Johannesburg

Saterdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

16°C
29°C

7 day forecasts

Cope eis Zuma se kop

2010-02-09 09:19

Retha Grobbelaar

Johannesburg. – Pres. Jacob Zuma moet bedank omdat hy die land in die skande gesteek en verneder het, het Cope gister geëis.

As Zuma nie self bedank of die ANC hom dwing om dit te doen nie, sal Cope ’n mosie van wantroue in die parlement teen hom instel.

“Suid-Afrika het die bespotting van die wêreld geword. Die ANC sal moet kies tussen sy skandelike leier en die nasie,” het Charlotte Lobe, sekretaris-generaal van Cope, gesê na aanleiding van Zuma se bekentenis dat hy ’n buite-egtelike kind by me. Sonono Khoza verwek het.

“In ’n land met die hoogste MIV/vigs-syfers het die president versuim om ag te slaan op sy eie regering se oproep om die pandemie te beveg.

“Hy is geen rolmodel nie.”

Mbhazima Shilowa, Cope-onderleier, het gesê Cope is besorg oor die nasie. “Ons het hoë vlakke van werkloosheid en armoede, en daar is mense wat nie weet waar hul volgende maaltyd vandaan sal kom nie. Dít moet die fokus wees.”

Ishmael Mnisi, ANC-woordvoerder, het in reaksie gesê daar is geen grondwetlike of regsbasis vir Cope se eis dat Zuma bedank nie en die ANC beskou dit as ’n goedkoop politieke spel.

- Die Burger

Lees meer oor: cope  |  jacob zuma

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 18-32°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 16-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 23-29°C Sprinkles late. Afternoon clouds. Warm. PE: 19-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

NATIONAL MARKETING MANAGER

Gauteng - JHB North/Sandton
Terence Bowker
R65,000 - R75,000 p/m

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R200,000-300,000 Per Annum Cost To Company

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R200,000-300,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A6 3.0 T FSi Quattro Tiptronic
2009
R 589,000.00

ISUZU

KB240i D-Cab LE PU MY07
2007
R 179,900.00

MERCEDES

CLS 500 7-sp Touchshift
2005
R 439,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BANTRY BAY

Single Residential - House R 27 000 000

MORNINGSIDE

Single Residential - House R 16 500 000

UMDLOTI BEACH

Single Residential - House R 6 800 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

Oscars 2010 DVD' s op Uitverkoping

82 Jaar van Uitstaande Rolprente

Casablanca, Titanic, Braveheart, American Beauty, Silence Of The Lambs & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!