Johannesburg

Dinsdag

More sun than clouds. Mild.

14°C
25°C

7 day forecasts

Pta-tiener moor oupa ná rusie

2009-11-17 10:41

Johannesburg - 'n 15-jarige seun is in hegtenis geneem nadat hy glo sy oupa doodgesteek en van die toneel gevlug het.

"Hulle was Maandag in 'n vertrek in hul huis in Pretoria toe hulle 'n rusie gehad het. Die seun het toe glo 'n mes in die kombuis gaan haal," het insp. Louis de Beer, 'n polisiewoordvoerder, Dinsdag gesê.

Die tiener het toe van die toneel gevlug en is later 'n paar blokke van die huis af in hegtenis geneem.

Hy verskyn Woensdag op aanklag van moord in die Pretoriase landdroshof.

– Sapa


 

Lees meer oor: moorde  |  misdaad

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-26°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 17-29°C Sprinkles early. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. Pta: 19-31°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-32°C Sunny. Warm. PE: 22-32°C Drizzle. More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager (Only South African Citizens )

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn

Financial Accountant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R300,000-360,000 Per Annum Cost To Company

Management Accountant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R400,000-450,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FIAT

Strada 1.2 EL PU
2006
R 59,995.00

HYUNDAI

Accent 1.6 GLS MY07
2007
R 99,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY XS V8
2002
R 124,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BRYANSTON

Single Residential R5,000,000

WHITE RIVER

Single Residential R10,900,000

SUNNINGHILL

Multiple Unit R2,750,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!