VOORSPELERS:
Die Bok-voorspelers van voor Danie Rossouw, Victor Matfield, Pierre Spies, Schalk Burger, Juan Smith en CJ van der Linde oefen op Shimlapark in Bloemfontein vir hul laaste Drienasies-toets van die jaar teen die Wallabies. (Foto24)
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
Drienasies
2010-09-02 09:06
Die Bokke se probleem in vanjaar se Drienasies-reeks is nie soseer uitputting of Ierse skeidsregters nie – hulle mis Fourie du Preez.
Rugby
2010-09-02 10:46
’n Sterk plaasvervangersbank en skoppende keuses in die agterlyn, is hoe Frans Ludeke sy Bul-span gekies het vir die Curriebeker-stryd teen die Haaie.
Rugby
2010-09-02 08:00
Stadig met die heuningkwas. Dié waarskuwing kom van die Haaie se afrigter, John Plumtree, wat sê die lofliedere kan spelers konsentrasie laat verloor.
Rugby
2010-09-01 12:30
Naka Drotské, Cheetah-afrigter, gaan skei ná bewerings dat hy glo ’n owerspelige verhouding met die vrou van ’n gewese vriend gehad het.