sokker

Pitso wil sokker na wit skole bring

2010-09-02 10:01

Mosimane, afrigter van Bafana Bafana, is op sy gelukkigste wanneer sy telefoon lui met oproepe van skoolhoofde wat sokker wil aanbied.

Sokker sokker

Senuwees lol, sê Bafana-groentjie

2010-09-01 08:48

'n Skrale maand gelede het die Bafana-groentjie Keagan Richie, nog die handtekeninge van Steven Pienaar, MacBeth Sibaya en Aaron Mokoena gejag.

Sokker Argentinië

Laaste sokkerspeler van eerste WB sterf

2010-08-31 16:25

Die laaste lewende sokkerspeler, wat aan die heel eerste Wêreldbeker in 1930 deelgeneem het, het op 100-jarige ouderdom gesterf.

Opinie

BLOG: Haal jou hoed af vir die Cheetahs

Die Wit Wa met die Rooi Wiele het soos rugbyreuse verdedig in hul Curriebeker-sege oor die WP op Nuweland, skryf Haaistorm.

Bokke se WB-plan begin nou

Die Springbokke behoort nou al te begin werk aan hul voorbereidings vir volgende jaar se Wêreldbekertoernooi, skryf Morné Esben.

Sokker

Sokkerspeler sterf toe motor hom tref

2010-08-29 19:00

Oscar Ntwagae, die voormalige verdediger van Mamelodi Sundowns en Platinum Stars, is oorlede nadat ‘n motor hom getref het.

Sokker sokker

‘Groener’ Bafana teen Niger

2010-08-27 08:34

Die Suid-Afrikaanse sokkerspan gaan sy aanslag op ’n plek tussen Afrika se grotes met ’n hele paar “nuwe” gesigte begin.

Sokker

'Korrupsie, omkopery algemeen in SA sokker'

2010-08-20 10:58

'n Skeidsregter het volgens 'n berig in die Sowetan, onthul dat omkopery en korrupsie 'n algemene verskynsel in SA sokker se derdeliga is.

 
SPAN VAN 1930:

SPAN VAN 1930:  Die laaste lewende sokkerspeler Francisco 'Pancho' Varallo, wat aan die heel eerste Wêreldbeker in 1930 deelgeneem het, het op 100-jarige ouderdom gesterf. Lees verder. (Pablo Cuarterolo, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Sokker Pitso Mosimane

Bafana voel druk

2010-08-31 07:51

Bafana dra swaar aan die gunsteling-etiket aan die vooraand van sy eerste kwalifiserende wedstryd vir die Afrikabeker in 2012, sê Pitso Mosimane.

Sokker manchester city

Man City val láát vas

2010-08-29 21:12

Manchester City se opmars na ’n plek onder die Engelse Premierliga se voorste sokkerspanne is gestuit toe dié klub teen Sunderland vasgeval het.

Sokker Gavin Hunt

Rekord skeel Hunt min op vooraand van PSL-seisoen

2010-08-27 08:24

’n Plek in die rekordboeke sal die laaste ding wees waaraan Gavin Hunt dink wanneer SuperSport United in sy 1ste wedstryd van vanjaar se PSL uitdraf.

Sokker duitsland sokker

Duitse kultusklub wat almal aflag, bly dalk nou bo

2010-08-26 08:19

Dis deesdae lekker om ’n Duitse sokker-ondersteuner te wees. Die Bundesliga is opwindend, die kaartjies goedkoop en die paviljoene stampvol.

binne Sport24

 
Soek Sportgebeure

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant - EE

Gauteng
Hire Resolve
R400,000-450,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Manager Maintenance I

Western Cape
Hutech International Group

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...