Babbelas? Klink 'n glasie

2010-03-09 12:17

Londen - Dit klink dalk na 'n ongewone oplossing vir die oggend na die aandjie uit, maar wetenskaplikes het bevind dat 'n paar glase vonkelwyn 'n kopseer in die oggend kan verhoed.

Maar voor jy die bottel sjampanje gryp, daar's 'n kinkel: terwyl tradisionele vonkelwyn koolstofdioksied bevat, het navorsing getoon dat wanneer suurstof in alkohol opgelos word, mense gouer nugter word.

Die drankie met die ekstra vonkel mag dalk die babbelas minder pynvol maak en bied die vooruitsig van bier, wyn en spiritus met al die plesier van alkohol, sonder die pyn.

Daily Mail
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: kan jy glo

Baas Jan

-   Maart 10, 2010 om 09:24

Verstaan nou mooi! Ek het al alles probeer. Vanaf slap chips tot vis olie wat kamptig die maagwande smeer tot i dop die volgende oggend !! Niks werk meer vir my nie!! Gee raad mense? !!

Ivy

-   Maart 10, 2010 om 11:14

Wat werk is 2 liter water voor jy gaan slaap en weer wanneer jy wakker word. Wat ook help is om 'n glas water, verkieslik soda, tussen elke drankie te drink.

Daniel

-   Maart 10, 2010 om 13:39

Maklik. Moenie drink nie. Ek het 7 jaar terug opgehou en is nie spyt nie. Dit wil my voorkom of drank deesdae te veel mense se lewens beheer. Net waar daar 'n geleentheid is (of daar word een gemaak) vloei die drank. Geen probleem met 'n drankie nie, maar soos met alles binne perke. Ek is geen engel nie, maar net my mening.

hahha

-   Maart 10, 2010 om 15:38

al wat help is MOENNIE te veel drink nie!!! Matigheid is die antwoord!

Koos

-   Maart 11, 2010 om 07:21

as dit nie vir die dop was nie wat sou ons anders op naweke gedoen het. boet al wat help is as voor ek gaan slaap drink ek 2 panado's en die volgende oggend is ek fine, en dan die ander ding is word drink fiks dan pla geen babalas meer nie, behalwe cheap wyn dit sal altyd die kop seer maak

Lewer kommentaar

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ELANDSKRAAL

House R 5 500 000

PARK WEST

House R 10 500 000

PARADISE BEACH

House R 13 666 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...