Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

14°C
29°C

7 day forecasts

Beckham se klinieke sluit

2010-02-09 02:09

Carson, Kalifornië - Die David Beckham-akademie in Carson en 'n ander ligging in Brittanje se deure is toegemaak, hoewel die sokkerster besig is om 'n ander program op die been te bring waarmee hy kinders wil help afrig.

Beide klinieke was bestuur deur die Anschutz Entertainment Group, wat die sokkerspan Galaxy en 19 Entertainment (Beckham se bestuurspan) besit.

AEG se woordvoerder Michael Roth het Dinsdag gesê die kliniek in Carson is voor Kersfees gesluit. Hy het gesê AEG werk saam met Beckham om 'n program en afrigtingsmodel saam te stel wat nie beperk sal word tot een spesifieke ligging nie, en wat kinders wêreldwyd kan bereik.

Die Daily Breeze of Torrance het eerste op die sluiting in Carson berig, en volgens die publikasie het 'n paar mense hul werk in die proses verloor.

Daar was geen publieke aankondiging oor die sluiting nie.

Op Beckham se webwerf word daar gesê die huurkontrak op sy ander kliniek (in Greenwich, Engeland) het verval.

- Sapa-AP

Lees meer oor: sokker

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Sunny. Mild. Jhb: 17-32°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 17-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-30°C Sunny. Warm. PE: 21-27°C Sprinkles. Broken clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2008
R 149,990.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2006
R 115,990.00

AUDI

Q5 Quattro 2.0 TFSi 155kW S-Tronic
2010
R 489,994.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HILLCREST PARK

Single Residential - Cluster R 6 700 000

WOODMEAD

Multiple Unit - Cluster R 6 800 000

CANALS

Single Residential - House R 7 950 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!