Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

14°C
29°C

7 day forecasts
ARTIKELS OOR 2010

Bier gaan vloei tydens toernooi

53 minute gelede

Bierdrinkers sal nou wel nie hul gunsteling Suid-Afrikaanse bier by ’n Wêreldbeker-sokkerwedstryd kan geniet nie, maar daar sal genoeg wees.

Bafana teen Paraguay in opwarmingstryd

2010-03-11 01:58

Die Bafana-breier Carlos Alberto Parreira het bevestig dat Suid-Afrika teen Paraguay in 'n vriendskaplike wedstryd gaan speel.

'Gee werkers af vir WB'

2010-03-09 14:18

Die Suid-Afrikaanse Sokkerondersteunersvereniging (Safsa) wil hê werkgewers moet fleksietyd instel vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Doen die Diski

2010-03-05 14:46

Die Diski-dans moet vanjaar vir Bafana Bafana doen wat Shosholoza vir die Springbokke in 1995 gedoen het, toe hulle die beker omhoog gehou het.

Kortfilms wys hoe 2010-besoekers Kaap kan verken

2010-03-04 14:00

'n Nuwe reeks kortfilms oor die Wes-Kaap beoog om besoekers aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi 'n idee te gee van wat dié provinsie aan toeriste bied.

Oorsese joernalis is gaande oor SA

2010-03-03 15:10

Al is jy nie gaande oor sokker nie, is dit steeds ‘n goeie idee om Suid-Afrika te besoek, skryf Graham Boynton in die Daily Telegraph.

Misdaad, kostes hinder WB-kaartjieverkope, verblyf

2010-03-03 10:07

Van die 450 000 buitelandse besoekers wat vir die WB 2010 verwag word, het slegs 150 000 in hierdie stadium kaartjies vir die toernooi gekoop.

Parreira: G’n Bafana-babelas ná 100-dag-vieringe

2010-03-02 13:57

Daar sal geen sprake wees van ’n Bafana-babelas nie het die sokkerafrigter van die Suid-Afrikaanse span, Carlos Alberto Parreira, belowe.

Ou SA vlag by nuwe stadion verban

2010-03-01 15:42

Die ou Suid-Afrikaanse vlag is onder 'n lang lys items wat by die nuwe 68 000-sitplek Kaapstad-stadion verbode is.

Vuvuzelas se kakofonie spook by Zille

2010-03-01 11:30

Die klank van 20 000 vuvuzelas is al klaar nie heeltemal aanvaarbaar nie, maar 68 000 vuvuzelas is beslis nié Ayoba nie.

Sport in SA steeds te wit?

2010-02-25 14:05

’n Voormalige anti-apartheidsaktivis, Sam Ramsamy, het administrateurs gevra om meer te doen om sport in SA ten volle te integreer.

Hoë vlugpryse bevraagteken

2010-02-24 13:36

SA lugrederye se tariewe skiet die hoogtes in vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi nie, maar uit sekere oorde word vuilspel vermoed.

Ondersoek gelas na WB-hoteltariewe

2010-02-24 09:26

SA se ministerie van toerisme het ’n ondersoek gelas ná beweringe dat hoteltariewe onredelik verhoog word vir die Wêreldbeker-toernooi.

Mosselbaai se 2010-verblyf bly goedkoop

2010-02-23 11:30

Mosselbaai is nie van plan om die Wêreldbeker-toernooi te melk nie en pryse wat gewoonlik buite seisoen gevra word, sal steeds geldig wees.

Bafana moet oefenvelde skuif

2010-02-22 13:30

Die Suid-Afrikaanse sokkerspan moes hul oefenvelde opgee ná berigte dat dié sokkervelde te verrinneweer is om op te oefen.

SAners betaal minder vir WB-kaartjies

2010-02-19 13:34

Jerome Valcke sê kaartjiepryse vir gaan verlaag word om te verseker dat kaartjies vir die Wêreldbeker-eindstryd uitverkoop is.

Web gons oor Fifa-‘inbraak’

2010-02-15 08:29

’n Gerug op die internet dat Fifa se “kommunikasiesentrum” in Braamfontein, Johannesburg, beroof is, is vals.

Ronaldinho gaan dalk WB mis

2010-02-10 02:42

Ronaldinho se hoop om Brasilië se span te haal voor die 2010-toernooi is gepootjie toe hy uit die span gelaat is vir 'n vriendskaplike wedstryd.

Wallis-baas glo Eng kan WB wen

2010-02-09 12:51

Die spanbestuurder van die Walliese sokkerspan glo dat Engeland een van drie aanspraakmakers op vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi gaan wees.

Perreira besoek oorsese sokkerklubs

2010-02-04 03:04

Carlos Parreira is tans op ’n besoek aan Europa vir onderhandelings om spelers vir voorbereidingskampe in Brasilië en Duitsland te kry.

Jordaan gee Saru die groen lig

2010-02-02 16:51

Oregan Hoskins, die president van Saru het die wedstryd tussen die Springbokke en Frankryk op 12 Februarie by Nuweland bevestig.

Cele woedend vir doemprofete

2010-01-29 04:02

Sekere elemente wêreldwyd probeer glo hard om Suid-Afrika te ontneem van die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi, meen Bheki Cele.

Twee milj. WB-kaartjies reeds verkoop

2010-01-28 05:18

Fifa het aangekondig dat twee derdes van die wedstryd-kaartjies vir die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi reeds verkoop is.

NZ kry private wagte vir WB

2010-01-27 11:32

Nieu-Seeland het ’n private sekuriteitsfirma gehuur om hulle sokkerspan gedurende die Fifa Wêreldbeker te beskerm.

Blatter positief oor Wêreldbeker

2010-01-26 11:55

Sepp Blatter het Maandag met volle selfversekering gesê hy glo vas dat die Wêreldbeker-sokkertoernooi suksesvol sal wees.

Benni dalk na West Ham

2010-01-26 04:51

Benni McCarthy, is moontlik op pad van Blackburn na West Ham nadat eersgenoemde 'n geskrewe aanbod ontvang het.

Vervoer van transformator verg vernuf

2010-01-25 07:40

Elektriese krag vir die Moederstad tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi blyk hoog op die agenda van die Kaapse stadsraad te wees.

Openingswedstryd eindig doelloos

2010-01-23 20:40

Die Kaapstad-stadion het vandag sy debuut gemaak met ’n vriendskaplike wedstryd tussen Ajax Cape Town en Santos.

E-tv-onderhoud: Krimineel vasgetrek

2010-01-21 17:04

Een van die kriminele wat op e-tv gedreig het om die Wêreldbeker-sokkertoernooi te teiken, is vas, sê die polisie.

Oorsese joernalis gekap oor vals 2010-artikel

2010-01-20 12:17

Met die Wêreldbeker-sokkertoernooi en misdaad wat daagliks voorblaaie haal, is 'n oorsese joernalis gekap weens 'n misleidende berig.

BA sê Kaapstad is no. 1

2010-01-19 11:53

British Airways het hul jaarlikse lys van top 10 bestemmings bekendgestel, en met die 2010 Sokker-wêreldbeker is Kaapstad bo aan die lys.

WB-kaartjies dalk makliker bekombaar

2010-01-18 14:27

Die plaaslike reëlingskomitee is besig met nuwe reëlings om Wêreldbekerkaartjies meer toeganklik vir sokkergeesdriftiges te maak.

WB: Kaartjieverkope 'n hoofpyn

2010-01-15 09:58

Die vraag na kaartjies vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi is baie kleiner as wat beraam is en is 'n kommer vir die toernooi.

SA gereed vir Wêreldbeker

2010-01-13 06:32

Suid-Afrika is gereed vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi en die aanval op die Togolese sokkerspan het geen effek nie, meen die ANC.

Pienaar: Togo-aanval nie impak op WB

2010-01-11 12:36

Steven Pienaar het gepoog om vrese oor die Wêreldbeker-sokkertoernooi se finaal uit die weg te ruim na die aanval op die Togo-span.

SA se 2010-planne bly onveranderd

2010-01-10 12:28

Die aanval op Togo se sokkerspan in Angola sal niks aan SA se aanbieding van die sokkerwêreldbekertoernooi in Junie verander nie.

Moenie Bafana onderskat nie

2010-01-04 13:32

Die kaptein van Bafana Bafana glo die Suid-Afrikaanse sokkerspan sal heelwat baat by die oefenkampe wat nou op hulle wag.

Vrese voor 2010

2009-12-31 16:41

Partytjiegangers het begin om die nuwe jaar te vier, maar ‘n terrorisme-waarskuwing en skietery is besig om die gees te demp.

Ronaldinho se 2010 droom

2009-12-28 05:45

Ronaldinho sê dit sal 'n droom wees om in nog 'n Wêreldbeker te speel en dat hy deel van Brasilië se span sal wees vir dié toernooi.

Bafana se Everest

2009-12-27 13:51

Ná ses jaar se afwagting op 2010 is SA meer gereed om die Wêreld­beker-sokkertoernooi aan te bied as om self daarin te speel.

Daimler kry 2010-buskontrak

2009-12-15 22:53

Daimler het 'n kontrak gewen om 460 langafstand Mercedes-Benz-busse vir die 2010 Wêreldbeker-toernooi in Suid-Afrika af te lewer.

Engeland oefen in Rustenburg vir WB

2009-12-15 22:52

Engeland se breier Fabio Capello het bevestig dat sy span in Rustenburg gaan oefen tydens die 2010 Wêreldbeker-toernooi.

500 000 kaartjies verkoop

2009-12-14 15:45

Kaartjieverkope vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi beloop reeds meer as 500 000, het Fifa in `n verklaring bekend gemaak.

Esselen Park Bafana se basis vir 2010

2009-12-10 16:00

Bafana Bafana is gelukkig met die Esselen Park-stadion in Kempton Park as hul basis vir die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Skollies sal sokker moet mis

2009-12-08 23:51

Moeilikheidmakers sal die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi misloop danksy ‘n splinternuwe stelsel wat hulle sal identifiseer.

Fotograaf kry borgtog na 2010-bomdreigement

2009-12-07 20:10

Die hof het ‘n Duitse fotograaf op R5 000 borgtog vrygelaat nadat hy glo 'n bomdreigement in Kaapstad gemaak het.

'Bafana kan kwarteindronde haal'

2009-12-07 13:16

Kaizer Motaung glo dat Bafana Bafana kan deurdring na die kwarteindronde van volgende jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Sokkertoeriste sal R14 miljard spandeer

2009-12-06 13:24

Buitelandse besoekers aan die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi sal na verwagting sowat R14,3 miljard tot die ekonomie bydrae.

Gemengde gevoelens ná 2010-loting

2009-12-04 22:47

Gemende gevoelens het ná Vrydagaand se loting in Kaapstad geheers en party spanne is meer gelukkig oor die uitkoms as ander.

Miljoene woon trekking by

2009-12-04 19:08

Binne ‘n paar minute gaan 32 kwalifiserende spanne weet waar, wanneer en teen wie hulle gedurende die 2010 Wêreldbeker gaan speel.

 

Fleksie-ure vir Bafana-aanhangers?

2010-03-11 12:14

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi gebeur net een keer elke vier jaar – dit is hoekom werkers verdien om hul werksplekke vroeër te verlaat.

Brittanje gee 42 miljoen kondome vir WB

2010-03-09 19:00

Brittanje beplan om 42 miljoen kondome vir Suid-Afrika te gee vir 'n MIV-veldtog voor die afskop van die Wêreldbeker-toernooi.

Engelse speler se WB-droom aan skerwe

2010-03-05 16:01

Michael Owen se droom om aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi deel te neem is aan skerwe na hy ’n ernstige dyspierbesering opgedoen het.

2010: Smokkelaars bring 40 000+ in vir seks

2010-03-05 09:25

Die regering verwag mensesmokkelaars gaan meer as 40 000 buitelandse prostitute vir die Wêreldbeker-toernooi die land inbring.

Bafana bra flou teen Nam

2010-03-04 10:50

Ontspan, sê Bafana Bafana se afrigter, Carlos Parreira, ná sy span teen Namibië gelykop gespeel het. Daar is niks om oor te bekommer nie.

WB 2010-bal behoorlik aan rol

2010-03-03 10:07

Met die eerste skote om die kroon van wêreldsokker wat oor net minder as 100 dae klap, kry 27 aanspraakmakers kans om hul geskut te toets.

Geveg om WB-plekke

2010-03-03 09:25

Namibië het dalk nie die skietgoed om Bafana Bafana te troef nie, tóg verwag Carlos Parreira ’n geveg soos min – tussen sy eie spelers.

Fifa: Prostitusie sal gebeur

2010-03-01 19:00

Hou Fifa van die idee dat die metropolisie in Kaapstad kort voor die Wêreldbeker-toernooi toeslaan op prostitute?

Fifa: Kaapstad-stadion is perfek

2010-03-01 14:31

Jerome Valcke, Fifa se sekretaris-generaal, het Maandag gesê Kaapstad se 68 000-sitplek stadion is "perfek".

Meer as 2,2 miljoen kaartjies vir Wêreldbeker verkoop

2010-02-26 05:26

Altesaam 2,24 miljoen kaartjies is reeds vir die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi verkoop, het Jerome Valcke, sekretaris-generaal van Fifa gesê.

Fifa maak basis van spanne bekend

2010-02-24 18:35

Fifa het Woensdag die 32 spanne se basisse vir die duur van die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi bekend gemaak.

Zoeloe-koning 'gesig' van 2010?

2010-02-24 11:38

Koning Goodwill Zwelithini sê sy portrette moet by die lughawe en stadions tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi uitgestal word.

Geen seks 'seblief, ons speel sokker

2010-02-23 12:11

Die sokkerbeheerliggaam Fifa glo seks gaan taboe wees vir spelers tydens die komende Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Bafana moet oefenvelde skuif

2010-02-22 14:16

Die Suid-Afrikaanse sokkerspan moes hul oefenvelde opgee ná berigte dat dié sokkervelde te verrinneweer is om op te oefen.

SAners betaal minder vir WB-kaartjies

2010-02-19 13:34

Jerome Valcke sê kaartjiepryse vir gaan verlaag word om te verseker dat kaartjies vir die Wêreldbeker-eindstryd uitverkoop is.

Kaap 'agterplaas' dalk gou 2010-trekpleister

2010-02-17 05:19

'n Veldtog is geloods om toerisme in die Theewaterskloof-munisipaliteit naby Kaapstad vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi te ontgin.

Jordaan bedank Madiba

2010-02-12 12:38

Danny Jordaan, hoof van die plaaslike reëlingskomitee, het Nelson Mandela bedank vir die rol wat hy in die bod vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi gespeel het.

Vierde fase WB-kaartjieverkope skop af

2010-02-09 18:06

Die vierde fase van kaartjieverkope vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi het pas afgeskop met 400 000 kaartjies wat nog beskikbaar is.

Fifa verwag glo WB-verlies

2010-02-04 14:11

Fifa, die beheerliggaam van wêreldsokker verwag glo om ’n taamlike verlies gedurende die 2010 Wêreldbeker te ly.

Naghowe vir Wêreldbeker

2010-02-03 14:35

Vier spesiale nag-owe sal tydens die Wêreldbeker-toernooi in Kaapstad bedryf word, om misdade wat verband hou met die toernooi, af te handel.

Media kap Fifa oor reëls en regulasies

2010-01-30 03:10

Drie Suid-Afrikaanse mediahuise het kapsie gemaak teen Fifa se "ongrondwetlike" reëls en regulasies vir die Wêreldbeker.

Engeland, Duitsland gekap na 2010 kritiek

2010-01-28 10:39

Fifa het Woensdag Engeland en Duitsland oor die kole gehaal omdat hulle Suid-Afrika keer op keer in ’n negatiewe lig plaas.

WB in SA ‘groot fout’

2010-01-28 04:05

Sepp Blatter het ’n fout gemaak toe hy S-uid-Afrika as gasheerland vir die Wêreldbeker verkies het, sê ’n voormalige sokkerspeler.

3200 Sokkerskollies by WB belet

2010-01-27 01:28

Die Britse regering poog daarin om sowat 3200 sokkerboewe daarvan te weerhou om die Wêreldbeker in Suid-Afrika by te woon.

SA Polisie val glo Franse joernalis aan

2010-01-26 09:33

’n Franse joernalis beweer dat sy onlangs deur die polisie aangerand, gevloek en vir ’n nag lank in vuil, oorvol selle aangehou is.

Polisie takel misdaad voor 2010

2010-01-26 02:11

Nadat sowat 235 persone die afgelope naweek in hegtenis geneem is, is die polisie positief oor die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

"Geen genade" vir 2010-misdaad nie

2010-01-24 17:37

Suid-Afrika sal met “geen genade” teen misdadigers en terroriste wat ’n bedreiging vir die 2010 Fifa Wêreldbeker inhou, optree.

R30M se vals Bafana-goedere op OR-Tambo

2010-01-23 16:28

Vervalsde Bafana Bafana-goedere ter waarde van R30 miljoen is oor die afgelope drie maande by die OR Tambo-lughawe beslag opgelê.

Supersport wys elke oomblik van WB

2010-01-21 10:32

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi gaan die grootste uitsending nóg in die 23 jaar geskiedenis van die uitsaaier SuperSport wees.

Maradona: SA moenie kommer

2010-01-19 12:59

Die Argentynse sokkerafrigter, Diego Maradona het gesê hy bekommer hom nie oor sekuriteit by vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi nie.

Kry mes-hemde vir 2010

2010-01-19 06:30

Die plaaslike reëlingskomitee van die Wêreldbeker-sokkertoernooi het uitgevaar teen die jongste foefie vir bang sokkertoeriste.

Fotograaf weer in hof na 2010-bomdreigement

2010-01-15 16:43

'n Fotograaf het vir die tweede keer in die hof verskyn nadat hy verlede jaar glo 'n bomdreigement gemaak het tydens die 2010-loting.

Booth terug in Bafana-kraal

2010-01-14 10:07

Matthew Booth kan tydens Bafana Bafana se oefenkamp in Durban sy kleim op ’n plek in die Wêreldbeker-sokkertoernooi afsteek.

Kommer oor 2010-kaartjies

2010-01-12 14:11

Minder as 100 000 kaartjies is aan aanhangers van die Afrika-lande wat aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi gaan deelneem, verkoop.

'Ons sal hulle verbrysel' - Stofile

2010-01-11 09:12

Enigiemand wat dit oorweeg om die sekuriteit by die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika te ontwrig, is in vir ’n verrassing.

SA sokkerbaas bedank

2010-01-06 15:36

Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa), Raymond Hack, het bedank, het die SABC aangekondig.

2010 is SA se jaar

2009-12-31 23:40

President Jacob Zuma meen dat Suid-Afrika in 2010 moet poog om eenheid in die nasie te skep voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Goeie nuus vir Beckham voor 2010

2009-12-29 09:33

Daar is 'n sterk moontlikheid dat David Beckham in 2010 vir Engeland in die Wêreldbeker-sokkertoernooi kan uitdraf.

Glansmense wil in 2010 voluit lééf

2009-12-27 17:05

Nuwejaarsvoornemens? Nee wat, die bekendes en die beroemdes van Suid-Afrika voel hulle leef eerder vir élke dag.

Kaapstad se '2010'-paaie kos R1,5 miljard

2009-12-22 09:39

Meer as R1,482 miljard word in die aanloop tot die Wêreldbeker-sokkertoernooi aan nuwe paaie in die Moederstad bestee.

Engeland oefen in Rustenburg vir WB

2009-12-15 22:52

Engeland se breier Fabio Capello het bevestig dat sy span in Rustenburg gaan oefen tydens die 2010 Wêreldbeker-toernooi.

KSD: Plato kry Groenpunt sleutel

2009-12-15 05:30

Kaapstad se burgemeester, Dan Plato, het die sleutel van dié stad se R4.5 miljard Kaapstad-stadion (voorheen die Groenpunt-stadion) gekry.

Perotti se kontrak verleng

2009-12-11 14:08

Die Spaanse sokkerreus Seville het glo Diego Perotti, blitsvinnige Argentynse vleuel, se sokkerkontrak tot 2015 verleng.

Spring vir 2010-kaartjies

2009-12-10 14:52

Sokkergeesdriftiges kan nou aansoek doen vir kaartjies om al Bafana Bafana se wedstryde tydens die 2010 FIFA wêreldbeker-toernooi by te woon.

Bafana gaan bésig wees voor WB

2009-12-08 14:10

Bafana Bafana gaan hul voorbereiding vir die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi afskop met twee vriendskaplike wedstryde in Durban.

WB-verkope skiet die hoogtes in

2009-12-07 14:48

Fifa het bykans ‘n kwartmiljoen versoeke vir sokkerkaartjies in die paar dae na die 2010-trekking in Kaapstad ontvang.

‘Spesiale magte’ vir 2010-spelers

2009-12-07 11:00

Verskeie spanne wat aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi deelneem, kyk glo na oorlogspesialiste vir beskerming.

Parreira: SA is nie bang nie

2009-12-04 23:11

Die Suid-Afrikaanse sokkerspan se afrigter het ná die loting gesê Bafana is nie bang vir enige van die spanne in sy groep nie.

Bafana skop WB teen Mexiko af

2009-12-04 20:39

Bafana Bafana kom in die openingswedstryd van die 2010 Wêreldbeker in Johannesburg teen Mexiko te staan én Frankryk wag ook op hulle.

Beckham besoek Khayelitsha

2009-12-04 16:29

David Beckham het ‘n ‘Coaching for Hope’-projek (CfH) in Khayelitsha bygewoon en met jong mense betrokke in die projek te gesels.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 18-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-30°C Morning clouds. Warm. PE: 22-28°C Broken clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Data Warehousing Consultant

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Retail Store Manager

Western Cape
Crabtree & Evelyn
R 10 000 p/m to R 12 000 p/m

HR & ADMIN ASSISTANT

Gauteng - JHB North/Sandton
Stafforce Recruitment Services

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Megane II Hatch Dynamique 1.6 5-dr
2004
R 69,900.00

AUDI

A4 1.8T FSi Attraction MY09 8-sp Multitronic
2009
R 325,000.00

LEXUS

IS 250 SE
2008
R 299,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KYALAMI

Farm R 21 500 000

HATFIELD

Single Residential - House R 2 730 000

BEDFORDVIEW

Single Residential - House R 12 500 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.