Drienasies

Div en Saru vergader

2010-07-29 17:30

In-diepte Verslae

Bokke nie gou terug in Bloem
Bokke nie gou terug in Bloem

Ondersteuners wat nie kaartjies vir die Drienasies-toets teen Australië het nie, kan lank wag om weer die Springbokke in Bloemfontein in aksie te sien.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Kaapstad - Die Springbok-breier, Peter de Villiers, het Donderdag op versoek van James Stoffberg, voorsitter die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se tegniese komitee, met seniorbeamptes van Saru vergader.

Die doel van die vergadering was om leierskap te laat verstaan waar hulle die Bok-breier en bestuur kan help om verbeterde uitslae in die Drienasies-toernooi kan behaal.

Beplanning vir volgende jaar die Wêreldbeker is ook bespreek.

"Ons het 'n baie produktiewe vergadering gehad en daar is plekke waar Peter sy planne vir die toekoms moet voorlê en ons sal ons ondersteuning bied om die planne te laat realiseer," het Stoffberg gesê.

Hy het ons volle ondersteuning en ons is vol vertroue dat ons weer gou op dreef sal wees."

Oregan Hoskins, Saru-president, Mark Alexander, adjunkpresident, Johan Prinsloo, uitvoerende hoof van Saru en Andy Marinos, bestuurder van nasionale spanne, het die vergadering bygewoon.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.
 

- SAPA

Lees meer oor: rugby  |  saru  |  drienasies  |  peter de villiers

Kommentaar is afgeskakel vir hierdie artikel

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Designer

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

Sub-editor: Visi

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

IT Risk consultant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R300,000-400,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...