Monaco bly op F1-kalender

2010-07-29 14:29

Boedapest – Formule Een se kontrak met Monaco is Woensdag vir 10 jaar hernu ondanks kommer dat dié land se wedren nie geld vir die sport maak nie.

“Die Europeërs sal meer geld moet betaal anders gaan ons iewers anders,” het die Independent-koerant die baas van Formule Een, Bernie Ecclestone, aangehaal.

“Ons kan klaarkom sonder Monaco. Hulle betaal nie genoeg nie," het Ecclestone bygevoeg.

Formule Een se administratiewe afdeling het in ‘n verklaring gesê die 79-jarige Ecclestone het met Michel Boeri van die Automovile Club de Monaco vergader en tot die hernuwing van die kontrak ingestem.

Volgende jaar se Monaco Grand Prix vind op 29 Mei plaas.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: motorsport  |  formule 1  |  monaco

Hardball

-   Julie 29, 2010 om 15:36

Monaco is deel van die geskiedenis van F1, as geld al is wat belangrik is vir hulle, dan gaan hulle baie fanatiese ondersteuners verloor.

Vervelig

-   Julie 30, 2010 om 02:10

Monaco is seker die mees vervelige F1 ren wat daar is. Die wedren is eintlik al die vorige dag met die wegspringorde bepaal want tensy 'n enjin breek of die drywer in 'n muur vasjaag, gaan daar nie veel aksie op daardie baan wees nie.
Nie dat die hele reeks meer die belangstelling prikkel nie. Dit is elke jaar meer vervelig, bane waar nie verbygaan moontlik is nie, struwelinge oor buiselagtige reëls, reëls wat nie sin maak nie - almal moet dieselfde bande hê, almal moet dieslfde dit of dat hê...ens.
Maar 'n gaap-gaap storie vir 'n Sondagmiddag.

Lewer kommentaar

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...