-21 06:58

Suid-Afrikaanse vigsnavorsers is staande toegejuig toe ’n deurbraak bekend gemaak is met ’n jel wat MIV-oordrag onder vroue kan halveer.

Deurbraak-jel verminder MIV/vigs oordrag met 39%

2010-07-20 10:36

n Beskermende jel wat deur 'n Suid-Afrikaanse navorsingspan ontwikkel is, het die oordrag van MIV/vigs by vroue met 39% verminder.

Hospitaal weier om vrou met MIV te behandel

2010-07-16 10:27

‘n Chinese hospitaal het geweier om ‘n erg beseerde vrou te behandel nadat dokters uitgevind het sy is MIV-positief.

Hoe jonges met MIV ly

2010-06-03 08:46

Die aantal adolessente met MIV word al hoe meer soos kinders met dié virus oorleef omdat hulle toegang kry tot antiretrovirale medisyne in Suider-Afrika.

China skrap MIV-reisverbod

2010-04-28 11:17

China het 'n 20 jaar lange streng reisverbod, wat mense met MIV/Vigs verhoed om in die land in te kom, geskrap voor 'n reuse besigheidsekspo.

Zuma is MIV-negatief

2010-04-25 16:14

President Jacob Zuma, wat erken het hy het onbeskermde seks met 'n MIV-positiewe vrou gehad, is MIV-negatief, het 'n toets getoon.

Besnydenisring knip Vigs dalk kort

2010-02-16 05:23

'n Besnydenisring wat deur Chinese wetenskaplikes ontwerp is, is dalk 'n nuwe wapen in Afrika se stryd teen MIV/Vigs.

Jel stuit nie MIV

2009-12-15 09:50

Die finale fase van dié vier jaar lange kliniese studie toon dat die jel nie suksesvol is om die oordrag van MIV te stuit nie.

Man steek eie vrou met Vigs-naald

2009-12-06 08:40

'n Nieu-Seelandse man met Vigs het sy vrou met 'n naald vol van sy bloed geprik en haar die MI-virus gegee sodat sy by hom sou bly.

Zuma se nuwe MIV/Vigs-maatreëls

2009-12-01 13:41

Pres. Jacob Zuma sê alle pasiënte met TB of MIV/Vigs met CD4-telling wat 350 of minder is sal voortaan antiretrovirale behandeling kry.

Driepunt-plan in stryd teen MIV/vigs

2009-12-01 08:10

MIV/vigs in die Wes-Kaap word na ’n hoër vlak geneem met drie nuwe inisiatiewe om mense met die siekte gouer op te spoor en te behandel.

Mbeki-klagtes nie MIV-oplossing

2009-11-24 11:24

Oproepe dat Thabo Mbeki en Manto Tshabalala Msimang aangekla moet word van volksmoord is nutteloos, het ‘n MIV/Vigs vereniging gesê.

Vreemde 'vigskuur' onder soeklig

2009-11-20 09:26

'n Termiese masseerbed wat glo vigspasiënte ná 40 minute genees, word deur die ministerie van gesondheid ondersoek.

SA sterftes styg nié oor vigs

2009-11-18 07:48

Pres. Jacob Zuma en dr. Aaron Motsoaledi het ’n fout gemaak: Sterftes het nie die hoogte in geskiet weens MIV/vigs nie.

MIV-sterftes Mbeki se skuld, sê dokkie

2009-11-17 06:37

Oudpres. Thabo Mbeki is verantwoordelik vir die dood van honderdduisende mense omdat hy gesloer het om antiretrovirale medisyne beskikbaar te maak.

Crack-kokaïne versprei glo MIV

2009-10-20 21:18

'n Studie toon die risiko van die verspreiding van MIV vergroot glo wanneer die dwelm, crack-kokaïne gerook word.

Vigsraad bekyk manlike besnydenis

2009-09-10 07:32

Adj.pres. Kgalema Motlanthe maan dat mans wat besny is, nie sommer moet aanvaar dat dit hulle teen MIV/vigs beskerm is nie.

Clinton ooreenkoms - ARVs nou goedkoper

2009-08-06 19:57

Bill Clinton, voormalige VSA-president, het ‘n ooreenkoms gesluit wat MIV-behandeling in arm lande goedkoper sal maak.

Meer MIV, minder mense

2009-07-27 14:32

Die aantal persone wat MIV-positief is in Suid-Afrika het gestyg, terwyl die bevolkingsgroei gedaal het.

Afrika steeds die hardste getref deur MIV

2009-07-22 17:06

Afrika suid van die Sahara is steeds dié wêrelddeel met die meeste MIV- en VIGS-verwante siektes en sterftes.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R750,000-800,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

CA (SA)

Gauteng
Hire Resolve
R600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!