Lange wen sy derde Argus

2010-03-14 13:12

Kaapstad -  Malcolm Lange het Sondag vir die derde keer weggestap as die wenner van vanjaar se Cape Argus Pick 'n Pay-fietstoer in Kaapstad.

Die Suid-Afrikaanse kampioen Christoff van Heerden (MTN Energade) was tweede met Daryl Impey (Radioshack-span) wat in die derdeplek klaargemaak het.

Lange se Medscheme-span het ‘n fantastiese resies gehad en goeie taktiek getoon. Dit was Lange se derde oorwinning van dié resies en hy het die 109km in twee ure, 39 minute en 55 sekondes afgelê.  Lange het in 1998 en in 2003 ook dié titel geneem.

Anriette Schoeman (Biogen Toyota) het die vroue afdeling vir ‘n rekord sesde keer gewen. Schoeman (32) van Port Elizabeth, het dié resies in drie ure en ses minute voltooi.
Robyn de Groot (MTN Energade) was tweede en Brittanje se Catherine Williamson (Bizhub-span) was derde.

Sowat 35 000 mense het aan vanjaar se Cape Argus-fietstoer deelgeneem.

Die eerste tien plekke het gegaan aan:

Mans:

1 Malcolm Lange (Suid-Afrika) Medscheme-span
2 Christoff van Heerden (Suid-Afrika) MTN Energade
3 Daryl Impey (Suid-Afrika) Radioshack-span
4 Burry Stander (Suid-Afrika) Specialized-span
5 Rene Hasselbacher (Oostenryk) sainfo.co.za-span
6 Dean Edwards (Suid-Afrika) House of Paint
7 Bjorn Glasner (Duitsland) Kuota-span
8 Johann Rabie (Suid-Afrika) Medscheme-span
9 Lance Armstrong (Amerika) Radioshack-span
10 Nicholas White (Suid-Afrika) Medscheme-span
 
Vroue:

1. Anriette Schoeman (Suid-Afrika) Biogen Toyota
2. Robyn de Groot (Suid-Afrika) MTN Energade
3. Catherine Williamson (Engeland) Bizhub-span
4. Cherise Taylor (Suid-Afrika) Nashua-span
5. Joanna van de Winkel (Suid-Afrika) Biogen Toyota
6. Jennie Stenerhag (Swede) Alpha Pharm
 7. Marissa van der Merwe (Suid-Afrika) MTN Energade
8. Chrissie Viljoen (Suid-Afrika) MTN Energade
9. Mariske Strauss (Suid-Afrika) MTN Energade
10. Fabiana Luperine (Italië) Selle Italia Ghezi

Lees meer oor: sport  |  cape argus

Kommentaar is afgeskakel vir hierdie artikel

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ELANDSKRAAL

House R 5 500 000

PARK WEST

House R 10 500 000

PARADISE BEACH

House R 13 666 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...