Elmarie
Party mense het nie geld vir kos nie, maar dring steeds daarop aan om hul geld op loterye te spandeer, skryf Nuus24-gebruiker Elmarie.
Arno
Die Bees Roux-voorval wys weer dat daar deesdae 'n groot gaping is tussen die polisie en die publiek, skryf Nuus24-gebruiker Arno.
Wouter Kabouter
'n Nuus24-gebruiker deel sy frustrasies oor ons paaie en verkeer, en vra of hy ooit vergoed sal word vir al sy ongerief.
Spielberg
'n Leser verduidelik hoekom TV-programme wat plaaslik vervaardig word nie noodwendig swakker behoort te lyk as oorsese produksies nie.
Vera B
Nuus24-gebruiker Vera B vertel van haar gesukkel om groot foute op haar munisipale rekening reggestel te kry.
Nicholas
Nuus24-gebruiker Nicholas meen Afrikaners het in die laaste paar jaar een van die mees selfbehepte groepe mense geword.
Daan
Staatsdienswerkers staak nie soseer vir meer geld nie, maar oor die manier hoe hul base met geld werk, skryf Nuus24-gebruiker Daan.
Elrita
As iemand in die privaatheid van sy eie huis wil rook behoort niemand anders daaroor 'n sê te hê nie, skryf Nuus24-gebruiker Elrita.
JP
Rokers behoort eintlik hulle laaste stompie dood te druk sodra hulle kinders in die huis het, meen 'n Nuus24-gebruiker.
Riaan van Zyl
Die ingesteldheid waarmee jy die lewe aanpak speel 'n groot rol in wat jy daaruit kry, skryf Nuus24-gebruiker Riaan van Zyl.
Matt Heyns
Die media is ‘n veel beter waghond teen korrupsie as die politici en hulle partye, skryf Nuus24-gebruiker Matt Heyns.