Die Witwatersrand mag in die toekoms groter en meer aardbewings ervaar weens die styging van ondergrondse water in uitgemynde komme.
Vyf rowers en ’n vragmotorbestuurder is gister doodgeskiet in ’n waaghalsige vlaag van misdade wat oor sowat 75 km tussen gestrek het.
Johannesburg – ‘n 86-jarige vrou is in haar tuin in Kulogongotha, naby Willowvale verkrag, het die polisie Donderdag gesê.Volgens kapt. Jackson Manatha is die vrou Dinsdagaand verkrag.Sy het ‘n klop aan die deur gehoor en die deur is terselfdetyd stadig oopgemaak, het hy gesê.Sy het by haar hut uitgehardloop in ‘n poging om van hom af weg te kom.“Die verdagte het haar gejaag en haar in die tuin gevang waar hy haar verkrag het.”Volgens Manatha kon die vrou haar aanvaller identifiseer.Die polisie verwag dat hy binnekort in hegtenis geneem sal word.Volg Nuus24 op Twitter.
- SAPA
‘n Dertigjarige man is vir meinedigheid in hegtenis geneem nadat hy ‘n vals rooftog aan die polisie gerapporteer het.
Een man is dood en twee ander is beseer toe hulle bakkie op die N2 naby Durban beheer verloor en by 'n wal afgery het.
‘n 15-jarige meisie is in ‘n ernstige toestand ná ‘n duikongeluk in ‘n swembad in Eden Glen, het Netcare 911 gesê.
Talle mense verlaat hul kerk. Sal jy lojaal aan jou kerk / geloof bly? Of is jy oop vir oortuiging?
Juanita du Plessis is Afrikaans se liedjieprinses. Hier is eksklusiewe foto’s van haar.
Tickey van Boer soek 'n vrou en ander vorige deelnemers gee raad aan nuwe boere.
Wimpie Koekemoer is terug in Bakgat 2. Daar's weer rugby, ’n oorsese aanbod en liefde.
‘n Modeontwerper het onlangs haar kreatiewe ruimte 'n splinternuwe baadjie gegee.
Hier op die grasvlaktes kry jy ’n wydoop hemelruim, broeiende storms en groot troppe wildebeeste.
Raapie Knaapie van DJ Ossewa is in ‘n tragiese ongeluk dood. Hier is een van sy laaste onderhoude.
As jy net vir een kamp in die Krugerwildtuin tyd het, kies gerus Olifants of Balule.
Nottingham Road - 21:34:31 PM Road closed due to a multiple truck accident - passenger vehicles are diverted at the Mooi River toll plaza, trucks are being stacked at the closure point Nog verkeersverslae...
Hier is die Lotto-wennommers vir die trekking op Woensdag 1 September:
13, 37, 39, 41, 43, 46 Bonus 28
Lotto Plus: 3, 8, 22, 24, 41, 45 Bonus 42SMS die woord Lotto na 31222 om die Lotto-nommers direk op jou selfoon te ontvang. Dié diens kos slegs R10 per maand.
Om die diens te stop, antwoord net op een van die boodskappe met die woord 'Stop'.
GautengHire ResolveR750,000-800,000 Per Annum Cost To Company Negotiable
GautengHire ResolveR600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable
GautengHire ResolveR500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable
Yaris T1 1.0 3-dr AC2008R 87,990.00
Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU2006R 99,900.00
CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr2009R 79,995.00
House R 5 500 000
House R 10 500 000
House R 13 666 000
Play Now »
Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.
Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.
Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.
Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.
Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!
Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.
iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!