Johannesburg

Saterdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

16°C
29°C

7 day forecasts

Pa steek seuntjie vol naalde

2009-12-29 05:31

Sao Paolo - Dokters het talle naalde uit ‘n twee-jarige seuntjie se nek en lyf verwyder na sy pa hom vol naalde gesteek het.

Die pa het dit blykbaar uit wrewel vir sy vrou gedoen.

Tydens ‘n drie uur operasie, kon die dokters gelukkig al vier die naalde uit sy nek  verwyder sonder enige skade aan sy rugwerwel.

Verlede week het dokters veertien naalde uit die seuntjie se ingewande gehaal.

Daar was ook vier naalde in die seuntjie se longe en hart.

Die peuter se stiefpa, Carlos Magalhaes, word aangekla van poging tot moord.

Hy het tydens ‘n televisie onderhoud erken dat hy dit gedoen het om die kind se ma te straf.

Magalhaes se vriendin, Angelina Ribeiro dos Santos, word ook aangekla.

Carlos Magalhaes het blykbaar die kind dronk gemaak en toe die naalde in sy lyf gedruk.

Hy het gehoop die naalde sal die seuntjie doodmaak sonder dat enigiemand onheil vermoed.

Die seuntjie was blykbaar te dronk om enigiets te voel, maar het later gekla van die pyn.

Sy ma het hom uiteindelik hospitaal toe geneem en die naalde was duidelik op die kind se x-straal plate sigbaar.

-    Sapa
 

Lees meer oor: kindermishandeling

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 18-32°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 16-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 23-29°C Sprinkles late. Afternoon clouds. Warm. PE: 19-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

NATIONAL MARKETING MANAGER

Gauteng - JHB North/Sandton
Terence Bowker
R65,000 - R75,000 p/m

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R200,000-300,000 Per Annum Cost To Company

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R200,000-300,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A6 3.0 T FSi Quattro Tiptronic
2009
R 589,000.00

ISUZU

KB240i D-Cab LE PU MY07
2007
R 179,900.00

MERCEDES

CLS 500 7-sp Touchshift
2005
R 439,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BANTRY BAY

Single Residential - House R 27 000 000

MORNINGSIDE

Single Residential - House R 16 500 000

UMDLOTI BEACH

Single Residential - House R 6 800 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

Oscars 2010 DVD' s op Uitverkoping

82 Jaar van Uitstaande Rolprente

Casablanca, Titanic, Braveheart, American Beauty, Silence Of The Lambs & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!