Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

14°C
29°C

7 day forecasts

Baba brand dood in plakkershut

2010-02-07 12:22

Johannesburg – ‘n Baba van 18 maande het doodgebrand en haar broer en suster is ernstig beseer toe hul plakkershut in Cullinan, oos van Pretoria, afgebrand het, het die Gauteng-polisie gesê.

Polisiewoordvoerder Johannes Jaftha het gesê die ongeluk het om 01:00 in Refilwe Uitbreiding 5 gebeur.

Volgens hom was die baba aan die slaap saam met haar suster (9) en broer (12) toe hul hut aan die brand geslaan het.

Volgens Jaftha het die kinders se 18-jarige broer hulle in die plakkershut toegesluit nadat hy vir hulle kos gemaak het.

“Die broer het in sy aparte hut op die erf gaan slaap, maar is wakker gemaak deur die bure se geskree toe hulle die vlamme sien.

“Hy het ingestorm en kon die twee kinders red, maar die baba is deur die vlamme vasgevang binne en het gesterf,” het Jaftha gesê.

“Die oorsaak van die brand is nog onbekend en vorm deel van die ondersoek.”

Volgens Jaftha het die brand die plakkershut heeltemal verwoes.

Die twee kinders is in ‘n kritieke toestand na die Mamelodi-daghospitaal geneem.

‘n Geregtelike doodsondersoek sal gedoen word en brandstigting word ondersoek.

-    Sapa

Lees meer oor: cullinan  |  brand  |  plakkerskampe

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Sunny. Mild. Jhb: 17-32°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 17-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-30°C Sunny. Warm. PE: 21-27°C Sprinkles. Broken clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Head of Finance: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Department Head - Treasury

Gauteng
Bridgena Barnard Personnel Group

Senior Finance Manager: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2008
R 149,990.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2006
R 115,990.00

AUDI

Q5 Quattro 2.0 TFSi 155kW S-Tronic
2010
R 489,994.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KYALAMI

Farm R 21 500 000

HATFIELD

Single Residential - House R 2 730 000

BEDFORDVIEW

Single Residential - House R 12 500 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!