Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

14°C
29°C

7 day forecasts

Rower sterf tydens rooftog

2010-02-04 14:00

Kaapstad – 'n Vermeende rower is dood nadat hy en twee makkers Donderdagoggend ‘n winkel in Philippi, op die Kaapse Vlakte beroof het.

“Drie mans, twee van hulle gewapen, het die winkel binnegegaan en geld geëis," het insp. November Filander gesê.

‘n Skoot is afgevuur en een van die werknemers is in die proses beseer.

Die twee gewapende mans het te voet, met ‘n onbekende bedrag geld van die toneel gevlug. Die derde rower was op die toneel deur werknemers oorrompel, en het tydens ‘n stoeiery gesterf.

‘n Saak van moord word deur die polisie ondersoek. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie, het Filander gesê.

- Sapa
 

Lees meer oor: rooftog

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Sunny. Mild. Jhb: 17-32°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 17-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-30°C Sunny. Warm. PE: 21-27°C Sprinkles. Broken clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Department Head - Treasury

Gauteng
Bridgena Barnard Personnel Group

Senior Finance Manager: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Bookkeeper

Western Cape - Cape Town
Calibre Brand Solutions

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2008
R 149,990.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2006
R 115,990.00

AUDI

Q5 Quattro 2.0 TFSi 155kW S-Tronic
2010
R 489,994.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KYALAMI

Farm R 21 500 000

HATFIELD

Single Residential - House R 2 730 000

BEDFORDVIEW

Single Residential - House R 12 500 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!