Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

14°C
29°C

7 day forecasts

Nog geen rus vir brandweermanne

2010-02-09 14:24

Kaapstad – Geen einde is nog in sig vir brandweermanne wat huidiglik sukkel om veldbrande in die Franschhoekvallei te blus nie, het amptenare gesê.

“Die brande woed nog en ons het tans ses spanne op die grond wat daarteen veg,” het Michelle Kleinhans, die nasionale koördineerder van Working on Fire (WoF) Dinsdag aan Nuus24 gesê.

Kleinhans het bygevoeg dat die weer slegter was as Maandag.

Eyewitness News het Maandag berig dat minstens 5 000 ha se plantegroei vernietig is.


Brande in Suid-Kaap onder beheer



Amptenare het wel gesê dat brande in die Eden-distrik munisipaliteit onder beheer is.

“Ons het helikopters wat die omgewing monitor,” het Annelize Lamprecht van die WoF gesê.

“Ons het ook grondhulp van die Vrystaat en KwaZulu-Natal ontvang.”

Sy het bygeboeg dat alhoewel meeste van die brande onder beheer is, het hulle steeds baie mense om te verseker dat dit veilig is.

“Die wind sal sterker raak deur die dag, maar ons is seker dat ons dit onder beheer het,” het sy gesê.

 - Was jy op die toneel? Stuur jou foto's of storie vir ons.

 –Nuus24
 

Lees meer oor: brande

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 18-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-30°C Morning clouds. Warm. PE: 22-28°C Broken clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

HR Manager

Gauteng
Crabtree & Evelyn
R 15, 000 - R 20, 000

Financial Manager

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Finance Menlyn
R700,000-800,000 Per Annum Cost To Company

Head of Finance: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Megane II Hatch Dynamique 1.6 5-dr
2004
R 69,900.00

AUDI

A4 1.8T FSi Attraction MY09 8-sp Multitronic
2009
R 325,000.00

LEXUS

IS 250 SE
2008
R 299,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

SENDERWOOD

Single Residential - House R 10 000 000

HOUT BAY

Single Residential - House R 6 150 000

CONSTANTIA

Single Residential - House R 30 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!