'Visser erken nie verantwoordelikheid'

2010-02-09 16:25

Pretoria – Cézanne Visser kan nie beweer dat sy spyt is oor die seksdade waaraan sy skuldig bevind is nie, aangesien sy nog nie verantwoordelikheid erken het nie, is Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria gehoor.

“Sy het doodeenvoudig gejok. Sy het nie verantwoordelikheid aanvaar nie,” het André Fourie, SC, gesê.

Visser het in ‘n getuienis in die hof gesê dat sy jammer is vir die dade wat sy teen minderjariges en volwassenes gepleeg het, maar dat sy ook die slagoffer van manipulasie deur haar voormalige kêrel Dirk Prinsloo was.

Fourie het gesê dat berou aanleiding gee tot spyt, wat gevolg word deur die gevoelens van skuld en verantwoordelikheid.

Eon Sonnekus, die forensiese kriminoloog wat gevra het vir ‘n versagtende vonnis vir Visser, het gesê dat “dit kan wees”, maar het bygevoeg dat dit ook ‘n verstaan van verkeerd kan wees.

Visser is in Oktober skuldig bevind aan 11 uit 14 seks-verwante klagtes.

- Sapa
 

Lees meer oor: cezanne visser  |  hofsake

Kommentaar is afgeskakel vir hierdie artikel

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ELANDSKRAAL

House R 5 500 000

PARK WEST

House R 10 500 000

PARADISE BEACH

House R 13 666 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...