Johannesburg

Donderdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

13°C
28°C

7 day forecasts

Sampras verloor teen Spanjaard

2010-02-09 09:21

Kalifornië - Al het hy verloor het die voormalige eerste gekeurde tennisspeler Pete Sampras, gewys dat hy nog oor heelwat slaankrag beskik.

Sampras het Maandag, in ‘n vertoonwedstryd by die SAP Ope in Kalifornië, teen die Spanjaard Fernando Verdasco in twee stelle met 6-3,7-6 verloor.

“Dit het maar rof gegaan,” het Sampras gesê. “Om te verdedig was vandag vir my moeiliker en dit is eintlik iets waarmee ek gewoonlik baie goed was.”

Sampras het staande applous na afloop van die wedstryd ontvang en het drie tennisballe na die skare geslaan voordat hy erken het, dat hy ‘n “bietjie oud gevoel het” tydens die wedstryd.

Dit was die eerste vertoonwedstryd vir dié wenner van 14 Grand Slam-titels sedert hy Andre Agassi met 3-6,6-3,10-8 verlede jaar in Oktober geklop het.

Die 38-jarige Sampras het, na ‘n loopbaan van 15 jaar, in 2003 uitgetree maar neem nog elke jaar aan 'n paar vertoonwedstryde regoor die wêreld deel.

- Sapa-AP
 

Lees meer oor: tennis

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild. Jhb: 16-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 20-27°C Thunderstorms. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T3 1.3 Plus 5-dr
2008
R 119,599.00

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2008
R 139,990.00

TOYOTA

Yaris T1 1.0 5-dr AC
2007
R 89,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

CENTURION GOLF ESTATE

Single Residential - House R 6 200 000

UMHLANGA

Single Residential - House R 10 000 000

SOUTHBROOM

Single Residential - House R 9 625 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!