'Bring jou eie kondome na WB'

2009-11-18 14:25

Kaapstad – Nederlandse sokkerondersteuners is gevra om hulle eie kondome saam te bring wanneer hulle volgende jaar Suid-Afrika toe kom vir die Wêreldbeker-toernooi.

Nederland se sokkerspan was een van die eerste spanne wat gekwalifiseer het om aan die wêreldbekertoernooi deel te neem.

Daarom word voorbereiding vir dié groot geleentheid reeds getref om sowat 12 000 aanhangers se besoek aan Suid-Afrika so sorgeloos moontlik te maak.

Met Suid-Afrika wat glo ‘n tekort aan kondome het, het Marietta Bussemaker, die minister van gesondheid en sport haar landsburgers aangeraai om voorsorg te tref.

“Dit is nie my idée nie, maar ‘n organisasie in Kaapstad wat help om die verspreiding van MIV/Vigs te voorkom,” het sy gesê.

“Hulle het vir my gesê dit kan moontlik een van die probleme wees wat tydens die Wêreldbeker kan opduik. Ek dink dit is ‘n goeie voorstel dat besoekers hul eie kondome moet saambring.

"As jy dink jy gaan hulle nodig kry, bring saam om jouself teen MIV te beskerm.”

-Sport24
 

Lees meer oor: wêreldbeker 2010  |  miv/vigs  |  sokker

Kommentaar is afgeskakel vir hierdie artikel

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

CA (SA)

Gauteng
Hire Resolve
R600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Liquer Store Manager/ Controller

Mpumalanga
Hutech International Group

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...