Johannesburg

Donderdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

13°C
28°C

7 day forecasts

Hof brand weer

2009-10-06 17:01

Herman Eloff

Pretoria- Amper 24 uur nadat daar ‘n brand by die landdroshof in Pretoria uitgebreek het, moes die gebou weer ontruim word.

Volgens Console Tleane, Tshwane metroraad-woordvoerder, het die brand omstreeks 15:30 op die vierde vloer in hof 1 uitgebreek.

“Ek kan bevestig dat daar weer ‘n brand was en dat die gebou ontruim moes word,” het Tleane gesê.

Niemand was tydens die voorval in die hof nie. “Almal is veilig en niemand is in die voorval beseer nie.”

Die brand was binne ‘n halfuur geblus.

Minstens 15 mense, waaronder gevangenes, is gister gehospitaliseer nadat 'n brand in die kelder van die hof uitgebreek het.

Die rede vir die brande is nog nie bekend nie.

Nuus24 het gister ook berig oor ‘n brand wat in die kelder van die Nedbank-gebou in Johannesburg ontstaan het. Daar was vroeër Dinsdagmiddag ook ‘n brand by ‘n hotel in Sandton.

–Nuus24
 

Lees meer oor: brande

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild. Jhb: 16-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 20-27°C Thunderstorms. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Data Warehousing Consultant

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Retail Store Manager

Western Cape
Crabtree & Evelyn
R 10 000 p/m to R 12 000 p/m

HR & ADMIN ASSISTANT

Gauteng - JHB North/Sandton
Stafforce Recruitment Services

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T3 1.3 Plus 5-dr
2008
R 119,599.00

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2008
R 139,990.00

TOYOTA

Yaris T1 1.0 5-dr AC
2007
R 89,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

WESTCLIFF

Single Residential - House R 24 000 000

LLANDUDNO

Single Residential - House R 58 000 000

ATHOLL

Single Residential - House R 14 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!