2010-08-30 08:06
Pres. Jacob Zuma het in ’n huldeblyk gewaarsku dat individue in die ANC die partyleiers se kollektiewe besluite moet aanvaar en respekteer.
2010-08-29 07:23
Pres. Jacob Zuma het gister vir dr. Mangosuthu Buthelezi, IVP-leier, gesê dit is tyd vir hom om terug te keer na die ANC.
2010-08-27 13:33
Die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie het ‘n beroep op pres. Jacob Zuma gedoen om betrokke te raak by onderhandelinge met staatsdienswerkers.
2010-08-24 16:20
Jacob Zuma het sy Chinese eweknie, Hu Jintao, ontmoet vir ‘n praatjie om die verhouding tussen Beijing en Suid-Afrika te verbreed.
2010-08-22 11:53
President Jacob Zuma sal die VN se algemene vergadering misloop sodat hy die vergadering van die ANC se nasionale algmene raad kan bywoon.
2010-08-20 07:20
Pres. Jacob Zuma het gister gewaarsku die regering “behou die reg voor” om stakende staatsdienswerkers in die pad te steek.
2010-08-17 10:53
Openbare goedkeuring van president Jacob Zuma het weer herstel ná ‘n “katastrofiese” daling in die eerste kwartaal.
2010-08-16 12:45
Die presidentsvrou Nompumelelo "MaNtuli" Zuma het geboorte geskenk aan ‘n seun, Manqoba Kholwani (Believe it) Zuma.
2010-08-14 18:58
Pres. Jacob Zuma het sommige vakbond-leiers daarvan beskuldig dat hulle stakings gebruik om politieke aanvalle op die regering te loots.
2010-08-10 08:20
’n Man wat ’n drankie op pres. Jacob Zuma gemors het, het ’n nag in die polisieselle deurgebring en staan nou op ’n aanklag van aanranding tereg.
2010-07-28 06:18
Pres. Jacob Zuma gaan steeds ongestraf bly, al geld boetes van vandag af vir diegene wat die gedragskode vir lede van die uitvoerende gesag oortree.
2010-07-20 10:49
Pres. Jacob Zuma het sy ampsbesoek aan Libië afgesluit nadat hy met die Libiese leier, Moeammar Ghadaffi, vergader het.
2010-07-13 11:42
Pres. Jacob Zuma het skok en ontsteltenis uitgespreek oor die “betreurenswaardige” bomontploffings in Uganda waarin talle mense dood is.
2010-07-12 17:00
Pres. Jacob Zuma het Suid-Afrikaners aangemoedig om die Springbokke in die Drienasies-reeks te ondersteun noudat die WB-sokkertoernooi verby is.
2010-07-10 23:47
Pres. Jacob Zuma het op die vooraand van die Wêreldbeker-eindstryd 'n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om "onsself op die skouer te klop".
2010-07-06 08:29
Nóg twee senior amptenare gaan die presidensie verlaat nadat beweerde binnegevegte reeds die kop van Vincent Magwenya geëis het.
2010-07-05 08:24
Pres. Jacob Zuma en die Duitse kanselier, dr. Angela Merkel, het samesprekings gehou oor die politieke situasie in Zimbabwe.
2010-06-28 09:54
Oudpres. Bill Clinton het die regte snare geroer toe hy sokker gebruik het as voorbeeld van hoe beleggings in Afrika aangepak moet word.
2010-06-19 11:00
Pres. Jacob Zuma se politieke toekoms as president is baie beter as dié van oudpres. Thabo Mbeki toe hy president was.
2010-06-06 22:02
President Jacob Zuma sê hy het glad nie slapelose nagte oor onlangse mediaberigte rondom sy private lewe nie.
2010-06-04 12:26
Jacob Zuma se vrou wat volgens berigte nou met 'n ander man se kind swanger is, was glo reeds in Desember "gestraf".
2010-06-02 16:33
Pres. Jacob Zuma en sy vrou, Nompumelelo Ntuli-Zuma, het in Indië aangekom vir hulle eerste staatsbesoek aan Asië.
2010-05-21 11:15
Pres. Jacob Zuma het snelbus-passasiers verras met ‘n onverwagse besoek aan die Thokozapark-busstasie en SA-vlae uitgedeel.
2010-05-16 00:36
Die ANC-jeugliga het ontken dat hul vigsveldtog wat “een kêrel, een meisie” aanmoedig, op Jacob Zuma gerig is wat meer as een vrou het.
2010-05-11 12:23
Die nasionale beplanningskommissie (NBK) moenie bang wees om die regering uit te daag nie, het pres. Jacob Zuma gesê.
2010-05-07 06:13
Pres. Jacob Zuma gaan nie gestraf word omdat hy die etiese gedragskode vir lede van die uitvoerende gesag oortree het nie.
2010-04-30 07:26
Daar sal in Suid-Afrika geen oornamee van grond volgens die Zimbabwiese manier wees nie, het pres. Jacob Zuma by ’n grondwetlike simposium gesê.
2010-04-27 14:16
Apartheidswette bestaan dalk nie meer in die wetboeke nie, maar hulle newe-effekte kan steeds gevoel word, het president Zuma gesê.
2010-04-27 07:04
Drie vroue in diens van die polisie is hangende ’n tugondersoek geskors weens ’n e-pos wat hul rondgestuur het oor Malema.
2010-04-26 10:45
President Jacob Zuma se kantoor het die afgelope naweek se gerugte ontken dat hy sakeleiers glo “afjak”.
2010-04-25 16:14
President Jacob Zuma, wat erken het hy het onbeskermde seks met 'n MIV-positiewe vrou gehad, is MIV-negatief, het 'n toets getoon.
2010-04-21 20:14
President Jacob Zuma het Woensdag in Windhoek aangekom vir ‘n twee dag lange besoek, het die presidensie gesê.
2010-04-04 20:16
Politieke leiers in Suid-Afrika moet "dink" voor hulle stellings maak wat "verkeerd verstaan" kan word, het pres. Jacob Zuma gesê.
2010-04-01 11:50
'n Verslag deur die presidensie uitgereik toon pres. Jacob Zuma se regskostes het R9,6 miljoen in die 2008/09 finansiële jaar beloop.
2010-03-25 07:28
Pres. Jacob Zuma eis konkrete bewyse voor die regering bewerings van tenderbedrog teen Julius Malema sal ondersoek.
2010-03-24 06:58
Die presidensie het verlede jaar R5 miljoen aan Jacob Zuma se regskoste bestee toe hy hom teen aantygings van bedrog en korrupsie verweer het.
2010-03-21 08:12
Msholozi, soos pres. Jacob Zuma in sy tuisdorp, Nkandla, bekend staan, het hom wêreldwyd kritiek op die lyf geloop omdat hy soms nie veilige seks beoefen nie.
2010-03-18 23:30
Die ACDP ondersteun Cope se mosie van wantroue in pres. Zuma omdat die president nie hul raad wil volg om seksterapie te kry nie.
2010-03-17 03:03
Die begroting vir pres. Jacob Zuma se vroue se staatsvoordele het verlede jaar byna verdubbel en staan nou op R15,517,500 vir 2010.
2010-03-15 15:34
Die polisie in KwaZulu-Natal het ’n soektog vir vier mans van stapel gestuur nadat die vrou van ’n boer in Colenso doodgeskiet is.
2010-03-13 04:20
Pres. Zuma se stilswye oor Julius Malema se uitlating "maak die boere dood" suggereer dat hy Malema se moordboodskap goedkeur, meen Helen Zille.
2010-03-12 12:06
President Jacob Zuma het in ‘n sokkerhemp ‘n verrassingsbesoek aan die gemeenskap van Marabastad in Pretoria gemaak.
2010-03-09 11:39
Die ANC is jammer dat hulle president, Jacob Zuma, die sperdatum waarin hy sy belange aan die parlement moes verklaar het, gemis het.
2010-03-08 12:40
President Jacob Zuma het begin om ‘n lys van sy belange op te stel en is gereed om dit te verklaar indien dit van hom vereis word.
2010-03-03 20:06
Koningin Elizabeth II het president Jacob Zuma Woensdag ‘n hartlike verwelkoming gegee by die begin van sy staatsbesoek.
2010-03-02 14:37
Jacob Zuma maak sy eerste amptelike staatsbesoek saam met een van sy vroue aan Buckingham-paleis, maar tot sommige se afgryse.
2010-02-26 06:35
Zuma se beplande morele debat gaan moontlik gedryf word deur ’n intergeloofsgroep met ’n sterk ANC-verbintenis; 'n gevaarlike stap, meen kerkkringe.
2010-02-17 08:53
Pres. Jacob Zuma het op ’n dramatiese dag in die parlement probeer terugkap teen die vlaag van kritiek wat sy staatsrede ontlok het.
2010-02-15 12:33
Die vakbond Solidariteit se teen-misdaad-veldtog het veroorsaak dat president Zuma elke ses sekondes ‘n brief in sy inboks ontvang het.
2010-02-11 20:00
Pres. Jacob Zuma het beloof om dienslewering deur regering te bespoedig en groei en werkskepping te bevorder.
2010-08-30 07:08
Jacob Zuma is in die moeilikheid. Sy party is weens interne magstryde nou meer onstabiel as op enige ander tydstip sedert 1994.
2010-08-27 14:21
Pres. Jacob Zuma is terug in Suid-Afrika ná die afloop van sy besoek aan China, sê die departement van internasionale betrekkinge en samewerking.
2010-08-26 14:54
Vakbondleiers het woedend voor die parlement gevra waarom pres. Jacob Zuma in China is wanneer die land in ’n krisis verkeer.
2010-08-22 13:44
President Jacob Zuma sal Dinsdag 'n amptelike besoek aan China bring om handels- en beleggingsbande met hierdie land te versterk.
2010-08-21 17:56
Pres. Jacob Zuma het die geweldadige staatsdiensstaking gekritiseer en gesê die lelike tonele wat tydens die staking vertoon was kan die land se beeld skaad.
2010-08-19 07:39
Die regering moet die flink dienslewering tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi nou volhou, het pres. Jacob Zuma gemaan.
2010-08-17 09:22
Pres. Jacob Zuma gaan op spesiale uitnodiging deur die boere van Bultfontein die Boertjiefees op die dorp kom open.
2010-08-15 14:13
President Zuma sal vandeesweek by 'n konferensie van die SAOG 'n verslag voorlê oor die politieke situasie in Zimbabwe.
2010-08-12 06:42
Niks aan die besluit oor ’n mediatribunaal is persoonlik nie. So het president Jacob Zuma op joernaliste se vrae gereageer.
2010-07-31 06:32
’n Plakkaat vir die Oppikoppi-musiekfees wat pres. Zuma met skewe tande uitbeeld was een te veel vir die Tshwane-metromunisipaliteit.
2010-07-22 18:39
Pres. Jacob Zuma gaan 'n teenkorrupsie-taakspan op die been bring sodat ondersoeke en gevalle van korrupsie in die regering versnel kan word.
2010-07-15 18:07
Sedert pres. Jacob Zuma aan bewind gekom het, het sy regering reeds R1,5 miljard op luukse motors, vyfster akkommodasie en partytjies spandeer.
2010-07-12 21:28
Dreigemente van die uitbreek van xenofobiese geweld in Suid-Afrika is steeds net gerugte, het pres. Jacob Zuma gesê.
2010-07-11 22:24
Regerings moet harder probeer om onderwys beskikbaar te stel aan kinders oor die wêreld wat nie skoolgaan nie, het pres. Zuma gesê.
2010-07-08 07:30
Te midde van ’n uittog van personeel uit die presidensie weens onder meer binnegevegte, spook pres. Jacob Zuma se kantoor om vakante poste te vul.
2010-07-05 14:25
‘n 39-jarige ma wat met haar agt kinders in ‘n klein houthuisie woon het ‘n splinternuwe tweeslaapkamer huis van pres. Jacob Zuma ontvang.
2010-07-05 06:31
Die kantoor van pres. Jacob Zuma stuur op ’n personeelkrisis af nadat nog senior personeellede binnekort hul poste kan ontruim.
2010-06-25 13:12
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het bevind dat die spotprent waarin Jacob Zuma geregtigheid verkrag nie haatspraak aanspoor nie.
2010-06-10 04:33
President Jacob Zuma se hande jeuk om die Fifa-wêreldbekertrofee vas te hou nadat Bafana Bafana die sokkertoernooi in Julie wen.
2010-06-06 20:56
Pres. Jacob Zuma het Suid-Afrika Sondag amptelik gereed verklaar vir die begin van die sokkerwêreldbeker-toernooi.
2010-06-03 14:27
'n Brief aan 'n Durbanse koerant beweer dat pres. Zuma moontlik nie die pa van sy swanger vrou, Ntuli Zuma, se ongebore kind is nie.
2010-05-24 06:45
Mense wat lid is van die ANC en dit waag om die party te verlaat, sal deur die “voorvaders” gestraf word, het pres Jacob Zuma gewaarsku.
2010-05-21 09:02
Suid-Afrikaners is gevra om hulself te “gedra” vir die vier weke van die WB 2010-sokkertoernooi terwyl duisende toeriste in die land is.
2010-05-15 06:33
Huldeblyke van wyd en ver het ingestroom ná die dood van dr. Frederik Van Zyl Slabbert, voormalige opposisieleier en latere politieke ontleder.
2010-05-10 16:40
Ná die eerste jaar van president Jacob Zuma se bewind het sake vir die landbousektor nie juis verander nie, sê Graan SA en Agri SA.
2010-05-06 12:49
Jacob Zuma wat daarin versuim het om sy belange betyds te verklaar, se kabinet gaan geen sanksies teen hom aanhangig maak oor sy optrede nie.
2010-04-29 12:38
President Jacob Zuma het gesê dat die grondwet nie bedreig word deur die ANC nie, na aanleiding van Helen Zille se kommentaar.
2010-04-27 09:25
Minder as die helfte van alle Suid-Afrikaners is bewus daarvan dat pres. Jacob Zuma ’n hulplyn het waar hulle klagtes kan lê.
2010-04-26 15:28
Die National Union of Metalworkers (Numsa) het president Jacob Zuma geprys nadat hy die afgelope naweek sy MIV-status bekend gemaak het.
2010-04-25 17:14
Pres. Jacob Zuma hét die etiese kode vir lede van die uitvoerende gesag oortree deur nie sy bates voortydig bekend te maak nie, meen die Openbare Beskermer.
2010-04-23 14:48
Ná twee dekades van demokrasie kan apartheid nie blameer word vir die feit dat verandering nie vinnig genoeg plaasvind nie, meen pres. Zuma.
2010-04-20 07:03
Die ANC sal na bewering alle aanklagte teen die omstrede president van die ANC-jeugliga (ANCYL), Julius Malema, laat vaar.
2010-04-01 13:49
Pres. Jacob Zuma het vakansiegangers gevra om "op hul hoede" te wees as hulle oor die Paastydperk langafstande reis.
2010-03-30 22:35
Pres. Jacob Zuma het gesê die vorige regering het mense in die apartheid-era laat glo daar is nie arm blankes nie.
2010-03-24 16:22
Pres. Jacob Zuma het geweier om die versekering te gee dat hy nie Schabir Shaik se presidensiële kwytskelding sal toestaan nie.
2010-03-21 14:08
Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het gesê hy sal die toelaat dat die land “deur joernaliste regeer word” nie, het City Press Sondag berig.
2010-03-20 04:17
Pres. Jacob Zuma het die ANC-jeugliga met "definitiewe optrede" gewaarsku oor hul kritiek op minister Pravin Gordhan.
2010-03-18 14:36
Pres. Jacob Zuma se eerste dag van gesprekke met Zimbabwe se mededingende leiers was ‘bemoedigend’, het sy woordvoerder gesê.
2010-03-16 03:48
Van 'n blombak vir rose tot lemoene, olywe, heuning en vars dadels. Dis van die geskenke wat pres. Jacob Zuma bekend gemaak het.
2010-03-15 01:19
Die mans wat twee vroulike paramediese beamptes aangeval en een verkrag het, het hulle soos diere gedra, het pres. Jacob Zuma gesê.
2010-03-12 13:00
President Jacob Zuma het Julius Malema verdedig en gesê dat Malema leierskapskwaliteite het en omgee vir die mense.
2010-03-10 17:15
President Jacob Zuma het ‘n lys aan die sekretaris van die kabinet ingehandig waarin hy sy en sy familie se finansiële belange verklaar.
2010-03-09 04:34
President Jacob Zuma het begin om 'n lys saam te stel van al sy belange, en maak gereed om dit te verklaar, indien sy regsadviseur aandui dat hy dit moet doen.
2010-03-04 07:21
Pres. Jacob Zuma sal self Suid-Afrika se protesbriewe oor misdaad in ontvangs neem wat in die tussentyd tot 55 000 toegeneem het.
2010-03-03 08:13
Pres. Jacob Zuma meen Britte dink nog altyd Afrikane is "barbaars" en "minderwaardig" ná sy persoonlike lewe onder dié land se media deurgeloop het.
2010-03-02 07:18
"Zuma is ’n groot flop," het betogers geskree toe wydverspreide woede oor swak dienslewering in die Vaaldriehoek opvlam.
2010-02-20 12:39
Die Kerkbode moedig pres. Jacob Zuma in sy jongste uitgawe aan om vir “die operasie” te gaan en meen die president het gans te veel kinders.
2010-02-16 15:00
Die vakbond Solidariteit beplan om 23 000 briewe aan president Jacob Zuma by die parlement af te lewer, het hulle gesê.
2010-02-12 13:31
'n Gedeelte van president Zuma se staatsrede was die herhaling van baie van die wittebroodbeloftes waarmee hy sy termyn begin het.
2010-02-11 14:02
Talle van die land se mees invloedryke leiers het die vieringe by die Drakenstein-gevangenis bygewoon, maar nie Jacob Zuma nie.