Studie: Drink jou maer

2010-03-10 02:03

New York - Ligte tot matige alkoholverbruik, veral rooiwyn, is nie net goed vir 'n vrou se hart nie, maar ook vir haar middellyf, het 'n studie bevind.

Die studie wat in die nuutste uitgawe van Archives of Internal Medicine gepubliseer is, het bevind dat vroue wat alkohol matig verbruik minder gewig optel en se kanse skraler is om gewig op te tel in vergelyking met nie-drinkers.

Die vroue se leefstyle en dieetfaktore is ook in ag geneem.

Sowat 20 000 skraal middeljarige en ouer vroue het aan die studie deelgeneem. Al die vroue was ten minste 39 jaar oud toe die studie begin het.

Dr. Lu Wang van die Brigham- en Vrouehospitaal in Boston, het gesê daar is talle redes hoekom alkohol vroue help om maer te bly.

"Vroue wat meer drink, eet minder. Vroue verbrand ook meer energie ná hulle alkohol gedrink het."

Archives of Internal Medicine
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: gesondheid

Katrina

-   Maart 10, 2010 om 13:38

Kyk tog net soms na julle vertalings en spelling. Die woord is 'dieet', sonder enige deelteken.

Plot rot

-   Mei 03, 2010 om 13:56

Dit maak 100% sin. Wanneer my vrou i paar doppe te veel agter die rug het,word sy i veglustige vrou. Ek glo vas deur agter my aan te hardloop en te gooi met koppies en borde verbrand sy energie !! As ek mooi daaroor dink sou ek se een drink sessie i gelykstaande aan 10km marathon. My ou vroutjie se spiere en uithou vermoee verbeter
by die week en my reflekse is uit die boonste rakke!!

Johan

-   Mei 03, 2010 om 16:18

@Plot rot. Dankie, jy maak my dag. Lekker om slag bietjie humor te kry

JK

-   Julie 06, 2010 om 12:11

Verdere studie het getoon, Hoe meer jy drink, hoe minder eet jy. Dit agv te veel wyn, dan vergeet jy om te eet. Pas my! Hoekom dink julle ons mans braai die vleis eers so laat as ons lekker kuier...ons help ons vrouens met hulle figuur!

Lewer kommentaar

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sub-editor: Visi

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

IT Risk consultant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R300,000-400,000 Per Annum Cost To Company

Corporate PA to CEO & Financial

Western Cape
Personastaff
R15,000-18,000 Per Month

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...