krieket

Knoeiery: Drie spelers aangekla, geskors

2010-09-03 00:02

Drie krieketspelers is ingevolge die Internasionale Krieketraad se anti-korrupsie gedragskode aangekla weens beweerde wedstrydknoeiery.

Krieket

'Knoeiers' uit Pak-span gelaat

2010-09-02 12:27

Pakistan se spanbestuur het aangekondig dat die drie krieketspelers wat by moontlike wedstryd-knoeiery betrokke is, uit die span gelaat is.

Krieket

Knoeiery: drie se toer verby?

2010-09-02 09:46

Drie Pakistanse krieketspelers wat betrokke is by bewerings van wedstrydknoeiery is na Londen toe vir ondervraging en dit lyk of hul toer verby is.

Opinie

BLOG: Haal jou hoed af vir die Cheetahs

Die Wit Wa met die Rooi Wiele het soos rugbyreuse verdedig in hul Curriebeker-sege oor die WP op Nuweland, skryf Haaistorm.

Bokke se WB-plan begin nou

Die Springbokke behoort nou al te begin werk aan hul voorbereidings vir volgende jaar se Wêreldbekertoernooi, skryf Morné Esben.

Krieket

Nog 3 glo vas oor ‘knoeiery’

2010-09-01 08:03

Krieket se nuutste knoei-sage het verder uitgekring, toe nog drie mense in hegtenis geneem is in verband met die beweerde omkopery van spelers.

Krieket s

Knoeiery: Aus-spelers sê hulle is genader

2010-08-31 09:48

Die Australiese krieketspeler Shane Watson het onthul dat hy tydens verlede jaar se Reeks om die As, deur ‘n onwettige beroepswedder genader is.

Krieket hof

Pakistan: Spelers word van verraad aangekla

2010-08-31 04:18

‘n Pakistanse prokureur het die nasionale krieketspelers wat glo wedstryde in ruil vir geld gemanipuleer het, van verraad aangekla.

 
EK'S #$% jammer:

EK'S #$% jammer:  Kevin Pietersen het om verskoning gevra ná hy op Twitter gevloek het omdat hy weggelaat is uit Engeland se twintig20- en eendagspan. Lees verder. (Adrian Dennis,AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Krieket KP

KP sê jammer oor Twitter-uitbarsting

2010-09-02 05:06

Kevin Pietersen het om verskoning gevra ná hy gevloek het omdat hy weggelaat is uit die span wat teen Pakistan gaan speel.

Krieket KP

Keurder vat Kevin Pietersen vas

2010-09-01 13:11

Die keurder Geoff Miller het gesê hy is nie beïndruk met Kevin Pietersen se uitbarsting op Twitter oor sy weglating uit die Engelse span nie.

Krieket KP

Twitter: KP uit Engeland-span

2010-08-31 16:00

'n Inskrywing op die kolwer Kevin Pietersen se Twitter-profiel het gelees dat hy weggelaat is uit Engeland se opkomende kitsreeks-span teen Pakistan.

Krieket

'Wedstrydknoeiers moet tronk toe'

2010-08-31 08:35

'Krieketspelers wat hulle skuldig maak aan wedstrydknoeiery moet nie net lewenslank geskors word nie, maar sommer ook in die tronk gegooi word.'

Krieket Proteas

Knoeiery: SA wedstryde dalk ondersoek

2010-08-30 16:43

Twee wedstryde tussen Suid-Afrika en Pakistan kan ondersoek word ná bewerings dat sowat 80 Pakistanse krieketwedstryde “verdag” voorgekom het.

binne Sport24

 
Soek Sportgebeure

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Designer

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

Sub-editor: Visi

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

IT Risk consultant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R300,000-400,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...