Smith vingeralleen na SA

2010-02-18 14:37

Kolkata – Die kaptein Graeme Smith gaan, na afloop van die Proteas se beslissende toets teen Indië in Kolkata, na Suid-Afrika terugkeer.

Die Proteas se mediese span het vandag (Donderdag) bevestig dat Smith later vanaand na Suid-Afrika vlieg om dadelik met die rehabilitasie van sy vingerbesering te begin.

Hashim Amla sal ná die toetsreeks in Indië aanbly. Sy insluiting in die eendagspan sal Suid-Afrika pas aangesien hy tans uitstekend speel.

Amla se aanvanklike weglating uit die Proteas se eendagspan was uiters omstrede en moeilik om te regverdig.

Jacques Kallis sal die Proteas in hul drie eendagwedstryde teen Indië aanvoer.

- Sport24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

cobus van niekerk

-   Februarie 18, 2010 om 14:50

Smith moes nooit eers India toe gegaan het in die eerste plek nie net geld gemors op 'n vliegtuigkaartjie.

Richard

-   Februarie 18, 2010 om 15:00

EK WONDER NET HOEKOM JOHAN BOTHA NIE DIE KAPTEIN GAAN WEES VIR DIE ODIs. HY HET DAN DIE SPAN GELEI IN AUSSILAND.

PEET

-   Februarie 18, 2010 om 15:07

Ook maar goed so want sy bydrae in 5 dag krieket en 1 dag wedtryde laat veels te wense oor. Miskien is Indie se kolfblaaie nie in sy klas nie, maar hy het in SA in die onlangse reeks teen Engeland ook nie te waffers gevaar nie. Inteendeel daar is nog so 2-3 lede in die span nou wat ook nie juis die mas opkom nie

GPC

-   Februarie 18, 2010 om 15:08

Ek wil niks van Kallis af wegvat nie, maar Johan Botha het 'n eendag reeks in Aus vir Suid Afrika gewen as kaptein van daardie span.

Salla

-   Februarie 18, 2010 om 15:20

Wat het nou van Johan Botha geword?????

isabelle van wyk

-   Februarie 18, 2010 om 15:29

So tipies Suid-Afrikaanse mans!! Toe Graeme Smith goed gespeel het en die span laat wen het nog onlangs teen Australie hier in Suid-Afrika toe is hy almal se held!! Nou moet hy ook seker ge-fire word? As jy by jou werk foute maak word jy dadelik gefire? PATETIES

B le roux

-   Februarie 18, 2010 om 15:46

@ Peet: Peet my maat hoe kan jy sê Smith het nie te waffers gevaar teen Engeland nie? hy het dan die meeste lopies in die reeks aangeteken?? met 2 hondertalle in die reeks? met 'n kolfgemiddeld van 51 in toetse en 41 in eendag wedstryde kan ek nie sin hoe jy kan sê " sy bydrae laat veel te wense"
net omdat jy nie van die man hou, moet nie soos ' aap redineer!

ComeOnAussieComeOnComeOn

-   Februarie 18, 2010 om 15:47

Hoekom is hierdie ou se vinger alewig in die pad? Dit gebeur dan nooit met Ponting ('Punter') nie...

Jaco

-   Februarie 18, 2010 om 16:32

Sit nou iemand in charge wat n span kan lei... Stuur hom terug seblief !!!

JFK

-   Februarie 18, 2010 om 17:24

Jammer van die vingers wat altyd net seer is wanneer hy nie kan lopies aanteken nie. HOEVEEL KEER IS HY UIT BVP, EN DAN HET HY NOG DIE VERMETELHEID OM TE SE HY KAN NIE DIE BESTUURDER, DIE AFRIGTER, DIE CEO VAN DIE SPAAN WEES EN DAN NOG LOPIES OOK AANTEKEN NIE, WATTER LOPIES, HOEVEEL IN INDIE? WINDGAT,PATETIES!SAL BETER PAS IN HOLLYWOOD

Henk

-   Februarie 18, 2010 om 17:50

Daar is niks met Smith se prestasies fout nie. Hy is een van die suksesvolste kapteins wat die land nog gehad het. Ons hou van halwe waarhede en "fire" ne manne. Baie eiers buite die nes!

Wally

-   Februarie 18, 2010 om 17:57

Hoekom is Kallis nie saam met hom op die vliegtuig nie?

gerhard

-   Februarie 18, 2010 om 18:07

Graeme Smith is heel moontelik volgens statestiek een van die beste kapteins wat Suid-AfrikaA nog ooit gehad het.... Julle ouens wat hou van kriteseer, gaan kyk bietjie na sy rekord vandat hy kaptein geword het. Ek dink enige ou, sportman, of in die sake wereld het n af dag of twee, ek is al so moeg vir die se ding " ons Soud-Afrikaners moet saam staan en ons sport helde ondersteun deur dik en dun " dalk is dit tyd dat ons dit doen en ophou praat. Ek wil wel n stelling maak: SPORT in die hele wereld het geen kleur nie... Suid-Afrikaanse keurers.. kies tog net die beste span op meriete!!!

Louis

-   Februarie 18, 2010 om 18:31

Ja-nee, die brood hier bo (PEET) het obviously nie die reeks teen Engeland gekyk nie. Graeme het 2 goeie balle van Zak af gekry in Indie en in die laaste beurt het hy met 'n gebreekte vinger gekolf. Give the man a break.

Dok

-   Februarie 19, 2010 om 03:28

Die ouens wat Smith wil 'fire' weet maar min van krieket af. Die ouens wat nie in die span behoort nie is JP en Prince. Wanneer laas het hulle loies gemaak. Parnell het meer lopies as JP gemaak in die reeks...!

Piet van perth

-   Februarie 19, 2010 om 03:49

Dis ongelooflik om te sien hoe hard julle op die arme man is...hier in Aus land word sy Kapteinskap en Spel hoog aangeskryf....hou of kerm en ondersteun die SA sportmanne. Well done B le Roux jy redeneer met feite

Marius

-   Februarie 19, 2010 om 07:07

My eerlike opinie is dat Aswal Prince en JP Duminy nie in die span hoort nie. Hulle moet eers weer terug na die teken bord om te leer kolf. En laat staan maar die negitiewe kommentaar oor die span, want almal kan nie altyd wen nie. Somtyds is dit goed om weer terug aarde toe te kom

Noordjagters

-   Februarie 19, 2010 om 11:44

Daar nie 'n beter ou wat die Proteas kan lei nie, arrogansie en al. Maar Jacques Kallis as kaptein van die ODI's? Waar's Johan Botha?

abel

-   Februarie 19, 2010 om 13:03

"Gerhad"Ken jy krieket????
Wel dit lyk nie so nie. In die 1ste plek kou,wat jy noem ons beste kaptein ooit,hy soos n bees wat 5dae lank herkou.
Indie 2de plek is hy nie betroubaar vir ons toeskouers nie.Hy en jy moet nog gaan leer om te speel en kou.
Jaques hoort ook nie daar nie,hy en chappies is n bietjie D*K om te hardloop.
Stomers het n beter kans om die super 14 te wen as wat SA die eendag reeks wen.!!!!!!

stephani claasen

-   Februarie 19, 2010 om 13:43

wat my betref kan Smith gaan doppies blaas. Ons het hom nie nodig nie. Hy beteken f*kk*l vir die span nie. Ja sure, nou en dan kry hy n paar goeie lopies,maar verder is hy so vertraag as wat kan kom.Wanner wil Kallis n slag uitree? Ons is siek en sat vir die alewige foute wat herhaal word;wedstryd na wedstryd. Gee die jonger generasie n kans om hul staal te wys. Hoekom is die keurders so dof?

Steph

-   Februarie 19, 2010 om 13:51

jp en prince is ver beter as wat smith ooit op hierdie oomblik sal wees ou Dok..Hulle is die oemf in die span, smith se dae is getel. hy raak oud.hy het alles in sy internsaionale krieket loopbaan gedoen om sy kragte te wys,en hy het sowaar gewoeker metsy talent. maar n ou kan ook net soveel doen

Lewer kommentaar

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Construction Manager

Gauteng - Midrand
Master Career Consulting

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R550,000-600,000 Per Annum Cost To Company

Service Line Manager: Water

Gauteng
Master Career Consulting

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...