VIDEO: Joost op Kwêla

2009-11-05 15:02

Kaapstad - ’n Sigbaar afgetakelde Joost van der Westhuizen het gisteraand op Kwêla op kykNET verskyn vir sy eerste TV-onderhoud sedert hy verlede week erken het dit was wel hy in die berugte seksvideo wat in Februarie opslae gemaak het.

Dié seksvideo het Van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, se lewe die afgelope agt maande in ’n maalkolk gedompel.

Kyk hieronder na video's van Van der Westhuizen se onderhoud:

Deel 1

In Deel 1 vertel Joost van die moeilike tyd waardeur hy is, en vra om verskoning aan almal oor die leuens wat hy vertel het:




Deel 2


In Deel 2 gesels Joost oor die media se reaksie en sy persoonlike gevoelens oor die seksvideo:

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

rita

-   Maart 21, 2010 om 09:27

ai joost wil jy nou vir ou zuma verby steek , daar is wel nie 20 kinders nie , maar hou so aan jy sal die rekord behaal met meer wat vrouens jy sukses mee kon behaal. Arme Amor ekl kry haar en jou kinders jammer, as ek jy is sal ek nie eers probeer om die nuus bly nie. En ek wonder die groot gat storie wat jy nou wil aanbied , hoop jy val vir goed in een van hulle weg

Lewer kommentaar

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Leverage Finance, Mergers & Acquisitions Specialist

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Finance Menlyn
R450,000-600,000 Per Annum Cost To Company

Service Level Manager

Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Construction Manager

Gauteng - Midrand
Master Career Consulting

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...