Talle Suid-Afrikaanse ikone pronk op Facebook se mees gewilde blaaie in die land. Die Bokke, Huisgenoot en Steve Hofmeyr trek duisende aanhangers.
Nuwe studies toon dat uitgesterfte kannibalistiese soogdiere in grootte gekrimp het in ‘n aardsverwarmings tydperk 55 miljoen jaar gelede.
Londen - Rekenaargebruikers in Frankryk en Italië is gewaarsku om vir ‘n ruk lank nie Internet Explorer as hul soekenjin te gebruik nie.Blykbaar is ‘n kode wat gebruik kan word om by Gmail-rekeninge in te breek, op die internet gepubliseer.Deskundiges het rekenaargebruikers wêreldwyd gewaarsku om op hul hoede te wees.Die sekurtiteitsbreuk het betrekking tot Internet Explorer 6, ‘n soekenjin wat deur 'n magdom besighede en privaateienaars gebruik word.Kliek hier vir die volledige storie.
‘n Baba-dwergseekoei, is een van die nuutste aankomelinge in ‘n Poolse dieretuin wat Donderdag vir die eerste sy gesig kom wys het.
Suid-Afrika spog dalk met nog ‘n optiese-vesel-datakabel genaamd die Main One-kabel. Dié kabel is reeds in werking in Wes-Afrika.
God het nie die heelal geskep nie en die oerknal was 'n logiese gevolg van die wette van fisika. Só beweer Stephen Hawking.
Talle mense verlaat hul kerk. Sal jy lojaal aan jou kerk / geloof bly? Of is jy oop vir oortuiging?
Juanita du Plessis is Afrikaans se liedjieprinses. Hier is eksklusiewe foto’s van haar.
Tickey van Boer soek 'n vrou en ander vorige deelnemers gee raad aan nuwe boere.
Wimpie Koekemoer is terug in Bakgat 2. Daar's weer rugby, ’n oorsese aanbod en liefde.
‘n Modeontwerper het onlangs haar kreatiewe ruimte 'n splinternuwe baadjie gegee.
Hier op die grasvlaktes kry jy ’n wydoop hemelruim, broeiende storms en groot troppe wildebeeste.
Raapie Knaapie van DJ Ossewa is in ‘n tragiese ongeluk dood. Hier is een van sy laaste onderhoude.
As jy net vir een kamp in die Krugerwildtuin tyd het, kies gerus Olifants of Balule.
Nottingham Road - 21:34:31 PM Road closed due to a multiple truck accident - passenger vehicles are diverted at the Mooi River toll plaza, trucks are being stacked at the closure point Nog verkeersverslae...
Hier is die Lotto-wennommers vir die trekking op Woensdag 1 September:
13, 37, 39, 41, 43, 46 Bonus 28
Lotto Plus: 3, 8, 22, 24, 41, 45 Bonus 42SMS die woord Lotto na 31222 om die Lotto-nommers direk op jou selfoon te ontvang. Dié diens kos slegs R10 per maand.
Om die diens te stop, antwoord net op een van die boodskappe met die woord 'Stop'.
Western Cape - Cape TownQuiglies Solutions
GautengHire ResolveR750,000-800,000 Per Annum Cost To Company Negotiable
GautengHire ResolveR600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable
Yaris T1 1.0 3-dr AC2008R 87,990.00
Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU2006R 99,900.00
CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr2009R 79,995.00
House R 28 000 000
House R 9 500 000
House R 895 000
Play Now »
Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.
Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.
Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.
Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.
Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!
Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.
iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!