Oud-Bok weer in hof

2010-02-26 10:01

Johannesburg - Die voormalige Springbok-haker James Dalton het Donderdag op aanklag van poging tot moord in die Pretoriase streekhof verskyn, berig The Star.

Dalton word daarvan beskuldig dat hy sy eksvrou, Andrea, op 16 November 2007 probeer doodmaak het deur haar te stoot en haar kop onder water te hou om haar te verdrink.

Hy het glo ook 'n rok oor haar mond en neus gedruk in 'n poging om haar te versmoor.

Dít het glo alles by hul huis in Silver Lake, Pretoria, plaasgevind.

Daar word beweer dat die egpaar huweliksprobleme gehad het. Hulle is in Augustus verlede jaar geskei.

Dalton het homself op 23 November 2007 aan die polisie oorgegee en is op borgtog van R1 000 vrygelaat.

Die saak is al verskeie kere uitgestel vir verdere ondersoek. In Februarie 2008 is die saak van die rol geskrap ná Dalton se prokureur verdere uitstellings teengestaan het.

Dalton verskyn op 3 Maart weer in die hof.

– Sapa


 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: misdaad  |  bekendes  |  hof  |  james dalton

Bloubul

-   Februarie 26, 2010 om 11:00

Wat verwag jy van 'n transvaal speler?? NOUUUUUUUUU DIE BLOUUUUUUUUUUU!!!!

Brentie

-   Februarie 26, 2010 om 11:16

Haai Blou Bul, is Silver Lakes nie in Pretorianie?

shame

-   Februarie 26, 2010 om 11:19

Shame ou bloutrilletjie! altyd 'n ou woordjie oor iemand anders! Klim terug in jou kommin PTA-wes dop!

JOHAN LOUW

-   Februarie 26, 2010 om 11:20

Ek is jammer om te sien jy gebruik so 'n mooi naam om sulke swak goed kwyt te raak. dink jy moet liewers jou naam verander

Plain Jane

-   Februarie 26, 2010 om 11:27

ag tog, dit raak nou vervelig. EK wil regtig nie weet wat in 2007 gebeur het met Dalton en sy x-vrou nie .. hulle moet dalk maar hulle vuil wasgoed agter toe deure gaan uitsorteer .. los maar die pers hieruit . julle gaan geen POSITIEWE reaksie hieruit kry nie .. dalk die Huisgenoot wat weer 'n storie oor julle wil skryf, maar eintlik is julle HAS BEENS .. ons is nie meer geinteresseerd nie ...

Bloubul

-   Februarie 26, 2010 om 11:54

Pta wes?? Jou moerrr!!! ek bly in Pta oos. En Brentie ou seuntjie.....vir die van ons wat ouer as 2 is, sal jy onthou lat Dalton vir Transvaal gespeel het.Dis ook nou beter bekend as die Lions has beens....

Lydia

-   Februarie 26, 2010 om 12:11

Mooi so Bloubul!!!!!!!! Hierdie klomp wat sulke lelike goed van die ondersteuners & die BULLE sê, is so frustreerd dat die BULLE so goed speel. Ek voel eintlik jammer vir hulle.

wp

-   Februarie 26, 2010 om 14:10

wp jou lekker ding wp jou lekker ding!!!!

Mariks

-   Februarie 26, 2010 om 15:20

verskeie opinies .... feit is, dat ons dit nie sou lees as ons nie nuuskierig was nie ... en nou vat die mense mekaar oor rugby spanne aan .. a nee a! bly ten minste by die onderwerp ...

anderkantdiewater

-   Februarie 26, 2010 om 15:25

Bloubulle is FU.%^%#$@@!!-up

JOHAN LOUW

-   Februarie 26, 2010 om 15:30

bloubul EN lydia, NIEMAND HET IETSTE SE GEHAD OOR BULLE. JULLE MAAK ONS NAAM SLEG WANT OU WAT VLOEK IN BRIEWE HET GEEN MANIERE NIE. EN DIE BERIG HET NIKS MET BULLE MET DOEN NIE. 'N DOM OU HET WEER RUGBY IN GESLEEP WAAR DIT NIE PAS NIE.SEKER 'N OU MET 'N BIERPENS WAT RUGBY TOE GAAN OM TE GAAN DRONK WORD. OUENS WAT IN BRIEWE VLOEK EN DRONK WORD BY RUGBY GEE GEWOONLIK SULKE ONNOSEL OPMERKINGS.

Blou Bal

-   Februarie 26, 2010 om 17:37

Van wanneer af is die storie oor die Blou Bulle, kan julle nie lees nie? Vra jou skoolgeld terug en gaan kyk porn op DSTV jou idioot.

Vernon

-   Maart 01, 2010 om 15:18

Hey Bloubul jou kommit ding. Dit is nie te se as jy deur Pretoria Oos ry, jy nou skielik daar bly nie. Kan iemand tog net vir die kokkerot die klip lig sodat hy weer in die gaatjie kan klim. Freak of Nature !!!!

Dave

-   Maart 02, 2010 om 18:35

Johan Louw (nee JOHAN LOUW)Sê: "OU WAT VLOEK IN BRIEWE HET GEEN MANIERE NIE." Wel Johan Louw, jy is natuurlik reg. Dit geld natuurlik ook vir iemand wat skreeu in briewe. Geen verskil, (soos jy dit noem 'ONOSEL OPMERKINGS.'

Lewer kommentaar

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Manager Maintenance I

Western Cape
Hutech International Group

Leverage Finance, Mergers & Acquisitions Specialist

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Finance Menlyn
R450,000-600,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ELANDSKRAAL

House R 5 500 000

PARK WEST

House R 10 500 000

PARADISE BEACH

House R 13 666 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...