LEKKER LANG MIDDAGETE:
Mense geniet hulle middagete gedurende die "World's Longest Lunch" by vanjaar se Voedsel en Wyn-fees in Melbourne. Die tafel, met ‘n lengte van 400m lank, laat 900 mense aan tafel. Meer as 5000 mense het Vrydag aan 18 "Longest Lunches" reg oor Melbourne deelgeneem. (William West, AFP)
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
2010-03-12 10:13
President Barack Obama beplan om R10.3 milj. van sy Nobel-vredesprysgeld aan studente, veterane en oorlewendes van Haïti te skenk.
2010-03-12 04:28
‘n Nieu-Seelandse man herstel in die hospitaal nadat sy vrou per ongeluk twee keer oor hom met hul 4x4 voertuig gery het.
2010-03-12 02:34
‘n Rekenaardeskundige van die lugredery British Airways het in die hof verskyn nadat hy daarvan aangekla is om ‘n selfmoordbomaanval te beplan.
2010-03-11 23:43
Sebastian Piñera, die eerste regse president om in 52 jaar in Chili verkies te word, het sy amp betree.