Johannesburg

Saterdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

16°C
29°C

7 day forecasts

Chuene keer terug na IAAF

2009-09-13 19:52

Johannesburg – Leonard Chuene, die president van Atletiek Suid-Afrika (ASA), gaan terugkeer na die internasionale atletiek-liggaam se raad om te veg vir ‘n atleet wie se geslag betwyfel word.

ASA het Sondag aangekondig dat sy president gaan terugkeer na die IAAF se raad.

Chuene het gesê dat sy besluit om die raad te verlaat “emosioneel” geneem was.

Die IAAF het daarop aangedring dat geslgstoetse op die 800m wêreldkampioen Caster Semenya gedoen moes word.

Hulle weier om media berigte dat Semenya beide manlike en vroulike geslagsdele het te bevestig of te ontken.

Volgens die IAAF is hulle nog besig om die resultate na te gaan en hulle sal in November ‘n finale besluit maak oor of Semenya nog aan vroue byeenkomste sal mag deelneem.

- Sapa
 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 19-32°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 16-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 22-28°C Sprinkles late. More sun than clouds. Warm. PE: 19-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Account Manager - Application Solutions

Gauteng - Johannesburg
MC²

Financial Manager (Only South African Citizens)

Gauteng - Pretoria
Network Finance Menlyn
R600,000-700,000 Per Annum Cost To Company

Sioftware Applications Developer

Western Cape
Quiglies Solutions

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A6 2.7 TDi Multitronic Dsl MY09
2009
R 475,000.00

AUDI

A4 2.6 Cabriolet AT
1998
R 109,000.00

AUDI

A6 3.0 Quattro
2009
R 410,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BANTRY BAY

Single Residential - House R 27 000 000

MORNINGSIDE

Single Residential - House R 16 500 000

UMDLOTI BEACH

Single Residential - House R 6 800 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

Oscars 2010 DVD' s op Uitverkoping

82 Jaar van Uitstaande Rolprente

Casablanca, Titanic, Braveheart, American Beauty, Silence Of The Lambs & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!