Johannesburg

Sondag

Widely scattered tstorms. Broken clouds. Warm.

15°C
29°C

7 day forecasts

Bomdreigement op Duitse trein

2010-02-09 14:28

Amsterdam – Die Duitse polisie het honderde passasiers uit ‘n trein en treinstasie ontruim, nadat ‘n man glo gedreig het om ‘n bom op te aktiveer.

Marika Stewart, ‘n woordvoerder, het gesê die man is by die Den Bosch-treinstasie in hegtenis geneem. Ondersoeksbeamptes met snuffelhonde is tans besig om die trein te deursoek. Sover is geen plofstowwe gevind nie.

Die NOS-uitsaaier het ooggetuies aangehaal wat gesê het, die man het geskree “God is groot”, en dat hy ‘n bom het, alhoewel niemand een kon sien nie.

Vroeër is berig dat ‘n bom wel gevind is, maar Stewart het dit as onwaar afgemaak.

Geen inligting oor die verdagte se identiteit is bekendgemaak nie.

- Sapa-AP
 

Lees meer oor: ontploffings

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C Sunny. Mild. Jhb: 17-31°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Dbn: 15-29°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Warm. Pta: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 20-24°C Rain showers. Decreasing cloudiness. Mild. PE: 18-23°C Mostly sunny. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Finance Manager: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Bookkeeper

Western Cape - Cape Town
Calibre Brand Solutions

Designer

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

S3 2.0 TFSi Quattro 3-dr MY09
2009
R 448,020.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 159,000.00

AUDI

A4 2.0 TDi Attraction Dsl MY09
2009
R 299,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BRYANSTON

Multiple Unit - Cluster R 20 000 000

SOUTHBROOM

Single Residential - House R 8 685 000

HOUT BAY

Single Residential - House R 5 950 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

Oscars 2010 DVD' s op Uitverkoping

82 Jaar van Uitstaande Rolprente

Casablanca, Titanic, Braveheart, American Beauty, Silence Of The Lambs & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!