Johannesburg

Saterdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

16°C
29°C

7 day forecasts

Familielid se kop by man se huis gevind

2010-02-09 04:10

Johannesburg - 'n 30-jarige man is in hegtenis geneem ná die gekookte kop van 'n familielid in sy huis in die Noordwes gevind is.

Die familie van die 57-jarige Gopolang Elias Serache het hom Maandag by die Atamelang-polisiekantoor as vermis aangemeld.

"Die polisie het tydens die ondersoek na 'n 30-jarige familielid gegaan met wie hy laaste gesien is," het supt. Lesego Metsi, 'n polisiewoordvoerder, gesê.

Die man het toe gesê hy het sy familielid in 'n kruiwa na sy huis geneem waar hy sy liggaamsdele begin afsny en sy lewer en kop gekook het.

"Die man het vir die polisie geê hy het die familielid onder die instruksie van die voorvaders doodgemaak en gekook."

– Sapa

 

Lees meer oor: moorde  |  misdaad

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 18-32°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 16-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 23-29°C Sprinkles late. Afternoon clouds. Warm. PE: 19-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Account Manager - Application Solutions

Gauteng - Johannesburg
MC²

Financial Manager (Only South African Citizens)

Gauteng - Pretoria
Network Finance Menlyn
R600,000-700,000 Per Annum Cost To Company

Sioftware Applications Developer

Western Cape
Quiglies Solutions

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A6 3.0 T FSi Quattro Tiptronic
2009
R 589,000.00

ISUZU

KB240i D-Cab LE PU MY07
2007
R 179,900.00

MERCEDES

CLS 500 7-sp Touchshift
2005
R 439,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ASSAGAY

Single Residential - House R 7 500 000

GORDONS BAY

Single Residential - House R 11 500 000

FANCOURT GARDENS

R 4 100 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

Oscars 2010 DVD' s op Uitverkoping

82 Jaar van Uitstaande Rolprente

Casablanca, Titanic, Braveheart, American Beauty, Silence Of The Lambs & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!