ARTIKELS OOR hospitaal

Idols-deelnemer inderhaas na hospitaal gejaag

2010-08-15 09:00

’n Ambulans en paramedici wat inderhaas met ’n deelnemer hospitaal toe jaag, voorspel groot drama in vanaand se Idols-episode.

Nuwe eenheid vir stamsel-oorplanting oopgemaak

2010-08-06 03:51

Die grootste eenheid vir stamsel-oorplangting in Suid-Afrika het dié week in ‘n Pretoria hospitaal oopgemaak.

2 Meisies ly erg ná operasies in Potch

2010-07-07 08:33

’n Negejarige meisie van die stad moet nou ’n kolostomiesakkie dra weens die nalatigheid van ’n chirurg wat haar blindederm verwyder het.

Minister se seun glo voorgetrek

2010-06-23 10:12

Dit gons onder mediese personeel by die Steve Biko-Akademiese Hospitaal nadat ‘n minister se seun glo voorkeur-behandeling ontvang het.

Man in bene gewond tydens skietery

2010-05-28 11:39

‘n Verdagte is onder polisiebewaking in die hospitaal nadat hy in beide bene gewond is tydens ‘n skietery, het die polisie gesê.

Hospitaal sonder krag

2010-05-19 19:31

Dele van die Chris Hani Baragwanath hospitaal is sedert Maandag sonder elektrisiteit weens onbetaalde rekeninge.

Barbara Bush verlaat hospitaal

2010-04-01 02:49

Barbara Bush, die gewese Amerikaanse eerstevrou is uit die hospitaal ontslaan nadat sy vir ‘n paar dae toetse ondergaan het.

SA-prof verkies tot hoof van chirurgie

2010-01-24 16:40

Ken Boffard, ’n Suid-Afrikaanse professor is verkies tot die wêreld president van die Internasionale Vereniging van Chirurgie.

Kind se bene 'per ongeluk' geamputeer

2009-11-29 21:45

‘n Twee-jarige meisie wat hospitaal toe is vir brandwonde aan haar hande, se bene is per ongeluk geamputeer.

Koppe rol by hospitaal

2009-09-10 16:17

Twee hospitaalbestuurders is geskors na aantygings van nepotisme en swak sorg van pasiënte, sê die departement gesondheid.

 

Gholfkarretjie ís ’n motor; fonds moet dus opdok

2010-08-07 07:00

’n Gholfkarretjie ís ’n motorvoertuig en 'n vrou van Centurion, wat glo deur ’n gholfkarretjie beseer is, kan van die Padongelukkefonds eis.

Man kritiek ná aanval in Nigel

2010-07-31 22:48

‘n Man is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy buite ‘n restaurant in Nigel aangeval is, het paramedici in Gauteng gesê.

Familie soek antwoorde oor koma, breinskade

2010-07-03 07:30

’n Familie is verpletter nadat hul seun, wat hospitaal toe is weens 'n gebreekte been, in ’n koma verval en nou breinskade opgedoen het.

Operasie moet wag vir sokker

2010-06-02 06:33

Beplande operasies vir staatspasiënte sal tydens WB 2010 moet terugstaan sodat hospitaalbeddens oopgehou kan word vir noodgevalle in Pretoria.

Elf babas sterf in Natalspruit hospitaal

2010-05-20 18:57

Dit Gauteng se departement van gesondheid het die dood van 11 babas by die Natalspruit hospitaal in Katlehong, bevestig.

Baba steeds vermis

2010-04-26 11:42

'n Dagoue baba is steeds vermis nadat sy uit haar ma se arms gesteel is na afloop van 'n besoek aan die Mitchells Plain-daghospitaal.

Koos weier hospitaal se Engelse toelating

2010-03-19 07:32

Koos van der Merwe, IVP-hoofsweep, weier om by 'n hospitaal opgeneem te word omdat die hospitaal se opnamevorms net in Engels beskikbaar is.

Fetus heeltyd in broodsakkie by ma

2009-12-12 07:38

Met haar dooie fetus in ’n broodsakkie op haar skoot het ’n vrou glo ure lank in haglike omstandighede in ’n staatshospitaal op mediese hulp gewag.

'Baba het binne ma ontbind'

2009-11-24 07:17

Die baba wie se kop en arms tydens geboorte van sy lyfie geskeur het was glo reeds besig om in sy ma se baarmoeder te ontbind.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IT Audit

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R400,000-420,000 Per Annum Cost To Company

Embedded Engineer

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R750,000-800,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ELANDSKRAAL

House R 5 500 000

PARK WEST

House R 10 500 000

PARADISE BEACH

House R 13 666 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!