In dié video gesels Jannie du Plessis, Springbok-rugbyspeler, oor die belangrikheid daarvan om balbesit te behou en altyd voluit te speel.
’n Sterk plaasvervangersbank en skoppende keuses in die agterlyn, is hoe Frans Ludeke sy Bul-span gekies het vir die Curriebeker-stryd teen die Haaie.
Drie krieketspelers is ingevolge die Internasionale Krieketraad se anti-korrupsie gedragskode aangekla weens beweerde wedstrydknoeiery.
Die voormalige Springbok-losskakel Louis Koen, wat vyftien toetse vir Suid-Afrika vanaf 2000 tot 2003 gespeel het, is terug in aksie.
Andy Roddick van die VSA is in die tweede ronde van die Amerikaanse Ope uitgeskakel nadat hy teen Serwië se Janko Tipsarevic vasgeval het.
Die Wit Wa met die Rooi Wiele het soos rugbyreuse verdedig in hul Curriebeker-sege oor die WP op Nuweland, skryf Haaistorm.
Die Springbokke behoort nou al te begin werk aan hul voorbereidings vir volgende jaar se Wêreldbekertoernooi, skryf Morné Esben.
SA se hokkiespan sal op hul strydrosse én groentjies staatmaak wanneer hulle China in die volgende Wêreldbeker-wedstryd in Argentinië aandurf.
Drie Pakistanse krieketspelers wat betrokke is by bewerings van wedstrydknoeiery is na Londen toe vir ondervraging en dit lyk of hul toer verby is.
uitblinker: Die losskakel van die Vrystaat-Cheetahs, Louis Strydom, het met sy goeie vertoning teen die Westelike Provinsie sy kritici se monde gesnoer. Lees verder. (Foto24)
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
Die Goue Leeus rugbyunie het aangekondig dat John Mitchell van sy kontrak met Western Force vrygestel is om die Leeus af te rig.
Pakistan se spanbestuur het aangekondig dat die drie krieketspelers wat by moontlike wedstryd-knoeiery betrokke is, uit die span gelaat is.
Ondersteuners wat nie kaartjies vir die Drienasies-toets teen Australië het nie, kan lank wag om weer die Springbokke in Bloemfontein in aksie te sien.
Die Bokke se probleem in vanjaar se Drienasies-reeks is nie soseer uitputting of Ierse skeidsregters nie – hulle mis Fourie du Preez.
Roger Feder slaan 'n wenner deur sy bene.
Die Springbok-stut Jannie du Plessis gesels oor balbesit.
Johan Botha en sy vrou deel hul spesiaalste oomblik.
Bryan en Janine Habana ken ook nou van die Kaapse dokter.
van: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 January February March April May June July August September October November December 2010 2011 2012 2013 2014
tot: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 January February March April May June July August September October November December 2010 2011 2012 2013 2014
Sport: All Athletics Boxing Canoeing Cricket Cycling Games Golf Horse racing Motorsport Rugby Soccer Surfing Surfski Swimming Tennis Triathalon/Duathlon
Sleutelwoord:
Nottingham Road - 21:34:31 PM Road closed due to a multiple truck accident - passenger vehicles are diverted at the Mooi River toll plaza, trucks are being stacked at the closure point Nog verkeersverslae...
Hier is die Lotto-wennommers vir die trekking op Woensdag 1 September:
13, 37, 39, 41, 43, 46 Bonus 28
Lotto Plus: 3, 8, 22, 24, 41, 45 Bonus 42SMS die woord Lotto na 31222 om die Lotto-nommers direk op jou selfoon te ontvang. Dié diens kos slegs R10 per maand.
Om die diens te stop, antwoord net op een van die boodskappe met die woord 'Stop'.
Gauteng - East RandNetwork Recruitment CA- CenturionR550,000-600,000 Per Annum Cost To Company
GautengMaster Career Consulting
Gauteng - JHB North/SandtonMaster Career Consulting
Yaris T1 1.0 3-dr AC2008R 87,990.00
Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU2006R 99,900.00
CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr2009R 79,995.00
House R 4 295 000
House R 1 250 000
House R 1 530 000
Play Now »
Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.
Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.
Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.
Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.
Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!
Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.
iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!