Johannesburg

Donderdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

13°C
28°C

7 day forecasts

Fietsryer sterf ná 94.7-fietsren

2009-11-16 21:27

Johannesburg – ‘n Fietsryer is Sondagmiddag aan ‘n hartaanval dood kort nadat hy die Momentum 94.7-fietsren in Johannesburg klaargemaak het.

"Richard Sydney Stevens (55) van Alberton het by die wenstreep ineengestort. Hy is onmiddellik deur paramedici hospitaal toe geneem en noodbehandeling is al die pad soontoe toegepas,” het Primedia Broadcasting  Maandag in ‘n verklaring gesê.

“Ten spyte van dokters se pogings het Stevens nie sy bewussyn herwin nie en hy is by die hospitaal dood verklaar. Sy familie was teenwoordig toe dit gebeur het,” het dr. Anchen Laubscher, van Netcare 911 gesê.

Volgens Laubscher was die resies uitdagend en dehidreer baie mense ten spyte daarvan dat hul baie water drink.

‘n Ander deelnemer, ‘n 50-jarige man, is Maandag geopereer vir kopbeserings wat hy tydens die resies opgedoen het toe hy van sy fiets afgeval het.

"Hy is dadelik deur paramedici behandel en is per helikopter na die Milpark-hospitaal geneem. Hy is tans in ‘n kritieke toestand in die waakeenheid,” het Laubscher gesê.

Die organiseerders van die resies het bevestig dat 12 ander deelnemers ook in verskeie hospitale opgeneem is maar dat almal in ‘n stabiele toestand is.

- Sapa
 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild. Jhb: 16-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 20-27°C Thunderstorms. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Teller

Gauteng
First National Bank

SQL Tech Team Leader

Western Cape - Cape Town
Media24

Debtors Manager (AA)

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R420,000-470,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T3 1.3 Plus 5-dr
2008
R 119,599.00

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2008
R 139,990.00

TOYOTA

Yaris T1 1.0 5-dr AC
2007
R 89,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

EAGLE CANYON GOLF ESTATE

Single Residential - House R 16 900 000

HELDERKRUIN

Single Residential - House R 8 400 000

STONE RIDGE COUNTRY ESTATE

Single Residential - House R 2 960 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!