suid-afrika

Man lieg glo vir polisie oor rooftog

2010-09-03 01:16

‘n Dertigjarige man is vir meinedigheid in hegtenis geneem nadat hy ‘n vals rooftog aan die polisie gerapporteer het.

ER24

Een dood, twee beseer toe bakkie rol

2010-09-03 00:02

Een man is dood en twee ander is beseer toe hulle bakkie op die N2 naby Durban beheer verloor en by 'n wal afgery het.

Meisie ernstig beseer ná duikongeluk

2010-09-02 22:19

‘n 15-jarige meisie is in ‘n ernstige toestand ná ‘n duikongeluk in ‘n swembad in Eden Glen, het Netcare 911 gesê.

tronk

Polisieman kry lewenslank vir moord

2010-09-02 20:12

n Polisieman is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir ‘n moord en rooftog by die Sir Harry Motel in Harrismith in Junie 2009.

Netcare 911

Man in Durban se middestad doodgeskiet

2010-09-02 18:08

‘n 48-jarige man is in Victoriastraat in Durban se middestad doodgeskiet, het paramedici in KwaZulu-Natal gesê.

fake arm

Masjien draai man se arm vas

2010-09-02 15:56

‘n Man is beseer toe sy arm vasgevang is in ‘n masjien by ‘n fabriek in Langeberg-weg in Durban, het paramedici in KwaZulu-Natal gesê.

 
PANJO KRY MAATS:

PANJO KRY MAATS:  Panjo het rede om soos ’n katjie te spin. Dié Bengaalse tier het gesien hoe Apollo, ’n vierjarige Siberiese tier, en Alice, ’n vyfjarige Bengaalse tier, by Goosey Fernandes se wildplaas, Jugomaro, naby Groblersdal opdaag. Hier is dr. Ryan Jeffreys by die verdoofde Apollo. (Brendan Croft, Foto24)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Boeie

Bestuurder vas nadat taxi met kinders in rol

2010-09-02 21:15

‘n Taxibestuurder is in hegtenis geneem vir roekelose en nalatige bestuur in Bishop Lavis nadat ‘n taxi met 11 kinders in gerol het.

boeie

BRT-bomaanvaller deur polisie geskiet

2010-09-02 19:12

‘n Man wat glo ‘n petrolbom in ‘n snelbus (BRT) in Johannesburg gegooi het, is deur die polisie geskiet en gewond, het die stad gesê.

gun pointed

Winkeleienaar skiet rower dood

2010-09-02 17:00

‘n Gewapende rower is dood nadat die eienaar van ‘n winkel in Kaapstad hom tydens 'n rooftog geskiet het.

hof

Nege in hof ná moorde, rooftog

2010-09-02 14:09

Die hofsaak van nege verdagtes aangekla van die moord op vier sekuriteitswagte in 'n transito-rooftog, het begin.

binne nuus24


 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R750,000-800,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

CA (SA)

Gauteng
Hire Resolve
R600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ELANDSKRAAL

House R 5 500 000

PARK WEST

House R 10 500 000

PARADISE BEACH

House R 13 666 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...