0 minute gelede
‘n Vrou se gedeeltelik geklede lyk is in ‘n groot swart sak in Cowiestraat, Pretoria gevind, het die polisie gesê.
2010-09-02 20:12
n Polisieman is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir ‘n moord en rooftog by die Sir Harry Motel in Harrismith in Junie 2009.
2010-09-02 17:00
‘n Gewapende rower is dood nadat die eienaar van ‘n winkel in Kaapstad hom tydens 'n rooftog geskiet het.
2010-09-02 12:02
‘n Vrou is na bewering in Benoni gekaap toe sy haar kind by die skool wou oplaai, het die polisie in Johannesburg bekend gemaak.
2010-09-02 05:16
Daar was ‘n 36% toename in rooftogte waar mense agtervolg word nadat hulle by die bank was, het Eyewitness News berig.
2010-09-02 01:00
Die polisie sê 'n gewapende man wat drie mense by Discovery Channel se hoofkwartiere as gyselaars aangehou het, is dood.
2010-09-01 15:13
Drie mans is in hegtenis geneem omdat hulle glo gekoppel word aan ‘n reeks verkragtings, moorde en rooftogte.
2010-09-01 03:55
Vyf mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo deel van ‘n bende van nege mans was wat geld by ‘n vrou in Pretoria gesteel het.
2010-08-31 21:05
Sewe mans is op die R27 in verband met ‘n rooftog by ‘n meubelwinkel in Vredenburg in hegtenis geneem, het polisie gesê.
2010-08-31 11:24
‘n Man is dood nadat hy vermoedelik menigte kere deur drie gewapende mans by sy huis buite Kaapstad geskiet is, sê polisie.
2010-08-31 10:22
Vyf gewapende rowers is op vrye voet nadat hulle glo op ‘n Pep-winkel in Lotus Gardens in Pretoria toegesak en werkers beroof het, sê polisie.
2010-08-31 07:07
’n Kaapse egpaar wat na bewering bedrog van minstens R12 miljoen in die wynbedryf gepleeg het, is tans in die buiteland op reis.
2010-08-31 04:17
'n Gewapende tiener het sewe mense doodgeskiet, en 15 ander gewond, ivoor hy selfmoord gepleeg het in die hoofstad van Slowakye, Bratislava.
2010-08-30 23:30
Die Blou Bulle-rugbystut hou 'n vlugrisiko in omdat hy glo 'n bankrekening in Frankryk het, het landdros Desmond Nair bevind.
2010-08-30 19:01
‘n 32-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n negejarige meisie in Phomola Park naby Leondale.
2010-08-30 14:51
Die saak teen die twee mans wat daarvan aangekla is dat hul baba Marzanne Kruger en haar oppasser aangerand het, is in die hof uitgestel.
2010-08-30 10:16
‘n Polisieman is dood nadat hy in die gesig geskiet is en sy verloofde aangerand is terwyl hul by ‘n dam visgevang het, sê polisie.
2010-08-29 18:00
Veertien verhoorafwagtendes het uit 'n polisiestasie ontsnap nadat hulle twee polisiemans oorval het, het die Vrystaatse polisie gesê.
2010-08-28 10:55
George Smith, die man wat na bewering die Teazers-baas, Lolly Jackson, vroeër vanjaar doodgeskiet het, kruip glo in Ciprus weg.
2010-08-28 05:46
Die polisie het sowat 10 ton se vervalste medikasie gevind en 80 persone in hegtenis geneem tydens ‘n klopjag in die ooste van Afrika.
2010-08-27 05:32
'n Baba is dood ná hy by die agtste verdieping van 'n woonstelblok in suidelike Frankryk gegooi is, het brandweermanne gesê.
2010-08-27 05:32
'n Lid van die Tshwane-metropolisie is dood ná hy Vrydag in die vroeë oggendure deur 'n onbekende lid van die publiek in Pretoria aangerand is.
2010-08-27 04:05
'n Paartjie wat hul pasgebore dogter in 'n parkeerterrein van 'n casino gelos en gaan dobbel het, is op pad tronk toe.
2010-08-26 22:36
n Paartjie is beroof terwyl hulle hul kind by ‘n crèche in Brakpan, oos van Johannesburg, gaan haal het, het polisie gesê.
2010-08-26 20:25
‘n Jong vrou is in Walkerville net buite Johannesburg menigte kere met ‘n mes gesteek en dood langs haar voertuig gevind.
2010-08-26 08:35
’n Vrou van Faerie Glen in Pretoria is glo verkrag terwyl haar doofstom seun saam met haar in haar slaapkamer aangehou is.
2010-08-26 00:39
‘n Polisiekonstabel en twee mans is in Seshego op aanklagtes van huisbraak in hegtenis geneem, het polisie in Limpopo gesê.
2010-08-24 21:22
Twee mans is doodgeskiet deur die eienaar van ‘n taksidermis-besigheid nadat hulle hom in Randfontein beroof het.
2010-08-24 10:33
‘n Man wat sy geslagsorgaan aan jong meisies by ‘n laerskool ontbloot het, het in Pretoria skuld erken op seksuele misdade.
2010-08-24 08:35
’n Lid van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) is in ’n skietery met inbrekers doodgeskiet.
2010-08-24 05:02
Twee mense is in hegtenis geneem vir die moorde op ‘n bejaarde vrou en haar vier kleinkinders in die Ngqeleni Sibubudu nedersetting.
2010-08-23 22:00
Polisie het ‘n man in verband met die moord op die direkteur van ‘n Bloemfonteinse konstruksiemaatskappy in hegtenis geneem.
2010-08-22 08:06
Minstens 45 sake van boewe wat hulle as polisielede voordoen, het die afgelope week in een hofsaal in die Pretoriase streekhof verskyn.
2010-08-21 06:19
Die lyke van drie vermoorde vroue is onlangs in die selfde omgewing in Empangeni in KwaZulu-Natal gevind, het polisie gesê.
2010-08-21 01:55
‘n Vrou beweer dat sy by ‘n ANC-samekoms in KwaZulu-Natal met ‘n mes gesteek is omdat daar vermoed was dat sy ‘n lid van die DA is.
2010-08-20 13:00
Die direkteur van ‘n konstruksiemaatskappy is buite sy kantore in Bloemfontein doodgeskiet, het polisie in die Vrystaat gesê.
2010-08-20 12:13
‘n Chinese man is tot doodstraf gevonnis nadat hy sy vriendin en vier ander persone vermoor het in ‘n oomblik van woede.
2010-08-20 07:31
Die bestuurder van die Boord Superspar in Stellenbosch is tydens ’n gewapende rooftog ontvoer en is later op die N2 afgelaai.
2010-08-20 04:58
Twee mense is in hegtenis geneem nadat hulle in die besit van dwelms en gesteelde goedere ter waarde van sowat R300 000 gevind is.
2010-08-19 23:48
‘n Jong man (21) se hand is glo tydens ‘n argument met ‘n ander man in Sharpeville met ‘n panga afgekap, sê paramedici.
2010-08-19 09:50
Ses vermeende rowers het gesterf toe ‘n skietery tussen hulle en die polisie uitgebreek het in die Filippyne, het die polisie gesê.
2010-08-18 17:38
Volgens die plaaslike polisie het ‘n hawelose man die afgelope twee weke in die kelder van ‘n biblioteek in New Jersey gewoon.
2010-08-18 13:00
Die twee mans wat twee bejaarde vroue in 'n tempel verkrag het sal na verwagting in die hof skuld erken op die aanklagte teen hulle.
2010-08-18 09:29
’n Veiligheidswag wat aangerand en met sy hande vasgebind in 'n rivier gegooi is, het nog hoorbaar asem gehaal toe hy in die water beland het.
2010-08-17 11:53
‘n Taxibestuurder is doodgeskiet by die kruising van Umgeni- en Alpineweg in Springfield Park, Inanda, het paramedici gesê.
2010-08-17 09:17
‘n Dertigjarige vrou is in Bloemfontein aangerand en oor die kop geslaan terwyl sy op haar middagetebreek was.
2010-08-16 19:34
Die polisie het ‘n vrou in hegtenis geneem nadat sy glo ‘n tiener voor sy ma doodgesteek het oor ‘n gesteelde pet.
2010-08-16 13:43
‘n Polisieman is doodgeskiet tydens ‘n gewapende rooftog in Kagiso naby Krugersdorp in die Wesrand, het Gautengse polisie gesê.
2010-08-16 10:50
Een persoon is dood en drie is beseer in ‘n gewapende rooftog by ‘n industriële terrein in Silverton waar melk verpak word.
2010-08-16 08:20
Die gewyde gees by ’n kerkdiens van die Oxygen Life-gemeente in Walmer is versteur toe ’n bende diewe hulle as besoekers voorgedoen het.
2010-09-03 01:16
‘n Dertigjarige man is vir meinedigheid in hegtenis geneem nadat hy ‘n vals rooftog aan die polisie gerapporteer het.
2010-09-02 19:12
‘n Man wat glo ‘n petrolbom in ‘n snelbus (BRT) in Johannesburg gegooi het, is deur die polisie geskiet en gewond, het die stad gesê.
2010-09-02 13:07
’n Jong Bloemfonteinse man is onlangs na bewering verkeerdelik deur die polisie in hegtenis geneem, het die Volksblad berig.
2010-09-02 05:26
Die man wat drie mense as gyselaar by Discovery Channel se hoofkwartiere aangehou het en doodgeskiet is, het voorheen teen dié kanaal betoog.
2010-09-02 02:32
‘n Rower is Woensdagoggend gewond in ‘n skietery op die dak van ‘n huis in Butterworth, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.
2010-09-01 16:24
Paramedici is ontbied na ‘n vulstasie in Germiston nadat Numsa-stakers glo oproerig geraak het, het 'n Netcare 911-woordvoerder gesê.
2010-09-01 05:24
'n Fetus is in 'n emmer in 'n openbare toilet buite 'n drankwinkel gevind, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.
2010-08-31 23:20
'n 69-jarige vrou in noordelike Alabama glo inbrekers sal twee keer dink voor hulle weer met haar moeilikheid soek.
2010-08-31 16:19
Die ouers van ‘n sewe maande oue baba is in hegtenis geneem nadat hulle haar glo vermoor en toe kokende pap oor haar uitgegooi het.
2010-08-31 10:23
‘n Absa-OTM by die Engen-vulstasie in Kwaggasrand, Pretoria-Wes, is opgeblaas en toe van sy inhoud beroof, sê polisie.
2010-08-31 07:35
’n Student het twee medestudente glo R250 000 beloof om sy ouers te vermoor. Kort ná die moord is een van die moordenaars in ’n motorongeluk dood.
2010-08-31 05:54
Die sosiale vlinder Paris Hilton ontken dat sy die eienaar is van die handsak waarin die polisie kokaïen gevind het, het die polisie gesê.
2010-08-31 04:16
Twee skoolseuns van Wesselsbron is Maandag in hegtenis geneem nadat hulle in besit van gesteelde goedere gevind is.
2010-08-30 19:02
Die Springbokke het hul ondersteuning aan die Blou Bul-stut Bees Roux, wat op ‘n aanklag van moord in die hof verskyn het, getoon.
2010-08-30 17:51
Ses mans met balaklawas het ‘n OTM en ‘n kluis by ‘n vulstasie in die Vrystaat oopgeblaas en met geld weggekom, het polisie gesê.
2010-08-30 12:51
Twee vermeende rowers is in hegtenis geneem nadat hulle in ‘n huis in Gauteng deur polisie betrap is terwyl hul glo die huis beroof het.
2010-08-30 05:21
‘n 18-jarige seun is Sondag in hegtenis geneem nadat hy glo twee mans gehuur het om sy ouers in Standerton dood te maak.
2010-08-28 15:20
‘n Man (45) is op die voorstoep van sy huis doodgeskiet nadat hy sy ma by ‘n hospitaal gaan aflaai het, sê paramedici.
2010-08-28 05:48
'n Motoris is in Midrand, Johannesburg in hegtenis geneem ná die registrasienommers op sy motor nie ooreengestem het nie.
2010-08-28 03:01
'n Kanadees wat in hegtenis geneem is ná die polisie toegeslaan het om 'n beweerde pedofilie pornokring op Facebook is, is 'n onderwyser.
2010-08-27 05:32
'n Man is in hegtenis op aanklag dat hy glo boere en vleisverkopers in die Vrystaat uit vee en vleis ter waarde van R1 miljoen bedrieg het
2010-08-27 04:32
'n 26-jarige man wat vir moord gesoek was is deur die polisie opgespoor en beseer nadat 'n skietery met die polisie uitgebreek het.
2010-08-27 04:04
Doeanebeamptes in Pole het 'n Amerikaner wat die afgelope vyf maande voortvlugtig is, in hegtenis geneem.
2010-08-26 22:36
‘n Hawelose man is doodgesteek en ‘n vrou is verkrag toe twee mans in ‘n verlate huis ingebreek het waar die paartjie gewoon het.
2010-08-26 10:48
‘n Man wat in die bors en been geskiet is, is deur voetgangers langs die Empireweg-brug in Johannesburg gevind, sê paramedici.
2010-08-26 05:21
Die Pentagon sê 'n buitelandse spioenagentskap het 'n geheuestokkie in 'n skootrekenaar van die Amerikaanse weermag gesit.
2010-08-25 06:00
Dit was nie moeilik om die inbrekers by 'n huis in Washington te identifiseer nie. Die naakte feite was daar.
2010-08-24 15:35
Vier rowers is dood nadat 'n oor-en-weer-skietery met polisie in 'n supermark in Benoni aan die Oos-Rand uitgebreek het.
2010-08-24 09:35
Agt verdagtes is in hegtenis geneem vir die moord op ‘n 85-jarige vrou en haar vier kleinkinders by hul huis, sê polisie.
2010-08-24 05:05
Diie adjunkminister van kuns en kultuur in Egipte is in hegtenis geneem in verband met die verdwyning van 'n Vincent van Gogh-skildery.
2010-08-24 02:32
Doeanebeamptes sê hulle het beslag gelê op meer as 22kg dagga wat in 'n metaalhouer in 'n grafsteen versteek was.
2010-08-23 13:00
Drie jong kinders moes glo histeries toekyk hoe hul ma doodbrand toe die pa glo paraffien oor sy vrou gegooi en haar aan die brand gesteek het.
2010-08-21 14:44
Vier mans is in hegtenis geneem wat na bewering verskeie besighede in Actonville, Benoni, beroof het, het die Gauteng-polisie Saterdag gesê.
2010-08-21 02:46
Nege persone is in hegtenis geneem nadat hul betrap is waar hul brandstof uit ‘n pyplyn naby ‘n raffinadery in Burgas getap het.
2010-08-20 15:37
‘n Man wat by ‘n gewapende rooftog by ‘n huis in Randfontein betrokke was is in ‘n skietery met die polisie dood.
2010-08-20 12:51
Die onthoofde lyke van drie persone is in die pad in Mexiko se Morelos-staat gevind, het plaaslike owerhede gesê.
2010-08-20 08:30
’n Rower met ’n speelgoedpistool het homself byna agter tralies laat beland toe hy per ongeluk die paniekknoppie in ’n winkel gedruk het.
2010-08-20 05:39
‘n Polisieman is deur die hooggeregshof in Harrismith tot 10 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op sy minnares by sy huis.
2010-08-20 00:43
’n Verdagte is in Riversdal in die huis van ’n vermoorde vrou aangekeer nadat vreemde geluide uit die huis gehoor is..
2010-08-19 20:19
‘n Beloning van tot R10 000 word aangebied vir inligting in die moord-ondersoek van ‘n man wie se lyk met 63 steekwonde gevind is.
2010-08-18 18:41
Vyf amptenare van Mpumalanga se Govan Mbeki munisipaliteit wat van moord aangekla is, is borgtog geweier deur die Bethal landdroshof.
2010-08-18 16:20
'n 14-jarige seun is deur ‘n woedende skare bygedam nadat hy probeer het om ‘n 32-jarige vrou te beroof.
2010-08-18 11:14
‘Vandag skiet ek jou vrek,” het Louise Jacobs (77) haar aanvaller gewaarsku en toe hy sy vuurwapen vat het sy nie op haar laat wag nie.
2010-08-18 09:07
‘n Man is deur 'n sekuriteitswag doodgeskiet toe hy en twee makkers probeer het om 'n supermark te beroof.
2010-08-17 10:00
’n Welkomse sakeman en goudsmokkelaar wat hom aan talle misdrywe skuldig gemaak het, is ’n boete van R300 000 of ses jaar tronkstraf opgelê.
2010-08-17 08:13
’n Pa van vier dogters en suksesvolle boer in die Kestell-distrik het na bewering eers sy vrou en toe homself doodgeskiet.
2010-08-16 15:53
Die OKD ondersoek 29 klagtes van marteling teen die eenheid teen georganiseerde misdaad in Bellville-Suid in die Wes-Kaap.
2010-08-16 11:48
‘n Man en sy vrou het ernstige skietwonde opgedoen nadat hulle in hul huis in Willows, Pretoria-Oos, aangeval is.
2010-08-16 10:00
“Ek is verskriklik jammer oor die dom fout wat ek gemaak het deur my pa se lyk te begrawe en niemand daarvan in te lig nie.”
2010-08-13 19:34
Drie mans is in Mulbarton vir motordiefstal in hegtenis geneem en word glo ook gekoppel aan kapings en rooftogte in dieselfde area.