reis

Doen jou ding in die Drakensberg

2010-09-03 00:02

Die Drakensberg... wat ’n magiese bestemming. Dis ’n plek wat die adrenalien laat pomp, maar ook sielsrus bied. Erns Grundling was ’n paar dae in dié Wêrelderfenisgebied.

queen elizabeth

Koningin Elizabeth II vernoem boot

2010-09-02 14:29

Cunard Line het bevestig dat Koningin Elizabeth II 'n boot na haar ma gaan vernoem. Dit sal die derde boot wees wat die naam Elizabeth sal dra.

Ry die Prins Alfredpas

2010-09-02 11:49

Die Prins Alfredpas is 'n veelsydige kalant. Toast Coetzer ry stadig, stop baie en spoor ’n fonteintjie op wat jou twee keer sal laat dink oor kraanwater.

Skaapkoppe vlieg toe soos soetkoek op fees

2010-09-01 08:49

As jy nie wil braai nie, en jou vleislus regtig groot raak, vat jy die pad na Calvinia se Vleisfees, waar die skaapkoppe lekker loop.

Warm weer verwelkom lente, maar blomtapyte skraps

2010-09-01 09:44

Dis heerlike lente... en Noord-Kapenaars en Vrystaters kan vir die volgende paar dae maar vir eers die warm klere wegpak en die lenteweer geniet.

Voëlkykers ruk saam op na Addo

2010-09-01 08:49

Voëlkykers van Johannesburg, Kaapstad en Port Elizabeth sal van 15 tot 17 Oktober vanjaar die Addo vir die nasionale voëlkyknaweek besoek.

 
SOETE BABAS:

SOETE BABAS:  Twee babas rus op ‘n reuse blaar van ‘n Victoria amazonica waterlelie in Rotterdam, Nederland. Die blare van die waterlelie groei regdeur die somer en is reeds 1.5 m in deursnee. (Fotos: Robert Vos, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

In die hartjie van Mauritius

2010-09-01 12:40

Ons almal doen dit: Die dae wanneer die baas raas, maak jy jou oë toe en verbeel jouself in ’n hangmat tussen palmbome, ’n boek in die hand.

hurricane

Orkaan Earl bederf vakansieplanne

2010-09-01 11:16

Vakansiegangers aan die ooskus van Noord-Amerika is bekommerd dat Orkaan Earl die tradisionele laaste week van somer langs die see gaan bederf.

Maraboes hang rond om karkasse

2010-09-01 08:49

As ’n mens van ’n ooievaar praat, dink jy aan pasgebore baba's, maar die maraboe is heeltemal sonder tafelmaniere en hang by slagpales rond.

binne nuus24


 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Service Line Manager: Mining

Gauteng - JHB North/Sandton
Master Career Consulting

Account Manager

Western Cape - Cape Town
Media24

Designer

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...