Matt Heyns
Al hoe meer Afrikaanse skole sal in die toekoms gedwing word om dubbelmedium-skole te word, skryf Nuus24-gebruiker Matt Heyns.
Levett Prins
Pres. Zuma se onlangse oorsese toer is die begin van 'n era wat Suid-Afrika heeltemal kan verander, skryf Levett Prins.
Irma
'n Leser meen die groot probleem met die regering is dat ons staatsamptenare nie daar is om te dien nie, maar om te ontvang.
Ruurd van der Wal
Nuus24-gebruiker Ruurd van der Wal vertel van 'n opkomende veldslagnabootsing om kinders meer te leer van die Suid-Afrikaanse geskiedenis.
Simon Riekert
Baie Afrika-leiers steun so hard op hulle suksesse as bevryders dat hulle dit nalaat om behoorlik te regeer, skryf Simon Riekert.
Juri
'n Berig oor 'n dokter wat homoseksualisme glo in die baarmoeder probeer keer het Nuus24-blogger Juri aan die dink gesit.
Brentie
Ná 'n redelik misdaadvrye Wêreldbekertoernooi lyk dit of die land opnuut deur 'n vlaag misdaad getref word, skryf 'n Nuus24-gebruiker.
Gert Fourie
Skole behoort die dae wat daar nie onderrig gelewer word nie weens stakings, se skoolgelde terug te betaal aan ouers, sê 'n leser.
MyNuus24-redakteur
Hoe voel jy oor Jackie Selebi se vonnis van 15 jaar? Deel jou mening met ons lesers deur aan ons 'n brief te skryf vir publikasie.
Hierdie week is 'n spesiale een vir Nuus24 – ons is nou presies een jaar oud! Lees hier meer oor wat die afgelope 12 maande gebeur het.