Johannesburg

Donderdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

13°C
28°C

7 day forecasts

Mandela sal staatsrede bywoon

2010-02-09 15:12

Kaapstad – Die parlement het Dinsdag bevestig dat Nelson Mandela president Jacob Zuma se staatsrede Donderdag sal bywoon.

Vrydag 11 Februarie is ook die herdenking van Mandela se vrylating uit die Victor Verster-tronk in die Paarl.

Max Sisulu, speaker van die nasionale vergadering, het gesê dat met dit in gedagte is die parlement se tema hierdie jaar “Vier die legende van Mandela – dra by tot nasiebou.”

“Die gees van die boodskap sal regdeur die jaar deur die parlement se doen en late in ag geneem word,” het hy gesê.

 Zuma se toespraak Donderdag kan die eerste groot geleentheid wees waar hierdie belofte in werking kan tree.

- Sapa
 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild. Jhb: 16-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 20-27°C Thunderstorms. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SQL Tech Team Leader

Western Cape - Cape Town
Media24

Debtors Manager (AA)

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R420,000-470,000 Per Annum Cost To Company

Financial Manager (South African Citizens only)

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T3 1.3 Plus 5-dr
2008
R 119,599.00

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2008
R 139,990.00

TOYOTA

Yaris T1 1.0 5-dr AC
2007
R 89,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

EAGLE CANYON GOLF ESTATE

Single Residential - House R 16 900 000

HELDERKRUIN

Single Residential - House R 8 400 000

STONE RIDGE COUNTRY ESTATE

Single Residential - House R 2 960 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!