Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

14°C
29°C

7 day forecasts
sokker

Bafana teen Paraguay in opwarmingstryd

2010-03-11 01:58

Die Bafana-breier Carlos Alberto Parreira het bevestig dat Suid-Afrika teen Paraguay in 'n vriendskaplike wedstryd gaan speel.

Sokker Steven Pienaar

Sokkerster rybewys kwyt vir dronkbestuur

2010-03-09 18:08

Bafana Bafana-speler Steven Pienaar is sy bestuurslisensie, en R11 000, kwyt ná hy vir dronkbestuur betrap is.

Sokker Celtic

Celtic steeds onoorwonne in 2010

2010-03-09 08:26

Bongani Ndulula het pas nadat hy in die 68ste minuut as Bloemfontein Celtic se plaasvervanger opgestuur is – die gelykmakende doel teen Orlando Pirates­ behaal.

Sokker Michael Owen

Engelse speler se WB-droom aan skerwe

2010-03-05 16:01

Michael Owen se droom om aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi deel te neem is aan skerwe na hy ’n ernstige dyspierbesering opgedoen het.

2010 bafana

Bafana bra flou teen Nam

2010-03-04 10:50

Ontspan, sê Bafana Bafana se afrigter, Carlos Parreira, ná sy span teen Namibië gelykop gespeel het. Daar is niks om oor te bekommer nie.

2010 logo

Misdaad, kostes hinder WB-kaartjieverkope, verblyf

2010-03-03 10:07

Van die 450 000 buitelandse besoekers wat vir die WB 2010 verwag word, het slegs 150 000 in hierdie stadium kaartjies vir die toernooi gekoop.

 
vas vir dronkbestuur:

vas vir dronkbestuur:  Die Bafana Bafana-speler Steven Pienaar (links) is sy rybewys kwyt ná hy skuldig gepleit het op 'n aanklag van dronkbestuur. Lees die storie hier. (Shayne Robinson,AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Sokker

Geld kan nie alles koop vir Portsmouth

2010-03-08 12:06

Portsmouth mag dalk bankrot wees, maar dié sokkerklub is op pad Wembley toe ná hul die halfeindronde van die reeks om die FA Cup gehaal het.

2010 A prostitute speaking to a person in a car

2010: Smokkelaars bring 40 000+ in vir seks

2010-03-05 09:25

Die regering verwag mensesmokkelaars gaan meer as 40 000 buitelandse prostitute vir die Wêreldbeker-toernooi die land inbring.

2010 2010

WB 2010-bal behoorlik aan rol

2010-03-03 10:07

Met die eerste skote om die kroon van wêreldsokker wat oor net minder as 100 dae klap, kry 27 aanspraakmakers kans om hul geskut te toets.

2010

Geveg om WB-plekke

2010-03-03 09:25

Namibië het dalk nie die skietgoed om Bafana Bafana te troef nie, tóg verwag Carlos Parreira ’n geveg soos min – tussen sy eie spelers.

binne nuus24

2010 Fifa

2010: Feite wat jy moét weet

2010-03-03 08:35

Met die Wêreldbeker-sokkertoernooi skaars om die draai, is dit dalk ‘n goeie idee om jou kennis oor dié Wêreldbyeenkoms te verskerp.

 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Sunny. Mild. Jhb: 17-32°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 17-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-30°C Sunny. Warm. PE: 21-27°C Sprinkles. Broken clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn

Senior Accountant

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Recruitment CA- Centurion
R450,000-480,000 Per Annum Cost To Company

Head: Internal Audit

Gauteng - Centurion
Deloitte & Touche
R700,000-800,000 Per AnnumMarket Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2008
R 149,990.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2006
R 115,990.00

AUDI

Q5 Quattro 2.0 TFSi 155kW S-Tronic
2010
R 489,994.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KYALAMI

Farm R 21 500 000

HATFIELD

Single Residential - House R 2 730 000

BEDFORDVIEW

Single Residential - House R 12 500 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!